DIE HEMELVOEL ROELF VAN RENSBURG, 4DE DRUK 1983 IN SOUTH AFRICA
Hardeband met s/omslag en plastiek oortreksel. Slegs ’n klein skeurtjie aan die bokant van die s/omslag. Kleeflint merke. Potlood onderstrepings en aantekeninge. Die verhaal van ’n seun en sy soeke na die hemelvoël wat net elke vyf jaar terugkeer na die bos. Afrikaans. Please Note: No shipping outside the borders of the Republic of South Africa.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 25,00
R 25,00
Contact
CONTACT