BENGAL KITTENS IN VENTERSDORP
Ek het 2 geregistreerde Bengal kinders, hul net 'n vreugde een skaars Wit met bruin Rozette en een Silver Marble seuntjies. Hul is reeds ontwurm en ingeend. Hul sal ge spay wees voor hul huistoe gaan. Bengals is regtig nie net 'n kat nie hul het persoonlikheid en gee ongelooflike vreugde aan hul huis mense. Baie wat al by my gekoop het en een van huis mense was negatief is so lief vir hul Bengal kinders. Hul is aktief en ongelooflik intelegent. Kan tot 'n kraan oopmaak. Elsa Meyer Ventersdorp 0829744504
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT