-
loading
Ads with pictures

Pierneef sy lewe


Top sales list pierneef sy lewe

South Africa
 Sy verhaal, in woord en beeld. Hard cover, excellent condition.  As new.  96 pages.
R 75
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Jippie! Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op 'n organise plaas vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties, Jakob en Simon, besluit hulle wil na 'n eksotiese eiland toe vlieg. Maar daar is nogal baie interessante diere op hierdie plaas. En Lotta is mal oor diere! Sy kan ook lekker op hulle oefen. Want sy weet nou wat is haar Indiese blokfluit se geheim: 'n Mens kan slange daarmee hipnotiseer! Veral kobras. Haar blokfluit laat erdwurms ook dans. Sy moet net die regte note blaas... Dit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings! Features Summary Jippie! Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op 'n organise plaas vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties... Author Alice Pantermuller (Author), Kobus Geldenhuys (Translator) Publisher Human & Rousseau Release date 20140818 Pages 152 ISBN 0-7981-6676-2 ISBN 13 978-0-7981-6676-8
R 142
See product
South Africa (All cities)
Buy Dr. O`kulis met sy Eselskakebeen of die lewe en werk van ds. Willem Postma (1874-1920) Nienaber P.J. for R80.00
R 80
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Tyl Uilspieel se storie is reeds vir honderde jare bekend aan Europeers. Het hy regtig geleef? Niemand weet nie, maar daar is talle stede in Europa waar 'n mens sy spore kan navolg. Feit bly staan dat kinders dol sal wees oor sy avonture, flaters en foppery. Ouer lesers sal weer die pikareske aard van die vertelling waardeer - en glimlag vir die universele waarheid wat daaragter skuil. Features Summary Tyl Uilspieel se storie is reeds vir honderde jare bekend aan Europeers. Het hy regtig geleef? Niemand weet nie, maar daar is talle stede in Europa waar 'n mens sy spore kan navolg... Author Pieter W. Grobbelaar Publisher Protea Boekhuis Release date 20061011 Pages 174 ISBN 1-86919-094-7 ISBN 13 978-1-86919-094-1
R 172
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Ouerskap vandag is moeiliker as ooit tevore. Kinders staan onder druk wat voorheen ongehoord was. En die druk rus ook op ouers om hul kinders te lei en ondersteun. Jannie Putter kyk in Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe in 13 hoofstukke na waardevolle temas soos "Wie is jy?", "Hoe bou ek my kind se self-beeld?", en "Hoe tug ek my kind?" Hy gebruik grafiese voor---stellings om sy teorie uit te lig en praat ook spesifiek met enkelouers oor die struikel-blokke wat hulle moet hanteer. Jannie wys ouers dat die sleutel daarin l om die regte besluite in die hitte van die oomblik te neem. Daar is altyd twee opsies: die regte besluit wat dalk moeilik is of die verkeerde besluit wat dalk op daardie oomblik gemaklik en selfs prettig lyk, maar lei tot spyt. Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe sal ouers bemoe-dig om die beste ouers moontlik vir hul kinders te wees. Features Summary Jannie Putter kyk in Wenplan vir jou kind se lewe in 13 hoofstukke na waardevolle temas soos "Wie is jy?", "Hoe bou ek my kind se selfbeeld?", en "Hoe tug ek my kind? Author Jannie Putter Publisher Christelike Uitgewers Release date 20140901 Pages 174 ISBN 1-4316-1020-8 ISBN 13 978-1-4316-1020-4
R 107
See product
South Africa
 Langenhoven 'n lewe - J.C. Kannemeyer (GETEKEN!!) - Tafelberg - 1995, eerste uitgawe, eerste druk  - Hardeband met stofomslag in baie mooi, skoon toetand. Leer ken die beminde volkskrywer CJ Langenhoven in JC Kannemeyer se openhartige en by tye skokkende biografie.  Met hierdie lywige bundel het Kannemeyer daarin geslaag om tienduisende brokke inligting te integreer tot 'n boek wat so interessant soos en boeiende roman en sy spannend soos 'n speurverhaal is.
See product
South Africa
 2006 / Hardcover / Good condition “Magnus Malan het reeds as 13-jarige skoolseun weggeloop om by die destydse Unieverdedigingsmag aan te sluit. Dit was natuurlik tevergeefs, maar sedert hy in 1946 wel by die Liggaamlike Opleidingsbataljon kon aansluit, was sy loopbaan en lewe vir bykans 42 jaar onherroeplik met die Suid- Afrikaanse Weermag vervleg. Malan se militêre loopbaan het hom na verskillende plekke in Suider-Afrika geneem: na Robbeneiland, na die toenmalige Suidwes-Afrika waar die SA Weermag die Suid-Afrikaanse mandaatgebied moes beskerm, na die Militêre Akademie op Saldanha, na die Kasteel in Kaapstad. As Hoof van die Leër en later as Hoof van die Weermag is hy ten nouste betrokke by Suid-Afrika se inval in Angola in 1975 en talle oorgrensoperasies in die dekade wat daarop volg. Malan tree ook toe tot die politiek en sal veral onthou word as Minister van Verdediging in die 1980’s. Malan lewer op bondige wyse verslag oor die invloed wat politieke verwikkelinge in Suider-Afrika sedert 1960 op die strukture en funksies van die Suid-Afrikaanse Weermag gehad het; oor die suksess van Krygkor en oor Suid-Afrika se kernwapenvermoë. Hy verskaf waardevolle konteksgegewens van ’n tydperk volgeprop met staatkundige en militêre gebeure; ’n tydperk wat buitengewone betekenis vir hierdie geslag en die nageslag het, maar wat tans byna vergete geraak het.”
See product
South Africa
1939 hardeband in goeie toestand vir sy ouderdom. Naam in ink voorin. 261 bladsye. Binne ook Angl-Boereoorlog, Rebellie, Danie Theron, Leliefontein, Concordia, Springbok, Suidwes-Afrika, Angola....R46 posgeld in SA.
R 280
See product
South Africa (All cities)
[Prys sluit nie posgeld in nie]  Baie goeie toestand. Kleeflintmerke voor en agter. 191 p. Eerste uitgawe 1950.  [Posgeld = R55.00]
R 100
See product
South Africa (All cities)
[Prys sluit nie posgeld in nie].  Baie goeie toestand. 191 p. Eerste uitgawe 1950.  [Posgeld = R60.00]
R 150
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days 'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”. Verskeie kwessies wat 'n kind na aan die hart le word aangeraak, soos: gebroke families, tekort aan aandag en liefde, drome en standvastigheid. Albert is eensaam. Hy kom uit 'n gebroke huis waar daar baie gehuil en min gelag word. Hy ken nie sy stiefma nie en dis asof sy pa net 'n kuiergas in die huis is. 'n Posduif bring nuwe hoop en opwinding in sy lewe. Die tuin word sy veilige hawe – die plek waar hy net homself kan wees en vrylik mag liefhe. 'n Jeugboek wat meer as net 'n ontspanningsboek is. As jou kind hierdie eers gelees het, sal sy vir die res van haar lewe opkyk as sy die geruis van duifvlerke hoor. Sy sal deernis he met haar maats wat uit gebroke huise kom, want sy sal besef dat hulle dit nie maklik in die lewe het nie. Sy sal nooit net niks kan voel as sy 'n dooie posduif in die pad sien le nie. As sy dikbek of sleg voel, sal sy uitwyk na die stilte van die tuin. En as iemand haar drome bedreig, sal sy hulle op 'n afstand by die diere stilletjies sit en vloek. – Keina Swart Features Summary 'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”... Author Dolf van Niekerk Publisher Protea Boekhuis Release date 20141101 Pages 96 ISBN 1-4853-0237-4 ISBN 13 978-1-4853-0237-7
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 8 - 13 working days Daar is liefde in die lug — maar wat beteken dit vir Greg Heffley? 'n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om 'n dansmaat te vind, begin hy wonder of hy drobek gaan bly op die groot aand. Sy beste vriend, Rowley, sit met dieselfde problem, maar dis 'n skrale troos. Dan kry Greg 'n dansmaat danksy 'n onverwagte kinkel en Rowley bly alleen agter. Maar op een aand kan daar baie dinge gebeur, en 'n mens weet nooit watter koers die liefde gaan kies nie… Features Summary Daar is liefde in die lug – maar wat beteken dit vir Greg Heffley? ’n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om ’n dansmaat te vind... Author Jeff Kinney (Author), Tinus Horn (Translator) Publisher Puffin Release date 20170503 Pages 224 ISBN 1-4859-0014-X ISBN 13 978-1-4859-0014-6
See product
South Africa (All cities)
Author: Jack Parow Publisher: Penguin (2015) ISBN-10: 1770229020 ISBN-13: 9781770229020 Condition: Very Good. The cover has some scratches, wear to edges and small creases across the corners. Else a very good copy. Binding: Softcover Pages: 237 Dimensions: 23.5 x 15.5 x 0.2 cm +++ by Jack Parow +++  In Die Ou met die Snor by die Bar vertel die superster-rapper Jack Parow van sy lewe en al sy wilde, mal avonture. Daar is sappige staaltjies oor wilde partytjies, warm bokkies, dodgy plekke, trance-paarties en avonture in jacuzzis, en hy lig ook die sluier oor sy ervarings met onder andere rofstoeiers, skoonheidskoninginne, polisiemanne, hipsters in nagklubs, n sanger wat hom wou bliksem, ooms wat hom van verho gegooi wil h en n stewige tannie wat met n krieketkolf op hom afstorm.
R 77
See product
South Africa (All cities)
Vroue Na Aan My Hart – Hannes van Wyk - Human & Rousseau - 2016 - Sagteband in mooi, skoon en stewigetoestand.  As akteur en aanbieder van die TV-geselsprogram Kwêla het Hannes van Wyk al met talle besondere vroue te doen gehad. In hierdie boek vertel hy ons van veertig vroue wat hom na aan die hart lê en wat ‘n sterk invloed in sy lewe gehad het. Verreweg die meeste van hulle is of was in die vermaaklikheidsbedryf; trouens, as die vertellings nie so warm en persoonlik was nie, sou mens dit as ‘n gids tot SA vermaaklikheidsterre kon beskou! En tog is dit ‘n hartsboek, ‘n gesellige, lekkerlees-boek. Van divas en drama queens tot dromers, familie en vriendinne, wys hy op hoeveel verskillende maniere ‘n vrou andere se lewe kan verryk.
R 85
See product
South Africa
 Van Pollsmoor tot prediker - Jaun Truter & Leon Steenkamp - LuxVerbi - Sagteband. Jaun Truter was ’n gangster in die ergste graad: noem dit maar: dwelms, aanranding, afpersing, en betrokkenheid by die Russiese mafia in Kaapstad. God gryp in op sy lewe op ’n baie tasbare en hoorbare manier en Jaun gaan tronk toe. Híér leer hy om van voor af te begin... Hierdie is ’n aangrypende verhaal van God se beskermende hand en hoe Hy nie sy kinders laat gaan nie.
R 75
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.