SOELOELEGENDES EN -GEWOONTES - A.J. VAN ZYL - 100G IN SOUTH AFRICA
“A.J. van Zyl gee die eerste verkenning in Afrikaans van die Zoeloe se leefwyse, legendes en jagmetodes in sy Soeloelegendes en – gewoontes. Prys: R300.00 Uitgawe: Vierde druk Uitgegee: +- 1926 (Eerste uitgawe: 1924) Uitgewer: Juta & Kie Toestand: Sagteband (karton) omslag in ‘n baie goeie toestand – oorgetrek met plastiek. Ligte verbruining aan die binnekante van die omslag. ‘Fontis piece’ en titelblad geheg met kleefband. Notas met potlood kom deurlopend voor. Algeheel, is die bladsye in ‘n gemiddelde toestand.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 300,00
R 300,00
Contact
CONTACT