-
loading
Ads with pictures

Van tot


Top sales list van tot

South Africa (All cities)
  VAN SERINGBOOM TOT KERKGEBOU Die Argitektoniese Erfenis van die Gereformeerde Kerke. Onder Redaksie van: J.M. van Tonder, J.G. Noeth, N.G. Sarkady, C.T. Harris & F.M. Schutte A4 Hardeblad, geen stofjas, pragtig gedruk op glanspapier, eerste druk Oktober 2010, 365 bladsye,, sluit ook in 4 bladsye met Persoonsname Indeks. Pragtige fotos en geskiedenis van die kerke in Suid Afrika. Hierdie boek is in 'n pragtige kondisie. POSGELD: R75.00 S.A.P.O.of R115.00 POSTNET    
R 300
See product
South Africa
  Van Baster tot Bielie, 'n Oorsig oor die Ontstaan van Rapport - Chris Moolman - 2002 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand.  
See product
South Africa
 Van Pollsmoor tot prediker - Jaun Truter & Leon Steenkamp - LuxVerbi - Sagteband. Jaun Truter was ’n gangster in die ergste graad: noem dit maar: dwelms, aanranding, afpersing, en betrokkenheid by die Russiese mafia in Kaapstad. God gryp in op sy lewe op ’n baie tasbare en hoorbare manier en Jaun gaan tronk toe. Híér leer hy om van voor af te begin... Hierdie is ’n aangrypende verhaal van God se beskermende hand en hoe Hy nie sy kinders laat gaan nie.
R 75
See product
South Africa
Van Sandveld tot Sendingveld - Christie Burger Drufoma Uitgewers, 2003 Condition: Good Pages: 353
R 180
See product
South Africa (All cities)
VAN WYK LOUW - N LEWENSVERHAAL DUOLOGIE Die twee boeke is splinternuut en het net een of twee keer uit hul gelees. Ek doen ongelukkig  nie meer aflewering via die poskantoor nie  a.g.v vermiste pakkies in verlede en is net bereid om  gratis aflewering te bied in en om Pretoria. Daar is wel aflewering PEP winkel tot PEP winkel of Postnet tot Postnet as jou plaaslike winkel dit ondersteun. Vir enige navrae vra gerus 'n vraag hier onder.  
R 199
See product
South Africa (All cities)
Buy Van Riga tot Drakenstein: Die verhaal van Eduardt Christian Haumann en sy nasate - Riel Haumann for R225.00
R 225
See product
South Africa (All cities)
Buy VAN MWU TOT SOLIDARITEIT, GESKIEDENIS VAN DIE MYNWERKERSUNIE, 1902-2002 for R250.00
R 250
See product
South Africa (All cities)
Buy Van Zuma tot Zille, en ander politieke kaperjolle - Fred Mouton for R150.00
R 150
See product
South Africa (All cities)
  Chris Van Rensburg Publikasies (Edms) Beperk, Johannesburg / Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, Pretoria, 1986. Hardcover. Condition: New. First Edition. 267 pages (complete). In Afrikaans throughout. A smart copy. Copious historical photographic illustration.  The sought after collectors book on Johannesburg is in New Condition.  
R 350
See product
South Africa (All cities)
2003 eerste uitgawe sagteband in goeie toestand. Inskripsie van vorige eienaar voorin. R50 posgeld in SA.
R 40
See product
South Africa (All cities)
2006 eerste uitgawe groot hardeband met stofjas en 512 bladsye in goeie toestand. R100 posgeld in SA.
R 340
See product
South Africa (All cities)
Sagte band 160 Bladsye Een lang boodskap Baie goeie toestand
R 45
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale, die jongste toevoeging tot die gewilde Struik Nature-reeks, stel die belangrikste en interessantste gesteentes en minerale van ons geologies opwindende streek bekend. Die gids beskryf 30 minerale en 18 belangrike soorte gesteentes, met die klem op die wat die bekendste of algemeenste is. 'n Kort inleiding gee 'n oorsig van die onderwerp; kleurryke foto's van die gesteentes en minerale sowel as van die besondere terrein waarin hulle voorkom, vul die helder teks deurgaans aan en help met uitkenning in die veld. Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale is 'n nuttige hulpmiddel vir die aspirant-geoloog, weetgierige amateur, of enigeen met 'n ontluikende belangstelling in Suider-Afrika se unieke geologiese erfenis. Features Summary Eerste veldgids tot gesteentes & minerale, die jongste toevoeging tot die gewilde Struik Nature-reeks, stel die belangrikste en interessantste gesteentes en minerale van ons geologies opwindende streek bekend... Author Bruce Cairncross Publisher Struik Nature Release date 20130601 Pages 57 ISBN 1-920544-71-2 ISBN 13 978-1-920544-71-3
R 63
See product
South Africa (All cities)
Buy Republiek van Suid-Afrika wet tot samevatting van die wetsbepalings met betrekking tot seelregte for R12.00
R 12
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Hierdie boek is geskryf met die spesifieke doel om die bepalings van die Inkomstebelastingwet 58 van 1962 (die Wet) wat op die belasting van individue van toepassing is. Die bepalings van die Wet met betrekking tot besigheidsaktiwiteite word in ¿n aparte boek, ¿n Studentebenadering tot Inkomstebelasting: Besigheidsaktiwiteite, behandel. Features Summary Hierdie boek is geskryf met die spesifieke doel om die bepalings van die Inkomstebelastingwet 58 van 1962 (die Wet) wat op die belasting van individue van toepassing is... Publisher LexisNexis Pages 633 ISBN 0-409-12496-6 ISBN 13 978-0-409-12496-5
R 499
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Laat verandering, inspirasie en sukses weer opnuut in jou ontwaak word. Sleutels tot bevat 80 bladsye van motiverende aanhalings en gedagtes oor sukses en uitnemendheid, wat met behulp van 'n pragtige uitleg-ontwerp aangebied word. Hierdie geskenkboek is gerig op diegene wat 'n positiewe uitkyk op die lewe wil ontwikkel en behou, en sal mense in staat stel om elke dag te groei en verander. Met plek vir 'n persoonlike boodskap in die voorkant van Sleutels tot sukses, is hierdie boek ideaal om te gebruik in die plek van 'n geleentheidskaartjie of as 'n geskenk om 'n vriend of kollega te bemoedig en te motiveer. Features Summary Laat verandering, inspirasie en sukses weer opnuut in jou ontwaak word. Sleutels tot bevat 80 bladsye van motiverende aanhalings en gedagtes oor sukses en uitnemendheid... Publisher Struik Christian Media Pages 80 ISBN 1-4153-3380-7 ISBN 13 978-1-4153-3380-8
R 66
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Baie gelowiges wil graag geestelik meer groei. Die Bybelstudie 12 sleutels tot geestelike groei fokus op 12 Skrifbeginsels wat gelowiges se geloofslewe moet kenmerk. Die 36 studies sal die leser aanmoedig om die Woord beter te leer ken en meer vrug te dra in die koninkryk. Ontdek en leef die 40 grootste lewensveranderende waarhede in die Bybel. In Die Goeie Boek bespreek Deron Spoo sleutel-Bybelhoofstukke wat hy as kardinaal beskou vir jou verstaan van die Bybel en van God. Elke hoofstuk onthul een lewensveranderende waarheid van God en sluit af met 'n "om te oordink"-gedeelte wat jou sal help om daardie waarheid prakties in jou lewe toe te pas. Die Bybelteks van die hoofstuk wat bespreek word, word ook telkens ingesluit (NLV-teks). Features Summary Baie gelowiges wil graag geestelik meer groei. Die Bybelstudie 12 sleutels tot geestelike groei fokus op 12 Skrifbeginsels wat gelowiges se geloofslewe moet kenmerk... Publisher Christian Art Media ISBN 1-4316-2067-X ISBN 13 978-1-4316-2067-8
R 206
See product
South Africa (All cities)
Buy Afrikaans en sy Europese Verlede: Van Tacitus tot Van Wyk Louw - E.H. Raidt for R250.00
R 250
See product
South Africa (All cities)
Buy Kalender Van Die Eeue 1720 Tot 1981 by Jan J. Van Rooyen 1982 Hardcover w/o Dustjacket for R799.99
R 799
See product
South Africa (All cities)
Buy n Gids tot die algemene seevisse van Suider-Afrika. - R. Van der Elst for R100.00
R 100
See product
South Africa (All cities)
Buy Sasol Eerste Veldgids tot Skoenlappers and Motte van Suider-Afrika - Auhtor: Simon van Noort for R60.00
R 60
See product
South Africa
Salomo. Gunsgenoot tot verworpene. - Johan van Schalkwyk by Johan van Schalkwyk Publisher:Christelike Uitgewersmaatskappy / Year:1998 / Office Use: C Type:Paperback Pages:236 ISBN (10):1868294331 / ISBN (13):9781868294336 Light to mild wear. Chaffing on covers. Name/Message inside. All text readable. Other: None
See product
South Africa (All cities)
2007 eerste uitgawe sagteband met 252 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Die storie van bruin Suid-Afrikaners, in mikrokosmos beleef op Stellenbosch, soos nog nooit in Afrikaans vertel nie.  Van die beginjare het burgers, slawe en ’n klein klompie vryswartes Stellenbosch saam opgebou. Saam het hulle reeds voor 1700 begin om ’n nuwe taal, Afrikaans, te skep. Saam het hulle op een erf gewoon – met die slaaf wat in die kombuis of buitekamer moes slaap. Dié boek vertel van die hartseer en die skeiding en hoe apartheid op Stellenbosch sy beslag gekry het.  Dié leesbare vertelling is deurspek met die ware verhale van mense soos “Abraham, die slaaf van Matthias Hoffman” (sy rug en bene gebreek tot hy die “genadeslag” ontvang het omdat hy Matthias se huis aan die brand gesteek het) en Manisa, toegewyde moeder wat na vrystelling van plek tot plek reis om haar kinders te gaan soek. Daar is ook sketse van ander sleutelpersone en sleutelgebeure, onder meer die “slag van Andringastraat,” toe wit studente en bruin inwoners handgemeen geraak het.  Nog altyd hier gewees bied ’n fassinerede blik op hoe verhoudinge tussen wit en bruin ontwikkel het en waar dinge skandelik skeefgeloop het. Dit eindig op ’n hoopvolle noot met Stellenbosch se eerste bruin burgemeester en die mense van “die Vlakte” wat met trots hul eie storie die wêreld instuur.
R 90
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours In 1948 het die NG-dominee DF Malan die Afrikaner tot 'n politieke oorwinning gelei en apartheid ingestel. Strakke swart-en-wit foto's van NP-leiers soos Malan en sy opvolgers simboliseer vandag 'n stelsel van rasse-diskriminasie wat swart Suid-Afrikaners verneder en onderdruk het. Tog, toe Malan op sy sterwensbed gevra is wat die belangrikste diens was wat hy in sy politieke loopbaan gelewer het, het hy geantwoord: "dat ek my volk kon dien, dat ek my mense kon verenig". Die biografie probeer om lig te werp op di teenstrydigheid - hoe kon 'n man wat opreg daarna gestrewe het om sy volk te verenig en te beskerm ook bygedra het tot 'n politieke bestel waarvan ons vandag steeds die gevolge dra? Die boek stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan, die onseker vryer en die denker wat ure geneem het om toesprake vir kerkdienste en later politieke toesprake voor te berei. Dit is 'n biografie van 'n man, maar terselfdertyd ook van 'n volk. Malan se persoonlike en politieke lewe vind plaas teen die opkoms van Afrikaner-nasionalisme in die nadraai van die Anglo-Boereoorlog. Di groeiende beweging moedig hom aan om die kerk te verlaat om redakteur van Die Burger en provinsiale leier van die Nasional Party te word. Die boek ontbloot ook al die binnegevegte en politiekery wat die nasionale Afrikaner-politiek in sy eerste jare gekenmerk het. Features Summary Hierdie biografie stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan... Author Lindie Koorts Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20140227 Pages 492 ISBN 0-624-05585-X ISBN 13 978-0-624-05585-3
R 361
See product
South Africa
Lekker Lawwe Lagboek 5 Grappe van kort tot lank Maritha Snyman                                                                             Date: 2010 Binding: Softcover Number of pages:..80 Condition: As New ISBN 978-0-7993-4239-0                                                               I have more books in This Category   I have many books on sale, please check my listings. I am happy to combine and save postage for you.  
R 40
See product
South Africa
    M.S. Polak Algemeene Geschiedenis der Wereld van de Schepping tot op den Tegenwoordigen Tijd 5 volumes Amsterdam 1843/1851, first editions, semi-hard covers, large formats, illustrated, some wear (one back cover missing), in good condition considering the age     VERY RARE
R 800
See product
South Africa
"Dit was Oorlog" Van afkak tot bosbefok  JH Thompson Suid-Afrikaanse Dienspligtiges praat.
R 60
See product
South Africa (All cities)
  Paul Kruger, van die wieg tot die graf: 'n studie om vas te stel waar die President gebore is, met 'n hoofstuk oor wanopvattings omtrent sy lewe en werk - Cornelis Janse Uys - Balkema - Hardeband in mooi, skoon en stewige toestand.  
R 275
See product
South Africa (All cities)
Vroue Na Aan My Hart – Hannes van Wyk - Human & Rousseau - 2016 - Sagteband in mooi, skoon en stewigetoestand.  As akteur en aanbieder van die TV-geselsprogram Kwêla het Hannes van Wyk al met talle besondere vroue te doen gehad. In hierdie boek vertel hy ons van veertig vroue wat hom na aan die hart lê en wat ‘n sterk invloed in sy lewe gehad het. Verreweg die meeste van hulle is of was in die vermaaklikheidsbedryf; trouens, as die vertellings nie so warm en persoonlik was nie, sou mens dit as ‘n gids tot SA vermaaklikheidsterre kon beskou! En tog is dit ‘n hartsboek, ‘n gesellige, lekkerlees-boek. Van divas en drama queens tot dromers, familie en vriendinne, wys hy op hoeveel verskillende maniere ‘n vrou andere se lewe kan verryk.
R 85
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days 'n Sjimpansee vertel van sy gunstelingboeke: van boeke oor ruimtevaarders tot boeke oor seerowers. Ja, hy hou regtig van boeke! Van watter tipe boeke hou jy? Snaakse boeke? Bangmaak-boeke? Boeke oor monsters en seerowers? Boeke met sjimpansees? Waarvan jy ook al hou, daar is iets in hierdie boek vir jou! Features Summary 'n Sjimpansee vertel van sy gunstelingboeke: van boeke oor ruimtevaarders tot boeke oor seerowers. Author Anthony Browne (Author), Anthony Browne (Illustrator), Shane Kleyn (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20110905 Pages 24 ISBN 1-86919-516-7 ISBN 13 978-1-86919-516-8
R 115
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.