-
loading
Ads with pictures

Uit swart


Top sales list uit swart

South Africa (All cities)
1975 hardeband met stofjas en 178 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Gesprekke met 13 geestelike leiers: Sam Bulti, van die NG Kerk in Afrika, Michael Buys van Sendingkerk, Shun Govender Indian Reformed Church, Losaba en Mothupi Metodiste, John Tsebe, Louis Ilett, Mpepele, Makhatini, Kameeta van die Ovambo Kavango Kerk in Suidwes-Afrika en Manas Buthelezi.
R 45
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Dit is die verhaal van hoe `n jong Xhosa-veewagtertjie uit die groen heuwels van die Oos-Kaap Suid-Afrika se eerste swart president geword het. Toe hy in Johannesburg vir `n prokureur gestudeer het, het Nelson Mandela meer en meer gesien hoe onregverdig die land se wette teenoor swart mense was, en hoe hulle daaronder ly. En die ergste was, hulle kon niks daaraan te doen omdat die wet swart mense verbied het om te stem vir `n regering wat hulle wou he. Daarom het Tata Mandela besluit om sy lewe daaraan te wy om te veg teen die regering se groot plan, apartheid. Apartheid het beteken dat wit en swart mense apart gehou is en dat wit mense die beste deel van alles gekry het. Sommer gou het Madiba se aksies hom in die moeilikheid laat beland, en uiteindelik is hy vir 27 jaar toegesluit. Maar toe hy daar uitkom, het alles verander, en hy het die eerste president van al die mense van die land, wit en swart, geword. Hy was `n held vir almal in Suid-Afrika en oor die hele wereld, en hierdie boek vertel sy storie. Features Summary Dit is die verhaal van hoe `n jong Xhosa-veewagtertjie uit die groen heuwels van die Oos-Kaap Suid-Afrika se eerste swart president geword het. Author Sean Fraser Publisher The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd Release date 20130902 Pages 291 ISBN 0-14-353853-5 ISBN 13 978-0-14-353853-0
R 80
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days 'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”. Verskeie kwessies wat 'n kind na aan die hart le word aangeraak, soos: gebroke families, tekort aan aandag en liefde, drome en standvastigheid. Albert is eensaam. Hy kom uit 'n gebroke huis waar daar baie gehuil en min gelag word. Hy ken nie sy stiefma nie en dis asof sy pa net 'n kuiergas in die huis is. 'n Posduif bring nuwe hoop en opwinding in sy lewe. Die tuin word sy veilige hawe – die plek waar hy net homself kan wees en vrylik mag liefhe. 'n Jeugboek wat meer as net 'n ontspanningsboek is. As jou kind hierdie eers gelees het, sal sy vir die res van haar lewe opkyk as sy die geruis van duifvlerke hoor. Sy sal deernis he met haar maats wat uit gebroke huise kom, want sy sal besef dat hulle dit nie maklik in die lewe het nie. Sy sal nooit net niks kan voel as sy 'n dooie posduif in die pad sien le nie. As sy dikbek of sleg voel, sal sy uitwyk na die stilte van die tuin. En as iemand haar drome bedreig, sal sy hulle op 'n afstand by die diere stilletjies sit en vloek. – Keina Swart Features Summary 'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”... Author Dolf van Niekerk Publisher Protea Boekhuis Release date 20141101 Pages 96 ISBN 1-4853-0237-4 ISBN 13 978-1-4853-0237-7
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours In 1948 het die NG-dominee DF Malan die Afrikaner tot 'n politieke oorwinning gelei en apartheid ingestel. Strakke swart-en-wit foto's van NP-leiers soos Malan en sy opvolgers simboliseer vandag 'n stelsel van rasse-diskriminasie wat swart Suid-Afrikaners verneder en onderdruk het. Tog, toe Malan op sy sterwensbed gevra is wat die belangrikste diens was wat hy in sy politieke loopbaan gelewer het, het hy geantwoord: "dat ek my volk kon dien, dat ek my mense kon verenig". Die biografie probeer om lig te werp op di teenstrydigheid - hoe kon 'n man wat opreg daarna gestrewe het om sy volk te verenig en te beskerm ook bygedra het tot 'n politieke bestel waarvan ons vandag steeds die gevolge dra? Die boek stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan, die onseker vryer en die denker wat ure geneem het om toesprake vir kerkdienste en later politieke toesprake voor te berei. Dit is 'n biografie van 'n man, maar terselfdertyd ook van 'n volk. Malan se persoonlike en politieke lewe vind plaas teen die opkoms van Afrikaner-nasionalisme in die nadraai van die Anglo-Boereoorlog. Di groeiende beweging moedig hom aan om die kerk te verlaat om redakteur van Die Burger en provinsiale leier van die Nasional Party te word. Die boek ontbloot ook al die binnegevegte en politiekery wat die nasionale Afrikaner-politiek in sy eerste jare gekenmerk het. Features Summary Hierdie biografie stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan... Author Lindie Koorts Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20140227 Pages 492 ISBN 0-624-05585-X ISBN 13 978-0-624-05585-3
R 361
See product
South Africa
(This title is available on demand: expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered) Terwyl Lucas en sy vriende probeer om Ayanda se dood te verwerk, word hulle gekonfronteer met vreemde gebeure: 'n misterieuse bol lig, so groot soos 'n rugbybal, hang in die donker buite Brandon-hulle se huis; 'n massiewe swart trok ry Nova se strate binne en verdwyn in die Hok. Die skool word ook skielik ontruim wanneer 'n vuur uitbreek en dele van die skool ontplof. Al die leerders en onderwysers soek skuiling in 'n ondergrondse bunker. Om sake te vererger vertel Lucas se ma vir hom 'n geheim... Dit keer sy hele wereld om en hy kan nie help om anders na homself en sy vriende te kyk nie. Wanneer Duart uitvind van die geheim, kom daar 'n breuk in sy en Lucas se vriendskap. Wanneer hulle toegesluit word in 'n klein, lee stoorkamer binne die Hok, breek daar selfs 'n rowwe stoeigeveg uit tussen die twee. Format:paperback Pages:120
R 104
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Helena Harmse is 'n Suid-Afrikaner in Londen. Bedags werk sy as sielkundige by 'n inrigting vir versteurdes. Snags is sy in kroee op jag na Engelsmanne, verkieslik getroudes, wat sy optel vir seks. Maar spruit die optrede uit 'n donker geheim wat sy in haar dra? Of hou Helen se bekruiper - 'n geheimsinnige vrou altyd in swart geklee - die sleutel tot haar troebel verlede? Namate Helena se verhaal ontvou en haar desperate e-posse aan haar twee kinders in Suid-Afrika al hewiger raak, ontrafel 'n kraaines van vergrype, liefde en wraak. Anel Heydenrych se Malhuis is 'n uitdagende, eroties-sielkundige riller. Features Summary Helena Harmse is 'n Suid-Afrikaner in Londen. Bedags werk sy as sielkundige by 'n inrigting vir versteurdes. Snags is sy in kroee op jag na Engelsmanne... Author Anel Heydenrych Publisher The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd Release date 20160229 Pages 244 ISBN 1-4859-0306-8 ISBN 13 978-1-4859-0306-2
R 177
See product
South Africa (All cities)
 Die Uitgespoeldes - Dalene Matthee - 2005, eerste uitgawe - Penguin - Hardeband met stofomslag in mooi, skoon en stewige toestand. Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy is 'n uitgespoelde, maar waar kom dié knaende gevoel van 'n ander identiteit vandaan? Totdat hy Lord en Lady van Springfield ontmoet en dadelik besef: hulle is ook uitgespoeldes, soos hy. Dalene Matthee se heel laaste roman bied 'n historiese verhaal uit die 1950's met 'n besondere bekoring. Soos haar vorige trefferromans verbeeld dit weergaloos die mistieke verbondenheid tussen mense wat op die onsêbare vlak lê. 
R 85
See product
South Africa (All cities)
Uitgewer: Rubicon-pers Hierdie uitgawe: 1984 Binding: Hardeband Aantal bladsye: 192 Toestand: goeie toestand, omslag effens verweer, klein naam inskrywing op eerste binneblad Beskrywing: Swart, sowel as wit krygshelde uit Suid-Afrika se stormagtige verlede, sien ook foto's. Posgeld: Sien asb. "Shipping charges" vir posgeld.
R 63
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.