NG KERK: REFORMEER OF DISINTEGREER? PIETER PELSER IN SOUTH AFRICA
Sagteband in goeie toestand. Teks is in baie goeie toestant. Gedruk in 2005. 317 bladsye. 'n Boek vir die bekommerde lidmaat wat 'n pad soek uit die moeras van teenstrydighede en onsekerhede. Sal dit jou verbaas om te weet dat die meerderheid kweeksool-teoloe in ons NG Kerk nie meer dieselfde beskouing as voorheen oor die onfeilbaarheid van die Bybel handhaaf nie! Tensy ons as lidmate ons NOU van alle dwalinge vergewis en dan optree, is daar weinig hoop dat ons kerk nie tot op sy fundament sal disintegreer nie!!!!
4.00/5
1 reviews
Price:
R 75,00
R 75,00
Contact
CONTACT