-
loading
Ads with pictures

Trou tot dood


Top sales list trou tot dood

South Africa (All cities)
Buy Trou tot die dood - die Suid Afrikaanse Polisiemag. Genl. Johan v.d. Merwe for R200.00
R 200
See product
South Africa
In Augustus 1966 klap die eerste skote by Ongulumbashe, 'n terroriste-basis wes van Oshakati in die noorde van die destydse Suidwes-Afrika. Dit was die begin van die Bosoorlog wat 23 jaar lank sou aanhou - en uiteindelik in een van die langste oorlo in Afrika ontaard. Kort na die skermutseling by Ongulumbashe is die Suid-Afrikaanse Polisie in die gebied, suid van die Angola-grens en ook in die Caprivi ontplooi om enige insypeling van SWAPO-terroriste na Suidwes-Afrika te stuit - met beswaarlik meer as 'n geweer, 'n khaki oorpak, Ford-bakkie, graaf, tente en toerusting om basiskampe mee te bou. Terselfdertyd word lede van die SAP ook in 1967 na Rhodesi (nou Zimbabwe) gestuur en word (hoofsaaklik) al langs die Zambezirivier tot teenaan die Mosambiekgrens in Masjonaland ontplooi. Ofskoon 165 polisiemanne in Suidwes-Afrika en 81 in Rhodesi dood is tydens die oorlog, fokus di boek nie drop nie, maar wel op die ervaring van die individu en sy aanpasbaarheid en ondernemingsgees te midde van ontwrigtende omstandighede, teen die agtergrond van die oorlog. Hierdie boek vertel hulle verhaal... Hardeband, 380 bladsye & 650 fotos OMTRENT DIE SKRYWER: Louis Lubbe het grensdiens in Caprivi en Rhodesi gedoen as lid van die SA Polisie se TIN-eenheid tydens die Bosoorlog. Dit het die skrywer ses jaar en 16000 km geneem om fotos en stories te versamel.
See product
Cape Town (Western Cape)
DU PLOOY KOOS & INA.; Bloemfontein: Unique Drukkers, Not stated. Eerste Uitgawe / First Ed. Tweetalige handleiding vir troues. Dit behandel vanaf die uitnodigings, bybeltekse, liedere, tot met die bedankings en gee tot raad met die drukwerk wat gedoen moet word. Bilingual wedding manual covering from the invitations up to the acknowledgements at the end of the reception and even give advice on the printing side of the arrangements. 46 Bls/pp. 100x295mm Hoog/tall. Amper ongeskonde / As New. Original Wraps. Baie net en stewige eksemplaar. Very neat and tight copy. (#) troue, seremonie, wedding, ceremony, wedding planner, trou handleiding, huwelik, marriege  
R 75
See product
South Africa
  In Mei 1985 land n nege-man-span van die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte op n strand in die olieryke Cabinda-provinsie van Angola. Hul uitsluitlike doel is die vernietiging van ses massiewe olie-opgaartenks. Die daaropvolgende skietgeveg lei tot die dood van twee soldate en die gevangeneming van kaptein Wynand du Toit. Dit alles dui op een ding: Verraad!    Lees hier in sy eie woorde die gebeure van daardie nag en die diepgaande nagmerrie van sy gevangeneskap, die sameswerings en die uiteindelike afleiding dat die hele operasie slegs n openingskuif was wat uiteindelik die Suid-Afrikaanse volk moes mislei tot oorgawe in Angola en die onafhanklikheid van Namibi.    Judasbok beloof om die leser op n ongelooflike intense ervaring te neem en n indiepte kyk te gee na wat agter die skerms gebeur het en wat aanleiding daartoe gegee het dat Wynand du Toit n huishoudelike naam in Suid-Afrika geword het. Sagteband, 206 bladsye
See product
South Africa
Die straf vir di verraad? Die dood. In een geval moes kommandolede van hul voormalige makkers teregstel, terwyl vier broers van Wakkerstroom wat die wapen opgeneem het teen die Boeremagte almal op dieselfde dag gefusilleer is. Albert Blake het argiewe gefynkam, vergete grafstene gevind en die nageslag van tereggesteldes opgespoor om vas te stel hoe diep die verskynsel van verraad die Afrikaner geraak het. Hy het selfs afgekom op teregstellings wat nie vantevore al opgeteken is nie. Hy haal uit dagboeke en veldverslae aan om die teregstellings dramaties te herskep. Blake ontbloot hoe Boereverraad tydens die dekades van Afrikaner-nasionalisme onder die mat gevee is, maar ook hoe dit tot in die 20ste eeu nog by Afrikaners gespook het. Hierdie is die enigste en mees betroubare... manuskrip oor die onderwerp ooit in Suid-Afrika geskryf. A gripping account of Boer treason during the Anglo-Boer War. Boer turned on Boer when burghers joined the British forces or helped them in any other way. With extracts from diaries and field reports Albert Blake recounts the drama of executions by firing squad and highlights the trauma it inflicted on both the executioners and family of the executed. Paperback, 351 pages
R 245
See product
South Africa (All cities)
 Author:  Albert Blake ISBN:  9780624049227     Tydens die Anglo-Boereoorlog was dit nie net Boer teen Brit nie, maar ook Boer teen  Boer. Etlike burgers van die Boere-republieke het as joiners by die Britse magte  aangesluit, terwyl ander inligting oor die Boeremagte aan die vyand verskaf het. Die  straf vir di¿ verraad? Die dood. In een geval moes kommandolede van hul voormalige  makkers teregstel, terwyl vier broers van Wakkerstroom wat die wapen opgeneem het  teen die Boeremagte almal op dieselfde dag gefusilleer is. Albert Blake het argiewe  gefynkam, vergete grafstene gevind en die nageslag van tereggesteldes opgespoor om  vas te stel hoe diep die verskynsel van verraad die Afrikaner geraak het. Hy het  selfs afgekom op teregstellings wat nie vantevore al opgeteken is nie. Hy haal uit  dagboeke en veldverslae aan om die teregstellings dramaties te herskep. Blake  ontbloot hoe Boereverraad tydens die dekades van Afrikaner-nasionalisme onder die mat  gevee is, maar ook hoe dit tot in die 20ste eeu nog by Afrikaners gespook het.  'Hierdie is die enigste en mees betroubare... manuskrip oor die onderwerp ooit in  Suid-Afrika geskryf.'  
R 249
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.