HENDRIK FRENSCH VERWOERD: FOTOBIOGRAFIE / PICTORIAL IN SOUTH AFRICA
Prys: R250.00 Uitgewers: Voortrekkerpers Kondisie: Hardeband met vlekkies. Stofomslag in ‘n goeie toestand, met skaafmerkies op die rande – oorgetrek met plastiek. Omslag versterk aan die binnekant. Kleefband merk aan die binnekant van die omslag, andersins in ‘n baie goeie toestand – skoon en stewig gebind.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 250,00
R 250,00
Contact
CONTACT