-
loading
Ads with pictures

Wat wen n


Top sales list wat wen n

South Africa (All cities)
Buy Wat is n lewe nou? - Dan J Marlowe - Speurverhaal - Vertaling van Operation Stranglehold for R29.00
R 29
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary Hendrik Hoenderhaan en Bessie Ronde-Eier ontdek ’n pienk ding wat soos ’n skulp lyk … Die pienk ding het dan pitte, maar dit lyk nie of dit in hul veld hoort nie! Author Francois Maree (Author), Shan Fischer (Illustrator), Fantasi (Author) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20140217 Pages 24 ISBN 1-920475-92-3 ISBN 13 978-1-920475-92-5
R 39
See product
South Africa (All cities)
 'n Vurk in die Pad - Andre P. Brink - Human & Rousseau - 2009 - Hardeband met stofomslag in baie mooi, skoon en stewige toestand. Hierdie memoir is, soos André P Brink dit self stel, ’n reaksie op “’n behoefte … om nader te kyk na party gebeurtenisse in my lewe wat ek nog nie genoegsaam ondersoek het nie; baie dinge wat ek nog nie verstaan nie; baie wat my seergemaak of verras of vreugde veroorsaak het…” Die memoir gee die leser ’n blik op die ryk en vol lewe van een van die grootste skrywers in Afrikaans. Brink se verstommende erudisie en belesenheid in verskeie tale, sy diepgaande gemeenskapsbetrokkenheid (wat dikwels gepaard gegaan het met persoonlike opofferings), sy sterk politieke oortuigings wat meermale tot aksie oorgegaan en tot teistering van owerheidsweë gelei het, is alles dinge wat die leser sal bybly, saam met komiese en deerniswekkende momente uit sy jeug en sy heel persoonlike lewe. 
R 255
See product
South Africa (All cities)
  n Toevlug in die Weste - Leon Rousseau - Rubicon - 1993 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand. Leon begewe hom in 1992 met sy ’n Toevlug in die Weste op die gebied van die politiek. Hierin raak hy ’n teer snaar by baie Suid-Afrikaners aan, veral met die 1994-verkiesing destyds op hande: naamlik dié van ’n “billike verdeling van die land”. Leon is nie skaam om ’n Afrikaner genoem te word nie en hy was reeds vanaf die jare sestig teen die destydse apartheidsbeleid, en in ’n Toevlug in die Weste vra hy vrae oor of ’n eenheidstaat soos dit afgehandel is, wenslik is. Hy doen aan die hand dat almal met ’n Wes-Kaapse oorsprong, wat alle Afrikaanssprekendes insluit, hul heil eerder soek in een of twee outonome state in die weste van die land. (Theuns van der Westhuizen, Die Burger, 29 Maart 1994)
R 175
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Moenie jou daaroor bekommer nie!' Hoeveel keer het ons nie al hierdie raad gegnoreer nie? Die meeste van ons weet dat bekommernis vrugteloos is en ons geensins nader aan 'n uitkoms of oplossings bring nie. Maar tog sukkel ons om uit die kloue van vrees te bly. In Wen die stryd teen kommer verklaar die skrywer, Simon Robinson, egter oorlog teen kommer. Hy bied 'n 31-dag-strategie wat kommer in sy spore sal laat stuit. Robinson het self vir baie jare met angs gesukkel. Hy het egter Bybelse en praktiese manier gevind om dit te beveg en te oorwin. Elke stap is in die Bybel geanker en word eenvoudig verduidelik met 'n gebed en aksiepunte daarby. Wie moet hierdie boek lees? - Mense wat met kommer, angs en paniek worstel - Pastorale beraders en raadgewers Hierdie belangrike onderwerp word in klein, maklik-verteerbare gedeeltes behandel sodat jy dit kan lees, daaroor kan nadink en aksie kan neem oor die verloop van 'n maand. Features Summary Moenie jou daaroor bekommer nie!' Hoeveel keer het ons nie al hierdie raad geïgnoreer nie? Die meeste van ons weet dat bekommernis vrugteloos is en ons geensins nader aan 'n uitkoms of oplossings bring nie... Author Simon J. Robinson Publisher Struik Christian Media Release date 20161001 Pages 144 ISBN 1-4153-3525-7 ISBN 13 978-1-4153-3525-3
R 124
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Die speletjies wat op Suid-Afrikaanse speelgronde, by kinderpartytjies, tydens vakansies by die huis en in die motor op pad see toe gespeel word, word van geslag na geslag oorgelewer – maar is tot dusver nog nooit opgeteken nie. Die boek is ’n heerlike en handige naslaanbron oor al wat ’n speletjie is: van binnenshuise, buitenshuise en motorspeletjies tot vasvraspeletjies en verhoogspeletjies. Features Summary Die speletjies wat op Suid-Afrikaanse speelgronde, by kinderpartytjies, tydens vakansies by die huis en in die motor op pad see toe gespeel word, word van geslag na geslag oorgelewer – maar is tot dusver nog nooit opgeteken nie. Author Johanna De Wet Publisher Protea Boekhuis Release date 20120628 Pages 336 ISBN 1-86919-724-0 ISBN 13 978-1-86919-724-7
R 172
See product
South Africa
  Author(s): Martie Preller  Title:       'n Haas Moet Doen Wat 'n Haas Moet Doen  ISBN: 978 0 7981 3464 4  Publisher/place: Human & Rousseau, Cape Town  This Edition: 9th printing  Year of Publication: 2010  First Published: 1995  Binding: paperback Number of pages:  92  Weight: 145g  Condition:   Very good, though has alot of pencil notes in the text  -has previous owner’s name written inside Please see pictures, as these form part of the description.  
R 30
See product
South Africa (All cities)
Buy N NAAM WAT SEEVADERS EER, N GESKIEDENIS VAN DIE OPLEIDINGSKIP GEN BOTHA - WILHELM GRUTTER for R60.00
R 60
See product
South Africa (All cities)
Buy N STROOM WAT WYER VLOEI Die wonderverhaal van N G Gemeente Moreletapark Bets Bosman for R20.00
R 20
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Mamma se vriendin het onlangs gevra: ¿Nou, wat sal dit wees?¿ Mamma het geantwoord: ¿Gesond!¿ En Pappa het ges: ¿¿n Hond sal dit beslis nie wees nie!¿ Toe lag almal. Behalwe ek. Hoekom dan nie ¿n hond nie? Daar is mos al ¿n kind! Maar ons kort ¿n hond. Features Summary Mamma se vriendin het onlangs gevra: “Nou, wat sal dit wees?” Mamma het geantwoord: “Gesond!” En Pappa het gesê: “’n Hond sal dit beslis nie wees nie!” Author Martin Baltscheit (Author), Katja Kamm (Author), Daniel Hugo (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20100811 Pages 48 ISBN 1-86919-391-1 ISBN 13 978-1-86919-391-1
R 124
See product
South Africa (All cities)
Buy n Man Wat Beur: Huldigingsbundel vir Dirk van Schalkwyk for R160.00
R 160
See product
South Africa (All cities)
Buy Wat speel ons?n Versameling kinderspeletjies for R198.00
R 198
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days In hierdie versameling essays ondersoek meesterverteller Jan Nel die onvernietigbaarheid van die lewe: Immer is daar seisoene. Immer is daar n die eb weer ’n gety; n die winterdood weer lentelewe; n die val weer opstaan; n die leed weer vreugde. Dieselfde maand wat liggame opeis, stoot vars blomme uit die verwarmende grond. Uit die dooie takke van ’n boom, uit die dooie winter, kom nuwe lewe. Hoekom dan twyfel dat daar vir die mens insgelyks hoop kan wees? Op sy tipiese wyse en beeldende vertelstyl, deurweef met beide diepte en kwinkslae, ontbloot hy daardie tikkies van die ewigheid in elke liewe ding, van ’n melodie se soetheid tot goeters in ’n deurmekaar laai. Features Summary In hierdie versameling essays ondersoek meesterverteller Jan Nel die onvernietigbaarheid van die lewe: Immer is daar seisoene. Immer is daar ná die eb weer ’n gety; ná die winterdood weer lentelewe; ná die val weer opstaan; ná die leed weer vreugde. Author Jan Nel Publisher Protea Boekhuis Release date 20110713 Pages 134 ISBN 1-86919-305-9 ISBN 13 978-1-86919-305-8
R 153
See product
South Africa
  Paperback. Lapa Uitgewers. 2007. In good condition.     ‘n Harde turksvy om te kraak  handel oor die mense van die Afrikaanse radiodiens wat in 1937 begin uitsaai het en tans bekend is as RSG. Die boek is spesiaal uitgegee met die viering van Afrikaanse radio se sewentigste verjaardag op 27 Oktober 2007.      I have many books on sale, please check my listings. I am happy to combine and save postage for you.
R 45
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Dit is Simone se annus horribilis. Op vier en veertig stap sy vir die tweede keer uit n huwelik, bankrot, werkloos, moedeloos, verbrysel. Al wat sy het om van vier en veertig jaar te wys, is n bedenklike verlede, n tienerseun wat skaars met haar praat, en die besef van mislukking en ontoereikendheid wat soos n meulsteen om haar nek hang. Al waarheen sy het om te gaan, is die kleinburgerlike dorp op die Oos-Vrystaatse platteland waar sy grootgeword het, waar haar konserwatiewe ma en konvensionele suster haar gedurig aan haar tekortkominge kan herinner. Rock bottom, dis waar sy is. Maar omdat dit al is wat daar is om te doen, begin sy herbou; aan n loopbaan, n vriendekring, haar verhouding met haar kind, haar verhouding met haar ma. Aan haar vertroue in haarself. Stelselmatig kom daar lig, en sin, en rigting, selfs vir haar. Al waarvoor sy glad nie reg is nie, is Barnard Richter, wat van haar verwag om ten spyte van alles wat sy nie kon vermag nie en alles wat sy nooit sal kan wees nie, weer in die liefde te glo. Features Summary Simone se tweede huwelik eindig ook rampspoedig. Op die Vrystaatse dorpie waarheen sy en haar seun hulle begewe, word hulle omring van kleinburgerlikes... Author Sophia Kapp Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20160301 Pages 476 ISBN 0-7993-7800-3 ISBN 13 978-0-7993-7800-9
R 209
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.