-
loading
Ads with pictures

Roem en rou van


Top sales list roem en rou van

South Africa (All cities)
Roem en Rou: Stories Agter Honoris Crux Condition: Secondhand, excellent
R 250
See product
South Africa
Die Roem en die Rou: Stories agter Honoris Crux het in 2008 die eerste keer verskyn as 'n keur uit vertellings wat dekades gelede verskyn het in At van Wyk se twee boeke, Honoris Crux: Ons Dapperes / Our Brave en Honoris Crux II. Ook inligting wat destyds as te sensitief vir publikasie beskou is, is hierin opgeneem. Hierdie heruitgawe verskyn op aandrang van lesers en boekhandelaars. Die troepe se stories gaan oor lewe en dood, oor dade van "malheid of dapperheid" en is deurweef met humor, ironie, tragiek en patos.  Sagteband, 309 bladsye, Afrikaans 2de Druk: November 2015 
R 350
See product
South Africa (All cities)
2008 eerste uitgawe sagteband met 309 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Naam in ink voorin.   Die Roem en die Rou: Stories agter Honoris Crux het in 2008 die eerste keer verskyn as 'n keur uit vertellings wat dekades gelede verskyn het in At van Wyk se twee boeke, Honoris Crux: Ons Dapperes / Our Brave en Honoris Crux II. Ook inligting wat destyds as te sensitief vir publikasie beskou is, is hierin opgeneem. Hierdie heruitgawe verskyn op aandrang van lesers en boekhandelaars. Die troepe se stories gaan oor lewe en dood, oor dade van "malheid of dapperheid" en is deurweef met humor, ironie, tragiek en patos. SAW, grensoorlog, Angola, diensplig.  
R 120
See product
South Africa (All cities)
2008 eerste uitgawe sagteband met 309 bladsye in goeie toestand. R65 posgeld in SA.   Die Roem en die Rou: Stories agter Honoris Crux het in 2008 die eerste keer verskyn as 'n keur uit vertellings wat dekades gelede verskyn het in At van Wyk se twee boeke, Honoris Crux: Ons Dapperes / Our Brave en Honoris Crux II. Ook inligting wat destyds as te sensitief vir publikasie beskou is, is hierin opgeneem. Hierdie heruitgawe verskyn op aandrang van lesers en boekhandelaars. Die troepe se stories gaan oor lewe en dood, oor dade van "malheid of dapperheid" en is deurweef met humor, ironie, tragiek en patos. SAW, grensoorlog, Angola, diensplig.  
R 130
See product
South Africa (All cities)
2008. Sagteband, 309 bladsye. Baie goeie toestand. Minder as 1kg. Uitgesoekte verhale van "malheid of dapperheid" uit die grensoorlog, waarvan party wil vergeet, terwyl baie hul heel beste gegee het. Dis ervarings van lewe en dood, deurweef met humor, ironie, tragiek en patos. In Die roem en die rou - stories agter Honoris Crux bring die bekende historikus onmisbare getuienis byeen uit 'n nasie se verlede. 
R 240
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Roem en die Rou - Stories agter Honoris Crux. At van Wyk for R250.00
R 250
See product
South Africa
Nommer 19 van slegs 40 getekende hardeband kopiee en in hierdie spesiale houtkis. R80 posgeld in SA. Dawid Lotter is Bosoorlog veteraan wat met hierdie bundel die emosies van die tydvak in gedigte en woordsketse weergee. Dit bevat sy eie ondervindings asook verwerkings van ander veterane se ervarings. Die gedigte spreek met brutale eerlikheid die gemoed van die soldaat tydens die oorlog aan, asook die aanpassings daarna. Die vrese, onsekerheid en wroegings van beide die soldaat en sy geliefdes, word in versvorm saamgevat. Gedeelte van die bundel word gewy aan epiese digreeks oor 61 Gemeganiseerde Bataljongroep se eerste vier Angola operasies tussen 1978 tot 1981; Reindeer, Sceptic, Protea & Daisy Die lewendige belangstelling om herinneringe oor die Anglo-Boere- oorlog op te teken, het n hele geslag geneem - tot in die dertigerjare. Die mense was t seer, die trauma t groot, om direk na die oorlog so-iets te doen. En tog het Jan Celliers, Totius en Louis Leipoldt nie gehuiwer om die rou emosies van die Afrikaner gou n die oorlog in posie te verwoord nie. n Parallel kan met die Bosoorlog getrek word ten opsigte van trauma en die verwerking daarvan. Lotter se bundel kom dus bietjie later n die Bosoorlog as Celliers-hulle se poesie oor die Anglo-Boereoorlog, maar dis tydig, baie tydig.  (Prof. Fransjohan Pretorius)
See product
South Africa (All cities)
Op 16 verlaat Johan Marais die skool om by die polisie aan te sluit. Op 'n vroee ouderdom word hy reeds blootgestel aan geweld, lyke en 'n rits polisievergrype. Maar as avontuurlustige jong man sluit hy in die laat sewentigerjare by Koevoet aan op soek na meer aksie. By halssnoermoorde en faksiegeweld is sy eenheid eerste op die toneel. Hy is 'n ooggetuie van verskeie voorvalle van polisiebrutaliteit. Hy ontken egter die gevolge van al die trauma, maar hy verlaat wel die polisie om sy eie besigheid te begin. Sy huwelik loop op die rotse. Soos hy afgaan in 'n maalkolk van depressie en fisieke pyn weens sy drankmisbruik, eksperimenteer hy ook met dwelms. Hy pleeg amper selfmoord voordat hy teenoor homself erken dat hy hulp nodig het. Marais het die boek geskryf om sy duiwels te besweer. Sy eerlike, reguit vertelling getuig van rou menslikheid. Dit skok en gryp jou terselfdertyd aan die hart. Sagteband, 192 bladsye
R 220
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.