VAN SERINGBOOM TOT KERKGEBOU - DIE ARGITEKTONIESE ERFENIS IN SOUTH AFRICA
VAN SERINGBOOM TOT KERKGEBOU Die Argitektoniese Erfenis van die Gereformeerde Kerke. Onder Redaksie van: J.M. van Tonder, J.G. Noeth, N.G. Sarkady, C.T. Harris & F.M. Schutte A4 Hardeblad, geen stofjas, pragtig gedruk op glanspapier, eerste druk Oktober 2010, 365 bladsye,, sluit ook in 4 bladsye met Persoonsname Indeks. Pragtige fotos en geskiedenis van die kerke in Suid Afrika. Hierdie boek is in 'n pragtige kondisie. POSGELD: R75.00 S.A.P.O.of R115.00 POSTNET
4.00/5
1 reviews
Price:
R 300,00
R 300,00
Contact
CONTACT