-
loading
Ads with pictures

Vertaling van bybel afrikaans


Top sales list vertaling van bybel afrikaans

South Africa (All cities)
Datumlose boekie uitgegee moontlik in die 1930's. In baie mooi toestand. 22 bladsye. R60 posgeld in SA.
R 100
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days In Die bleek oortreder moet die gesoute speurder Bernie Gnther 'n reeksmoordenaar vastrek wat paniek regoor Berlyn saai. Dit is 1938 en Duitsland wag angstig op die bevindinge van die Mnchen-konferensie. Onsekerheid hang in die lug: Hitler kan Europa dalk in 'n oorlog dompel. Vir Bernie is daar egter belangriker sake wat aandag verg. Hy ondersoek twee sake waar afpersing betrokke is: die een betrek 'n ryk weduwee, en die ander, homself. Terselfdertyd het dit op die lappe gekom dat die Kripo - Berlyn se misdaadpolisie - 'n onskuldige Jood gearresteer het vir die reeks wrede moorde in die stad. En hoewel die Kripo die keer alles sal doen om die regte moordenaar vas te trek, is hulle weereens nie verhewe bo afpersing en manipulasie nie. Omdat Bernie onlangs aangestel is as Kripo-kommissar, moet hy die raaisel oplos - 'n ondersoek wat hom uiteindelik aan die heel donkerste kant van die menslike psige blootstel. Hierdie vertaling van The Pale Criminal is die tweede boek in Philip Kerr se Berlin Noir-trilogie, nou vir die eerste keer beskikbaar in Afrikaans. Die vertaling van die derde boek in die reeks, A German Requiem, verskyn in 2019. Features Summary In Die bleek oortreder moet die gesoute speurder Bernie Günther 'n reeksmoordenaar vastrek wat paniek regoor Berlyn saai. Dit is 1938 en Duitsland wag angstig op die bevindinge van die München-konferensie... Author Philip Kerr Publisher Jonathan Ball Publishers SA Release date 20190221 ISBN 1-86842-882-6 ISBN 13 978-1-86842-882-3
R 197
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 18 working days Hierdie woordeboek spog met meer as 11 000 inskrywings waarvan elkeen 'n bondige, treffende vertaling bevat. Waar nodig, is voorbeelde en grammatikale verduidelikings ingesluit. Steeds die ideale hulpmiddel by die aanleer van of Afrikaans of Xhosa en vir vlotter kommunikasie. Features Summary Hierdie woordeboek spog met meer as 11 000 inskrywings waarvan elkeen 'n bondige, treffende vertaling bevat. Waar nodig, is voorbeelde en grammatikale verduidelikings ingesluit... Author Pharos Publisher Pharos Dictionaries Release date 20060111 Pages 90 ISBN 1-86890-057-6 ISBN 13 978-1-86890-057-2
R 142
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Francois Bloemhof se onnutsige en speelse vertaling van Dahl se reeds klassieke Revolting Rhymes sorg vir ’n allerheerlike leeservaring. Talle verrassings wat op lesers wat gedink het Sneeuwitjie is so soet soos stroop en Rooikappie weet nie van sake in haar eie hande neem nie... Features Summary 'n Versameling van ses omdigtings van ou bekende sprokies uit die pen van een van die wereld se mees geliefde kinderboekskrywers. Author Roald Dahl (Author), Quentin Blake (Illustrator), Francois Bloemhof (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20120827 Pages 47 ISBN 1-86919-851-4 ISBN 13 978-1-86919-851-0
R 124
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ¿n unie­ke balans tussen noukeurigheid, ak­ku­raatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by dui­sen­de lesers. Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ¿n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae. - 9 punt lettergrootte - Dubbelkolom-uitleg - 8 volkleur-kaarte - Merklint - Duimgrepe - Bladsye goudgerand Features Summary Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unie­ke balans tussen noukeurigheid, ak­ku­raatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by dui­sen­de lesers... Author Andrie Du Toit (Author), Wil Vosloo (Author) Publisher Christian Media Publishing Pages 1356 ISBN 1-4316-1835-7 ISBN 13 978-1-4316-1835-4
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Koester die tydlose beloftes van God in eietydse Afrikaans in hierdie handige formaat van die Nuwe Lewende Vertaling. Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in 'n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat 'n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel 'n waardevolle geskenk wees. Features Summary Koester die tydlose beloftes van God in eietydse Afrikaans in hierdie handige formaat van die Nuwe Lewende Vertaling. Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in 'n mens se lewe te vier... Author Andrie Du Toit (Author), Wil Vosloo (Author) Publisher Christian Art Publishers Pages 760 ISBN 1-4316-2099-8 ISBN 13 978-1-4316-2099-9
R 70
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Bielie Bybelpretboek 2 is perfek vir liefhebbers van blokraaie en ander woordspeletjies. Dit is 'n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel toets. Die Bielie Bybelpretboek 2 is nie net vir individue bedoel nie – dit kan selfs in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit sal ure se genot verskaf. Die Bielie Bybelpretboek 2 bevat meer as 160 aktiwiteite met onder meer: woordsoeke, koderaaie, blokraaie en sudoku's. Features Summary Die Bielie Bybelpretboek 2 ?is 'n prettige manier om van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel toets. Die Bielie Bybelpretboek 2 is nie net vir individue bedoel nie – dit kan ook in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word... Author Marius Greeff Publisher Lux Verbi Release date 20160401 Pages 160 ISBN 0-7963-1858-1 ISBN 13 978-0-7963-1858-9
R 96
See product
South Africa (All cities)
Buy Uit Die Bybel - By J. T. M. Jongh Van Arkel **TEXT IN AFRIKAANS** for R150.00
R 150
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary Is 'n bobaasspeurder? Het jy arendsoe? Hierdie boek is 'n skatkis vol gedetailleerde illustrasies van stories uit die Bybel. Jy sal ure van pret he terwyl jy mense en voorwerpe probeer soek... Author Peter Martin (Author), Peter Kent (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20161031 Pages 48 ISBN 1-4853-0740-6 ISBN 13 978-1-4853-0740-2
R 143
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Moenie jou daaroor bekommer nie!' Hoeveel keer het ons nie al hierdie raad gegnoreer nie? Die meeste van ons weet dat bekommernis vrugteloos is en ons geensins nader aan 'n uitkoms of oplossings bring nie. Maar tog sukkel ons om uit die kloue van vrees te bly. In Wen die stryd teen kommer verklaar die skrywer, Simon Robinson, egter oorlog teen kommer. Hy bied 'n 31-dag-strategie wat kommer in sy spore sal laat stuit. Robinson het self vir baie jare met angs gesukkel. Hy het egter Bybelse en praktiese manier gevind om dit te beveg en te oorwin. Elke stap is in die Bybel geanker en word eenvoudig verduidelik met 'n gebed en aksiepunte daarby. Wie moet hierdie boek lees? - Mense wat met kommer, angs en paniek worstel - Pastorale beraders en raadgewers Hierdie belangrike onderwerp word in klein, maklik-verteerbare gedeeltes behandel sodat jy dit kan lees, daaroor kan nadink en aksie kan neem oor die verloop van 'n maand. Features Summary Moenie jou daaroor bekommer nie!' Hoeveel keer het ons nie al hierdie raad geïgnoreer nie? Die meeste van ons weet dat bekommernis vrugteloos is en ons geensins nader aan 'n uitkoms of oplossings bring nie... Author Simon J. Robinson Publisher Struik Christian Media Release date 20161001 Pages 144 ISBN 1-4153-3525-7 ISBN 13 978-1-4153-3525-3
R 124
See product
South Africa
Hardeband sonder stofomslag. Die boek is stewig. Omslag vuil en bevlek. Die voorkant (fore-edge) is ook bevlek. Teks ongeskonde behalwe vir enkele bladsye met aantekeninge. Aanbeveel vir ernstige leser van die Bybel. Posgeld R35.00 Please note: No shipping outside the borders of the Republic of South Africa
R 25
See product
South Africa
Die reis van die Kristen: 'n oorsetting in Afrikaans van die stukke gepubliseer in "De Kerkbode" van 1917 uit die pen van wyle Ds. Geo. Murray Snr. First Edition, Published By: Bybel en Bidvereniging, Nasionale Pers Beperk, Bloemfontein, 1928. Hard Cover, Brown papered boards, black title, author, publisher and publication date to front board, corners are bumped, board are lightly scuffed, corners paper is wearing through, spine is bumped at head and tail, with paper wearing through at the head of the spine, end papers have a little scuffing, pages are yellowing, binding is solid, book is a definite very good Plus. Very scarce, only one edition was published in 1928.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.