-
loading
Ads with pictures

Toestand prys


Top sales list toestand prys

South Africa (All cities)
Puik toestand met stofomslag in puik toestand. 154 p. Eerste uitgawe 2004.  [Posgeld = R55.00]
R 150
See product
South Africa
Harde sagteband. Baie goeie toestand. 128 p. Eerste uitgawe 1995.  [Posgeld = R50.00]
See product
South Africa (All cities)
Goeie toestand. Die rugkant se skarniere toon ligte skade. 155 p. Eerste uitgawe 1945. `n Gesogte en skaars boek!!!  [Posgeld = R55.00]
R 250
See product
South Africa (All cities)
Goeie toestand/Good condition. Kleurverlies aan die bokant van die voorste buiteblad/Some loss of colour at the top of the front cover. 186 p. Eerste uitgawe 1952/First edition 1952.  [Posgeld = R55.00/Postage = R60.00]
R 200
See product
South Africa (All cities)
Baie goeie toestand.196 p. Eerste uitgawe 1974.  [Posgeld = R55.00]
R 100
See product
South Africa (All cities)
Brieven uit de Transvaal van Karel van den Berg, 1896 - 1900.  Harde sagteband. Baie goeie toestand. 346 p. Eerste uitgawe 1999.  [Posgeld = R55.00]
R 145
See product
South Africa (All cities)
Baie goeie toestand. 436 p. Eerste uitgawe 1944.  [Posgeld = R55.00]
R 50
See product
South Africa (All cities)
Harde sagteband. Puik toestand. 153 p. Eerste uitgawe 2003.  [Posgeld = R55.00]
R 200
See product
South Africa (All cities)
Baie goeie toestand met stofomslag. 264 p. Eerste uitgawe 1971.  [Posgeld = R55.00]
R 100
See product
South Africa (All cities)
Puik toestand. Excellent condition. 40 p. Geen datum nie. No date.  [Postage = R55.00]
R 50
See product
South Africa (All cities)
    4 x EVERT F. POTGIETER BOEKE,   1) Langs die Buffelpad - Hardeblad met stofjas, 1965? Stofjas en eerste 5 blaaie het ligte vog vlek aan bokant maar geen invloed op drukblok nie. 2) Dolos en Dwaalspoor - Hardeblad met stofjas, 1966, ligte rak-verweer aan stofjas, binne nog mooi. 3) Ervarings op my Voetslaanpad - Hardeblad, geen stofjas, 1ste druk 1988. vorige boekwinkel stempel op skudblad, nog mooi toestand. 4) Tussen Rietbos en Mopanie - 2de druk 1965, hardeblad, geen stofjas, 2 stempels op titelblad, glas merk op voorblad, binne nog mooi. POSGELD: R100 Postnet, R75 Poskantoor of R60 Paxi  
R 200
See product
South Africa (All cities)
Harde sagteband. Baie goeie toestand. 74 p. Geen datum (1997).  [Posgeld = R55.00]
R 150
See product
South Africa (All cities)
Baie goeie toestand met beskadigde stofomslag. 87 p. 1984.  [Posgeld = R60.00]
R 200
See product
South Africa (All cities)
Prys: R330.00Eerste uitgaweUitgegee: 1933Uitgewers: J. L van SchaikKondisie: Hardeband in baie goeie toestand. Blou titels - voorblad en rugkant - op roomkleurige omslag. Omslag toon skaafmerke op die rante. Intern in baie goeie toestand — baie skoon en baie stewig gebind.
R 330
See product
South Africa (All cities)
Prys: R600.00Uitgawe: Eerste UitgaweUitgegee: 1973Uitgewer: HAUMKondisie: Hardeblad in 'n goeie toestand, met geringe skaafmerke ("shelf wear") op die rande van die omslag. Oorspronklike koopprys, in pen, en 'n klein verbruiningskolletjie op die eerste bladsy. Andersins is die bladsye in 'n baie goeie toestand - skoon en stewig gebind.
R 600
See product
South Africa (All cities)
Prys: R250.00 Uitgewers: Voortrekkerpers Kondisie: Hardeband met vlekkies. Stofomslag in ‘n goeie toestand, met skaafmerkies op die rande – oorgetrek met plastiek. Omslag versterk aan die binnekant. Kleefband merk aan die binnekant van die omslag, andersins in ‘n baie goeie toestand – skoon en stewig gebind.
R 250
See product
South Africa (All cities)
[Prys sluit nie posgeld in nie]  Baie goeie toestand. Kleeflintmerke voor en agter. 191 p. Eerste uitgawe 1950.  [Posgeld = R55.00]
R 100
See product
South Africa (All cities)
[Prys sluit nie posgeld in nie].  Baie goeie toestand. 191 p. Eerste uitgawe 1950.  [Posgeld = R60.00]
R 150
See product
South Africa (All cities)
“A.J. van Zyl gee die eerste verkenning in Afrikaans van die Zoeloe se leefwyse, legendes en jagmetodes in sy Soeloelegendes en – gewoontes. Prys: R300.00 Uitgawe: Vierde druk Uitgegee: +- 1926 (Eerste uitgawe: 1924) Uitgewer: Juta & Kie Toestand: Sagteband (karton) omslag in ‘n baie goeie toestand – oorgetrek met plastiek. Ligte verbruining aan die binnekante van die omslag. ‘Fontis piece’ en titelblad geheg met kleefband. Notas met potlood kom deurlopend voor. Algeheel, is die bladsye in ‘n gemiddelde toestand.
R 300
See product
South Africa (All cities)
Die Tweede Trek-reeks: No. XI - Afrikaanse letterkundige kritiek Prys: R100.00Uitgawe: Eerste uitgaweUitgegee: 1941Uitgewer: Nasionale PersToestand: Hardeband in baie goeie toestand - skaafmerke aan die rande, veral die hoek onderaan die voorblad. Intern in baie goeie toestand - skoon en stewig gebind, met inskrywing van vorige eienaar.
R 100
See product
South Africa
Boek nog in 'n baie goeie toestand EN teen 'n weggee prys. *N.B.*   If you buy more books from me you only pay R 6 postage each on the additional books – see what else I have to offer, it might be worth your while.
R 28
See product
South Africa (All cities)
Notule van die Jaarkongres van die Nasionale Party van Transvaal gehou vanaf 5 September 1967 om 2.15 nm. tot 7 September 1967 Prys: R125.00Toestand: Sagteband pamflet in goeie toestand - vlekke aan die buitenste rand van die voorblad en oorgetrek met plastiek.
R 125
See product
South Africa (All cities)
Eerste uitgawe 1999. Sagteband 819 bladsye. Prys doodgetrek voor baie goeie toestand.
R 100
See product
South Africa (All cities)
2 Sagteband boeke in baie goeie toestand. 24 bl'e elk. Met pragtige fotos. Deel van die "Ek is lief vir lees" - reeks. Een prys vir albei boekies. Posgeld is R43 vir albei, R53 vir Pep, ens.
R 28
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.