DIE KLEIN WATERMAN (AFRIKAANS, HARDCOVER) IN SOUTH AFRICA
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Dis lente! Die eerste warm sonstrale bereik die bodem van die meuldam en die klein waterman ontwaak uit sy winterslaap. Na ontbyt gaan hy nuuskierig en vol avontuurlus uit die huis om sy omgewing te verken. Is al sy vriende nog daar? Het julle geweet? Otfried en Regine is pa en dogter. Daniel Napp het in Grafiese Ontwerp gestudeer voor hy, as vryskutter, begin kinderboeke skets het. Die storie is humoristies en propvol avontuur pragtig gellustreer en perfek vir selflees en voorlees. Features Summary Dis lente! Die eerste warm sonstrale bereik die bodem van die meuldam en die klein waterman ontwaak uit sy winterslaap. Na ontbyt gaan hy nuuskierig en vol avontuurlus uit die huis om sy omgewing te verken... Author Otfried Preussler (Author), Regine Stigloher (Author), Daniel Napp (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20110805 Pages 32 ISBN 1-86919-515-9 ISBN 13 978-1-86919-515-1
4.00/5
1 reviews
Price:
R 63,00
R 63,00
Contact
CONTACT