-
loading
Ads with pictures

Wit en


Top sales list wit en

South Africa
Description n wit en grys ringnek met hok te ruil vi n mans fiets moet in goeie toestand wees omtrent di waarde van
See product
South Africa
Wit dorper ram 4 tand so 2 jaar oud gee pragtige lammers en is by stoet gekoop hy loop op strawwe harwater veld hy weeg so 120 kg R4000 skakel my as jy belangstel 0764571214
R 4.000
See product
South Africa
Het nog 3 opregte wit alsations oor. 1 teef en 2 reune. Hulle is R800 het ontwurm. Mense moet net self vat vir inentings.. kontak nom of whatsapp my..
R 800
See product
Kempton Park (Gauteng)
Beskikbaar in Bredel naby Kemptonpark. Wit Brahman koei. 380kg. R7500. Onlangs n kalf gehad. Eks ook dringend opsoek na enige vleisras bulle en verse. Kliente wat wag. Kontak 832 - show phone -
See product
Kempton Park (Gauteng)
Beskikbaar in Bredel naby Kemptonpark. Wit Brahman koei. 380kg. R7500. Eks ook dringend opsoek na enige vleisras bulle en verse. Kliente wat wag. Kontak 832 - show phone -
See product
Bloemfontein (Free State)
William Jaïr is gebore op 18 September 2005. Hy is 'n wit suiwer Arabier hings. Jaïr is opgelei met die halter en deeglik hanteer. Ons het die registrasie sertifikaat asook rekord van oordragte.
See product
Belfast (Mpumalanga)
Wit Hawersaad ongesif @ R5500 per ton, onbemeste Eragrostis bale (1m Rond) R150 elk. Kontak Henk 0832883391
R 150
See product
Cape Town (Western Cape)
Stunning,pragtige wit,baie liefdevol en spelerige wit Morkies...mama is Klein tiepe Yorkie en pappa is miniatuur Maltese...ingespuit en ontwurm
See product
South Africa
Hierdie uitsonderlike skaars Miniatuur wit chihuahua sal 8weke oud wees die 23 Junie. Soek 'n liefdevolle huis vir hom. Kry saam Kaart met inligting van in-enting, ontwurm en parasiet vry. Ouers is KUSA geregistreer. Prys R2500. Registrasiekoste extra. skakel 0845697742 of stuur 'n sms
R 2.500
See product
Brits (North West)
7x swart kop krys wit kop dorpers ooie. Tussen 9 mande en n jaar oud R2000 elk. Naby hartebeespoort dam
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Baie mooi en gesond.Het 3 oranje, 1 wit, 1 rooi en 4 blou krewe beskikbaar.Skakel of whatsApp my op 0765991470.Geen smse nie.
See product
South Africa
Hy is mak, hy is mooi en hy is baie lief vir koeie, hy gaan beslis n aanwins wees vir jou, is gerigestreer maar nie pappiere nie, voor btw
See product
Pretoria (Gauteng)
Kinder perd,Bombproof, fantastiese merrie, sy is 12 jaar oud en 15hh, sy is grys(wit)en absoluut dierbaar en 'n moet om te he, sy is geskik vir enige ruiter van 'n beginner tot gevorderde ruiter vir jonk en oud, het jy miskien 'n slegte ondervinding gehad en is onseker wat 'n perd met jou sal aanvang, hier is net die regte perd vir jou om jou te help om oor jou vrees te km en jou self vertroue vir ju terug te gee, sy kan enige iets doen spring, uithouritte of net lekker ry. Haar prys is R ohb Kontak Eddie
R 25
See product
South Africa
Vis tank met deksel (33cm hoog, 62cm lente, 33cm breed) Vis tenk stand 2 Ornamente (boot en vaaitjie) 2 Plastiek plante Klippies wit en bruin 2 pompe. Plarform filter (medium) wol en charcoal en dophin internal filter Vloeistof middels vir water Aqua chlor en prime Vis medesyne vir whitespot aquadene Vis net Vis tenk lig. Aqua light Vis tenk heater Vis tenk klippies pomp en pyp Dubbel print agtergrond
R 2.500
See product
Virginia (Free State)
My kat het kaaitjies gehad sy is n siamese kat en die pa is n wit en swart kat. As iemand sal belangstel kontak my asseblief. Daar is 3 wyfies en 1 seun. Hulle is baie liefde vol en spelerig. Saterdag is hulle 6weke oud.
See product
South Africa
Ek het nog 2 katjies wat gereed is om na hul nuwe huise te gaan. Die een is heeltemal gemmer en die ander een is wit en gemmer. Albei is mannetjies. Hulle is baie liefdevol en slaap graag op jou skoot. Laat weet my as jy belangstel,ons is in Malmesbury.
R 30
See product
Centurion (Gauteng)
Hierdie Tradisionele REUNTJIES is nou beskikbaar. Hulle is nou 10 weke oud 2 weeg 1.6kg en 1 weeg 1.0kg Mamma: Tradisioneel Pappa: Biewer (Dra Wit en Goue Gene) Mooi kort beentjies Al Klaar Ontwurm en Eerste Inenting gekry.
See product
Beaufort-West (Western Cape)
White, white and black turkeys availible. Contact Frik on 733 - show phone - / Wit, wit en swart kalkoene beskikbaar. Kontak Frik op 733 - show phone -
See product
Alberton (Gauteng)
2 x wit en 1 roomkleur. Pragtige gesonde hondjies. Gereed om te gaan. Ingespuit en ontwurm. 8 weke. Oulike geskenk vir Vadersdag
See product
Pretoria (Gauteng)
Bruin, wit en swart hondjies. Dadelk beskikbaar. Reeds gespuit en ontwurm
See product
Pretoria (Gauteng)
oulike en baie spelerige babba katjies wit en swart opsoek na n liefdevolle huis gratis
See product
Koppies (Free State)
Wit brundel boerwindhond pup. Reu. Hy is ingespuit en boekie is by. Hy is nu 9weke en kan afgehaal word
See product
Bloemfontein (Free State)
Wit/Goud van Kleur, Blou/Groen oë, Pragtige Geaardheid, Mooi Temprament, Ingeënt en Ontwurm, gereed 25 Maart 2017
R 2.000
See product
South Africa
Border Collie Puppies The Mothers and Father is all working dogs. The Father is Registered. (He is Black & White) The Mother is not registered but all of them is thorough bred. (Black & White) The puppies will be available from 1 July and will not be inoculated but will be de-wormed. New owner need to get puppy inoculated before 8 weeks. 2 x Females available - R2500 each 4 x Males Available R2500 each Please contact me for any further information. 072 222 0050 Skaaphondjies Die Ma’s en die Pa is almal Werkende honde. Die Pa is geregistreerd.(Swart & Wit) Die Ma is nie geregistreerd nie maar almal is opreg geteelde Skaaphonde. (Swart en Wit) Hondjies sal gereed wees van af 1 Julie en sal nie geent wees nie maar nuwe eienaar moet hondjies laat ent op 8 weke. 2 x Teefies R2500 elk 4 x Reuntjies R2500 elk Sit gerus u naam op die Wag lys vir die volgende teelsels voor dit te laat is. Skakel my gerus vir enige verdere na vrae. 072 222 0050
R 2.500
See product
South Africa
Border Collie Puppies The Mothers and Father is all working dogs. The Father is Registered. (He is Black & White) The Mother is not registered but all of them is thorough bred. (Black & White) The puppies will be available from 1 July and will not be inoculated but will be de-wormed. New owner need to get puppy inoculated before 8 weeks. 1 x Females available - R2500 each 4 x Males Available R2500 each Please contact me for any further information. 072 222 0050 Skaaphondjies Die Ma’s en die Pa is almal Werkende honde. Die Pa is geregistreerd.(Swart & Wit) Die Ma is nie geregistreerd nie maar almal is opreg geteelde Skaaphonde. (Swart en Wit) Hondjies sal gereed wees van af 1 Julie en sal nie geent wees nie maar nuwe eienaar moet hondjies laat ent op 8 weke. 1 x Teefies R2500 elk 4 x Reuntjies R2500 elk Sit gerus u naam op die Wag lys vir die volgende teelsels voor dit te laat is. Skakel my gerus vir enige verdere na vrae. 072 222 0050
R 2.500
See product
Ceres (Western Cape)
Opregte Skaap hondjies beskikbaar vanaf 27/05/2022 Ingeent en ontwurm, vet checked Swart en wit: R3500 2 tefies 1 reen Bruin en wit: R4500 1 teef Kontak asb vir enige navrae 076 522 9582
R 3.500
See product
South Africa
6 Great Dane puppies beskikbaar. Swart met wit bors en party het ook wit pote. 3 wyfies, 3 mannetjies.Ontwurm maar nie inge-ent nie. Vet en gesond. Gebore die 17de Junie. R1000 elk. Kontak Andre.
R 1.000
See product
Witbank (Mpumalanga)
Volle wit Italian Greyhound/Whippit n volle wit Italian Greyhound is baie skaars het altwee sy in spuitings 4 maande oud met hok en bed by R2500 sonder hok en bed R1700 whatsapp my asb ek antwoord nie my foon as daar gebell word nie dankie
See product
Ventersdorp (North West)
Ek het 2 geregistreerde Bengal kinders, hul net 'n vreugde een skaars Wit met bruin Rozette en een Silver Marble seuntjies. Hul is reeds ontwurm en ingeend. Hul sal ge spay wees voor hul huistoe gaan. Bengals is regtig nie net 'n kat nie hul het persoonlikheid en gee ongelooflike vreugde aan hul huis mense. Baie wat al by my gekoop het en een van huis mense was negatief is so lief vir hul Bengal kinders. Hul is aktief en ongelooflik intelegent. Kan tot 'n kraan oopmaak. Elsa Meyer Ventersdorp 0829744504
See product
South Africa
Ek het 4 pragtige katjies wat goeie huise soek. Dit moet asb mense wees wat omgee vir katte en ervaring het met katte. Ek het 1 marbled tabby met n wit onderlyfie. 1 tabby wyfie en 2 x marbled tabby wyfies met effense silwer in. Die katjies sal ontwurm word en die veearts besoek op 4 weke en dan weer 6. Hulle is ongelukkig eers beskikbaar van 8 weke af. Vir fotos kan julle ny whatsapp. Slegs mense wat belangstel asb.
R 250
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.