-
loading
Ads with pictures

Wat ons


Top sales list wat ons

South Africa
Peet Coetzee het in n militre omgewing opgegroei, in die dae wat daar nog Saracens en Panhard pantser voertuie en soldate met die ou Britse plat staal helmets in Voortrekkerhoogte te sien was. Sy weermag loopbaan het in 1963 begin en geindig met diens wat hy vir sy land se elite vegtende eenheid kon lewer; "Die Recces" "Ons het heelwat tyd met die Beeld Vertolker AO1 Peet Coetzee by die Spesiale Magte Hoof Kwartier spandeer. Peet was n meester in hierdie veld. Hy het ons bygestaan met die bepaling en deeglike instudering van ons teikens, die roetes en potensile opl posisies." - Kolonel Andr Diedericks HCS, HC, SM, MMM. "Dit was altyd aangenaam om met AO1 Peet Coetzee saam te werk, en kon altyd staatmaak op vernaam goeie vertolkde beeld inligting wat hy aan ons verskaf het." - Majoor Jack Greeff HC, PMM, MMM. 457 pages & photos.  Published 2010
See product
South Africa
Die boek vertel die stories van die SAW en SAP in Owambo en Kaokoveld. Die noorde van Suidwes-Afrika was vir baie SA Weermag en SAP lede en hul families se tuiste tydens die bosoorlog. Dit gee persoonlike stories en fotos en kortliks iets van permanente eenhede wat daar was. Stories soos oor die bus met families in, wat n landmyn getrap het; n kind se storie oor sy verblyf in Oshivelo; die geweer granaat wat uit n troep se bors verwyder is; Muile met R nommers; ens. vele meer. A4, sagteband, 1600 fotos, 537 bladsye. Eerste Publikasie: Maart 2017.
See product
South Africa
Free Postage Within SA for Orders Over R900! Sagteband. Ongedateerd. SAUK. 72 bladsye. Merkies aan die omslag, maar verder goeie toestand. Additional photos on request. Please ask any questions before placing your order. Afrikaans / Africana Many more books on sale, click here to browse!
R 5
See product
South Africa (All cities)
Buy Gelofte 1838 `Wat is ons plig?` Vootrekkers lapel badge for R300.00
R 300
See product
South Africa
In hierdie boek loop die ondersoekende joernalis De Wet Potgieter terug op die spore van n klomp geweldenaars in Suid-Afrika se geskiedenis. Di geweldsmisdade, wat van die laat tagtigerjare tot in die nuwe millennium gepleeg is, wissel van fanatiese verregses wat medeburgers koelbloedig afmaai, tot geweldenaars wat hoprofiel-staatsmoorde gepleeg het. Hy neem die leser tot agter die skerms van die mees omstrede voorvalle in ons land. Met sy onverskrokke skryfstyl trek Potgieter jou midde-in die sake in. In Grusaam deel hy inligting wat nog nie voorheen openbaar gemaak is nie. Wat het werklik die nag van 17 Junie 1992 in Boipatong gebeur? Wat was die dryfkrag agter die gru-aanval op Alison Botha? Wat het van die doodgewone polisieman Andr Stander n gewetenlose bankrower gemaak? Wie het eerste die verband tussen Gert van Rooyen se slagoffers en n moontlike mensehandelsaak raakgesien? Potgieter vertel hoe hy as joernalis te werk gegaan het om verslag te doen oor elk van di grusame sake. Hierdie boek neem jou terug na die bloedige koerant-opskrifte van gister. Sagteband, 240 bladsye ALSO AVAILABLE IN ENGLISH
See product
Cape Town (Western Cape)
Plaat in goeie kondiesie, getoets op stelsel en wat lekker musiek!. Daar is geskryf op die agterkant van die plaat.    
R 25
See product
South Africa
  Die Buffel Struikel: 'n Storie Van 32 Bataljon En Sy Mense - Dr LJ Bothma - 2007 - 383pp, indexed, fotos, kaarte - Sagteband in mooi toestand, een naam. "Die boek gaan oor meer as net 'n geskietery. Dit gaan oor wie ons was, hoe ons bymekaar gekom het, wat ons van mekaar geleer het, wat in die bos gebeur het, ons vrese en verwagtinge, ons trane en blydskap,  ons kameraadskap en lojaliteit teenoor mekaar - selfs jare nadat die bataljon ontbind is en ons uitmekaar gespat het. Daarom noem ek dit 'n storie - nié van 32 Bataljon en sy soldate nie - maar van sy ménse" - L.J. Bothma "Louis Bothma kan skryf: Ek moet erken, ondanks my politieke vooroordeel, hier is 'n meesterstuk. Ek moet dit verklaar tot bes moontlik die belangrikste bydrae tot die Suid-Afrikaanse grensliteratuur waarvan ek weet" - KOOS KOMBUIS (RAPPORT) Bothma vertel onthutsend eerlik wat hy ervaar het, met 'n sekere respek vir dié teen wie hy geveg het, sonder om apologeties te wees" - DANA SNYMAN (WEG)  
R 335
See product
South Africa
Very good condition. Under 1kg. Opgedra aan elke Suid-Afrikaanse vrou wat 'n dierbare het wat ons landsgrense bewaak.  
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
eks biblioteekboek, plakker en stempelmerke, binding effens los verder in goeie toestand. Posgeld R (kombineer posgeld)               Sien ook asb die ander artikels wat ons aanbied: Salomies            Oubaas2    
R 20
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
met vergeling as gevolg van ouderdom, prysuitdeling plakker op eerste bladsy, teksblok mooi skoon, verder in goeie toestand, sien foto's asb. 1 kg posgeld = R (sal posgeld kombineer)           Sien ook asb die ander artikels wat ons aanbied: Salomies            Oubaas2        
R 30
See product
South Africa (All cities)
Reguit, sonder doekies omdraai en met 'n passie wat aansteeklik is. Gaan die inhoud in hierdie boek aanstoot gee? Besluit self! Dit is egter onmoontlik om eerlik en reguit jou hart uit te praat sonder om aanstoot aan iemand iewers te gee. Maar nou ja, dit is mos deedae die mode om polities korrek te wees, om te vertel hoe jy gedwing is om teen jou sin te veg om "apartheid in plek te hou". Dit is ook die mode om spottenderwys te verwys na die "swart-gevaar" of die sogenaamde "rooi-kommunistiese gevaar". Gelukkig hou valskerm-soldate hulle nie op met modes nie, maar fokus op die neergelegde taak, om die vyand so vinnig moontlik met enige iets tot hulle beskikking uit te wis. Dit was lekker avontuurlike jare waar opinies en emosies wipplank gery het. Het almal dit geniet? Ek dink nie so nie, maar die meeste soldate het wel, het ons geveg om apartheid in plek te hou? Lees en vorm jou eie opinie. Het ons geveg om terrorisme van Suid Afrika se grense, dorp en stede weg te hou, ja beslis! Het ons in die proses profesioneel opgetree en die land en sy mense rede gegee om trots te wees? Sonder twyfel! Die skrywer dra sy ervaringe van diensplig dae tot sy uiteindelike "uittrede" op 'n onbeskaamde en onpretensieose wyse oor, wat die leser terugvat na die goeie ou dae as dienspligtige, Burgermag en Kommandolid. Hardeblad, 484 bladsye. Bepekte oplaag van 100 getekende en genommerde eksemplare.  
R 1.200
See product
South Africa
Hi Almal http://www.creationsfineartandprint.co.za Ons doen enige, #printing, #t-hemde, #t-shirts, #banners, #borduurwerk, #Embroidery, #signage, #stickers vir enigeiets, #troukaartjies, #canvas printing, #wedding invitations als wat jy aan kan dink, as u aan iets kan dink, wat u kan help in u besigheid. Epos ons gerus by: of . www.creationsfineartandprint.co.za Baie dankie en lekker dag Danie en Connie Theron moulton street, waverley
See product
South Africa
Hallo Everyone, http://www.creationsfineartandprint.co.za Ons doen enige, #printing, #t-hemde, #t-shirts, #banners, #borduurwerk, #Embroidery, #signage, #stickers vir enigeiets, #troukaartjies, #canvas printing, #wedding invitations als wat jy aan kan dink, as u aan iets kan dink, wat u kan help in u besigheid. #Wedding Invites, #Stickers, #Signage, #Printing, #Corporate Gifts, #T-Shirts, #Business Cards Epos ons gerus by: of . Baie dankie en lekker dag Danie en Connie Theron moulton street, waverley
See product
South Africa
skakel ons nou om u se wendy of 'n loghuis te bestel, ons het al die tiepe en grootte wat u kan vra. ons is oop 24/7 en werk orals in di...
R 24.800
See product
South Africa
Die Roem en die Rou: Stories agter Honoris Crux het in 2008 die eerste keer verskyn as 'n keur uit vertellings wat dekades gelede verskyn het in At van Wyk se twee boeke, Honoris Crux: Ons Dapperes / Our Brave en Honoris Crux II. Ook inligting wat destyds as te sensitief vir publikasie beskou is, is hierin opgeneem. Hierdie heruitgawe verskyn op aandrang van lesers en boekhandelaars. Die troepe se stories gaan oor lewe en dood, oor dade van "malheid of dapperheid" en is deurweef met humor, ironie, tragiek en patos.  Sagteband, 309 bladsye, Afrikaans 2de Druk: November 2015 
R 350
See product
South Africa
HARDEBAND BOEK MET STOFJAS.  HIERDIE IS DIE WARE VERHALE VAN HELDHAFTIGE SUID-AFRIKAANSE SOLDATE WAT TYDENS DIE EERSTE-EN TWEEDE WERELDOORLOE, DIE OORLOG IN KOREA EN DIE HUIDIGE STRYD OP ONS GRENSE, HULLE VREES OORWIN EN DADE VAN HELDHAFTIGHEID VERRIG HET WAT DWARSDEUR DIE WERELD WEERKLANK GEVIND HET. BOEK IS IN 'N MOOI TOESTAND!
R 70
See product
South Africa (All cities)
2008 eerste uitgawe sagteband met 309 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Naam in ink voorin.   Die Roem en die Rou: Stories agter Honoris Crux het in 2008 die eerste keer verskyn as 'n keur uit vertellings wat dekades gelede verskyn het in At van Wyk se twee boeke, Honoris Crux: Ons Dapperes / Our Brave en Honoris Crux II. Ook inligting wat destyds as te sensitief vir publikasie beskou is, is hierin opgeneem. Hierdie heruitgawe verskyn op aandrang van lesers en boekhandelaars. Die troepe se stories gaan oor lewe en dood, oor dade van "malheid of dapperheid" en is deurweef met humor, ironie, tragiek en patos. SAW, grensoorlog, Angola, diensplig.  
R 120
See product
South Africa (All cities)
2008 eerste uitgawe sagteband met 309 bladsye in goeie toestand. R65 posgeld in SA.   Die Roem en die Rou: Stories agter Honoris Crux het in 2008 die eerste keer verskyn as 'n keur uit vertellings wat dekades gelede verskyn het in At van Wyk se twee boeke, Honoris Crux: Ons Dapperes / Our Brave en Honoris Crux II. Ook inligting wat destyds as te sensitief vir publikasie beskou is, is hierin opgeneem. Hierdie heruitgawe verskyn op aandrang van lesers en boekhandelaars. Die troepe se stories gaan oor lewe en dood, oor dade van "malheid of dapperheid" en is deurweef met humor, ironie, tragiek en patos. SAW, grensoorlog, Angola, diensplig.  
R 130
See product
South Africa
I have dropped the price, no offers. Jurgens Fleetline caravan with modular tent. (5 x 5m) We removed the corner bed and replace it with two single beds with home mattresses. The corner bed did not suet our body wait. Extra lights and plugs are installed. Always stored under roof. Last used in Des - Jan . We are looking for smaller caravan, we are over 60 and intent to tour, South Africa. Ek het die prys laat sak, geen aanbiedings nie. Die tent is die modulere tent wat ongeveer 5 x 5 m is. Die hoek bed is verwyder aangesien (ek bietjie met die ouderdom, vergroot het) en vervang met twee enkel beddens met 150mm matrasse. Met vakansie wil ek ook rus! Ons is in die proses om ‘n kleiner karavaan aan te skaf om te toer.
See product
South Africa
DO YOU NEED CASH/PAWN INSTANTLY OR URGENTLY?WE ARE ONE OF THE GUYS THAT COULD PAY YOU BEST PRICE FOR GOLD, SILVER, DIAMONDS, WATCHES N KRUGER COINS. WIL JY KONTANT/PION ONMIDDELIK OF DRINGEND?ONS IS EEN VAN DIE OUENS WAT KAN BETAAL, BESTE PRYS VIR GOUD, SILWER, DIAMANTE, HORLOSIES EN MUNTSTUKKE
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.