PAUL KRUGER VAN DIE WIEG TOT DIE GRAF - CORNELIS JANSE UYS IN SOUTH AFRICA
Paul Kruger, van die wieg tot die graf: 'n studie om vas te stel waar die President gebore is, met 'n hoofstuk oor wanopvattings omtrent sy lewe en werk - Cornelis Janse Uys - Balkema - Hardeband in mooi, skoon en stewige toestand.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 275,00
R 275,00
Contact
CONTACT