WIT SUIWER ARABIER HINGS IN BLOEMFONTEIN
William Jaïr is gebore op 18 September 2005. Hy is 'n wit suiwer Arabier hings. Jaïr is opgelei met die halter en deeglik hanteer. Ons het die registrasie sertifikaat asook rekord van oordragte.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT