ONS VERGEET NIE: DIE LEWENS VERHAAL VAN 'N SPESIALIS WAT IN SOUTH AFRICA

Peet Coetzee het in n militre omgewing opgegroei, in die dae wat daar nog Saracens en Panhard pantser voertuie en soldate met die ou Britse plat staal helmets in Voortrekkerhoogte te sien was. Sy weermag loopbaan het in 1963 begin en geindig met diens wat hy vir sy land se elite vegtende eenheid kon lewer; "Die Recces" "Ons het heelwat tyd met die Beeld Vertolker AO1 Peet Coetzee by die Spesiale Magte Hoof Kwartier spandeer. Peet was n meester in hierdie veld. Hy het ons bygestaan met die bepaling en deeglike instudering van ons teikens, die roetes en potensile opl posisies." - Kolonel Andr Diedericks HCS, HC, SM, MMM. "Dit was altyd aangenaam om met AO1 Peet Coetzee saam te werk, en kon altyd staatmaak op vernaam goeie vertolkde beeld inligting wat hy aan ons verskaf het." - Majoor Jack Greeff HC, PMM, MMM. 457 pages & photos.  Published 2010

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Ons Vergeet Nie: Die Lewens Verhaal Van 'n Spesialis Wat
Ons Vergeet Nie: Die Lewens Verhaal Van 'n Spesialis Wat 0
loading
Price: R 0,00
R 0,00
2503717
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.