-
loading
Ads with pictures

Lewe vir vandag


Top sales list lewe vir vandag

South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die verhaal van Danny Fourie en Adri-Louise van Renen. Kort na hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir ¿n gebarste blindederm, net om agter te kom dat sy graad 4 kanker het. Sy s vir Danny sy sal verstaan as hy die verlowing verbreek. Sy antwoord: Ons sal saamwees, nou en vir altyd daarna. Features Summary Danny en Adri-Louise het laat in hul lewe lief geraak vir mekaar. Kort na hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir ’n gebarste blindederm, net om agter te kom sy is ernstig siek... Author Danny Fourie Publisher Lux Verbi Release date 20160201 Pages 274 ISBN 0-7963-1841-7 ISBN 13 978-0-7963-1841-1
R 190
See product
South Africa
 2006 / Hardcover / Good condition “Magnus Malan het reeds as 13-jarige skoolseun weggeloop om by die destydse Unieverdedigingsmag aan te sluit. Dit was natuurlik tevergeefs, maar sedert hy in 1946 wel by die Liggaamlike Opleidingsbataljon kon aansluit, was sy loopbaan en lewe vir bykans 42 jaar onherroeplik met die Suid- Afrikaanse Weermag vervleg. Malan se militêre loopbaan het hom na verskillende plekke in Suider-Afrika geneem: na Robbeneiland, na die toenmalige Suidwes-Afrika waar die SA Weermag die Suid-Afrikaanse mandaatgebied moes beskerm, na die Militêre Akademie op Saldanha, na die Kasteel in Kaapstad. As Hoof van die Leër en later as Hoof van die Weermag is hy ten nouste betrokke by Suid-Afrika se inval in Angola in 1975 en talle oorgrensoperasies in die dekade wat daarop volg. Malan tree ook toe tot die politiek en sal veral onthou word as Minister van Verdediging in die 1980’s. Malan lewer op bondige wyse verslag oor die invloed wat politieke verwikkelinge in Suider-Afrika sedert 1960 op die strukture en funksies van die Suid-Afrikaanse Weermag gehad het; oor die suksess van Krygkor en oor Suid-Afrika se kernwapenvermoë. Hy verskaf waardevolle konteksgegewens van ’n tydperk volgeprop met staatkundige en militêre gebeure; ’n tydperk wat buitengewone betekenis vir hierdie geslag en die nageslag het, maar wat tans byna vergete geraak het.”
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Ouerskap vandag is moeiliker as ooit tevore. Kinders staan onder druk wat voorheen ongehoord was. En die druk rus ook op ouers om hul kinders te lei en ondersteun. Jannie Putter kyk in Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe in 13 hoofstukke na waardevolle temas soos "Wie is jy?", "Hoe bou ek my kind se self-beeld?", en "Hoe tug ek my kind?" Hy gebruik grafiese voor---stellings om sy teorie uit te lig en praat ook spesifiek met enkelouers oor die struikel-blokke wat hulle moet hanteer. Jannie wys ouers dat die sleutel daarin l om die regte besluite in die hitte van die oomblik te neem. Daar is altyd twee opsies: die regte besluit wat dalk moeilik is of die verkeerde besluit wat dalk op daardie oomblik gemaklik en selfs prettig lyk, maar lei tot spyt. Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe sal ouers bemoe-dig om die beste ouers moontlik vir hul kinders te wees. Features Summary Jannie Putter kyk in Wenplan vir jou kind se lewe in 13 hoofstukke na waardevolle temas soos "Wie is jy?", "Hoe bou ek my kind se selfbeeld?", en "Hoe tug ek my kind? Author Jannie Putter Publisher Christelike Uitgewers Release date 20140901 Pages 174 ISBN 1-4316-1020-8 ISBN 13 978-1-4316-1020-4
R 107
See product
South Africa (All cities)
Subtitle: Vir Koelkap Ouers Author: Jannie Putter Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy (2014) ISBN-13: 9781431610204 Condition: The cover has some scratches and light wear to the corners. Barcode sticker stuck onto the rear endpaper.   Binding: Softcover Pages: 171 Dimensions: 21 x 14.7 x 1.1 cm +++ by Jannie Putter +++ Ouerskap vandag is moeiliker as ooit tevore. Kinders staan onder druk wat voorheen ongehoord was. En die druk rus ook op ouers om hul kinders te lei en ondersteun.
R 40
See product
South Africa
Wiskunde Vandag Graad 9 Onderwysersgids (met Fotokopieerbare Werkvelboek) Contributor: Author Print Pack Paperback Not applicable Today High Schools Not applicable Maskew Miller Longman Grade 9 Afrikaans Teacher's Guide Vertrou VANDAG om relevant en op datum vir die klaskamer te weesAanleer van nodige vakkennis word behandelNuttige taalvaardighede word terselfdertyd ontwikkelDeurlopende geleentheid vir hersiening, eksamenvoorbereiding en -assesseringAlle inhoud voldoen aan die nuutste KABV-spesifikasiesGebruikersvriendelike alles-in-een-oplossing vir die klaskamer! [22]
See product
South Africa (All cities)
Buy Geskep Vir n Beter Toekoms: Die Lewe Wat Jy Het. Die Lewe Wat God Vir Jou Begeer Jim Cymbala for R50.00
R 50
See product
South Africa (All cities)
Hierdie titel sal jou help om te verstaan waarom jy leef en wat God se wonderlike plan vir jou is - sowel hier en nou as in die ewigheid. Die skrywer sal jou gids wees tydens 'n persoonlike geestelike reis van 40 dae wat jou 'n nuwe antwoord op die lewe se belangrikste vraag sal gee: Wat op aarde doen ek nou eintlik hier? As jy weet waarom God jou geskep het, sal jy minder stress beleef, jou energie kan fokus, jou besluite vereenvoudig, betekenis aan jou lewe gee, en belangrikste, jouself vir die ewigheid voorberei. Die doelgerigte lewe is 'n boudruk vir 'n Christelike lewe in die 21ste eeu - 'n leefwyse wat op God se ewige waardes gegrond is, en nie op kulturele waardes nie. Met meer as 1 200 Skrifaanhalings en - verwysings daag dit die gewone omskrywings van aanbidding, gemeenskap, dissipelskap. Bedienings en evangelisme uit.
R 28
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Met hierdie klassieke verhaal oor die lewe van ’n mossiegemeenskap skep Hickey ’n werk vir oud en jonk. Kuif Kwaster en sy familie – ’n voorbeeldige en vername mossiegesin in die bodorp – neem die leser op ’n reis wat nie vir mense beskore is nie. Saam met Skeel At en Kuif verdedig lesers die mossie-eer teen die wraaksugtige en rebelse Beatnik-bende; en saam met Meks en Maja word daar vir die mannetjies in die bodorp flikkers gegooi. Features Summary Met hierdie klassieke verhaal oor die lewe van ’n mossiegemeenskap skep W.A. Hickey ’n werk vir oud en jonk. Kuif Kwaster en sy familie – ’n voorbeeldige en vername mossiegesin in die bodorp – neem die leser op ’n reis wat nie vir mense beskore is nie. Author W.A. Hickey Publisher Protea Boekhuis Release date 20011231 Pages 164 ISBN 1-919825-49-5 ISBN 13 978-1-919825-49-6
R 143
See product
South Africa
10 Woorde vir die Lewe. - JH Malan by JH Malan Publisher:NG Kerk / Year:1980 / Office Use: [70]-084425122016 Type:Paperback Pages:47 Approx. H X W X D (cm): 22 X 14 X 1 ISBN (10):0869913522 / ISBN (13): Mild wear. Spine damaged. Entries inside. Remains of old price labels. Fold/s in covers. Chaffing on covers. Marks on covers. All text readable. Other: None.
See product
South Africa (All cities)
Buy Verowerings vir Christus die lewe van dr. W.H. Murray van Nyasaland for R70.00
R 70
See product
South Africa
Deel God se genade. Hoeveel moet 'n Christen vir die Here gee? Leidrade vir die lewe. - Chris Jones by Chris Jones Publisher:Lux Verbi / Year:2001 / Office Use: [65]-100325122016 Type:Paperback Pages:45 Approx. H X W X D (cm): 22 X 14 X 1 ISBN (10):0869979353 / ISBN (13): Mild to heavy wear. Spine damaged. Remains of old price labels. Fold/s in covers. Chaffing on covers. Marks on covers. Liquid stains or damage. All text readable. Other: None.
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Tyl Uilspieel se storie is reeds vir honderde jare bekend aan Europeers. Het hy regtig geleef? Niemand weet nie, maar daar is talle stede in Europa waar 'n mens sy spore kan navolg. Feit bly staan dat kinders dol sal wees oor sy avonture, flaters en foppery. Ouer lesers sal weer die pikareske aard van die vertelling waardeer - en glimlag vir die universele waarheid wat daaragter skuil. Features Summary Tyl Uilspieel se storie is reeds vir honderde jare bekend aan Europeers. Het hy regtig geleef? Niemand weet nie, maar daar is talle stede in Europa waar 'n mens sy spore kan navolg... Author Pieter W. Grobbelaar Publisher Protea Boekhuis Release date 20061011 Pages 174 ISBN 1-86919-094-7 ISBN 13 978-1-86919-094-1
R 172
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 10 working days Suid-Afrikaners onthou toe beurtkrag in 2008 die land tot stilstand gebring het. Daar was 'n stormloop vir opwekkers en eiendom in Perth, Australi?. 'n E-pos vanaf Alan Knott-Craig wat Suid-Afrikaners herinner aan die positiewe dinge verbonde aan 'n lewe in Suid-Afrika het soos blits versprei en reaksies van duisende Suid-Afrikaners ontlok. So het Don't Panic tot bestaan gekom - 'n boek wat 'n oomblik in SA geskiedenis vasgel? het. Beweeg aan na 2014 en ons het beurtkrag (grotendeels) vergeet, ons was die gasheer vir die w?reldbeker-sokkertoernooi, ons het die globale resessie oorleef, maar nou tree die paniekgevoel weer in. Die Rand val, politiek domineer die nuus, daar is oral betogings oor dienslewering - moet ons nou stres? Lees die advies van Alan Knott-Craig, Willem Breytenbach, Max du Preez, Anet Vosloo, Brand Pretorius en menigte ander (welbekende mense, gewone Suid-Afrikaners en internasionale burgers wat tot Suid-Afrika aangetrokke is) wat vir ons s?: Moenie stres nie Features Summary Onthou jy toe Suid-Afrika in 2008 beurtkrag gehad het? Onthou jy die stormloop vir opwekkers en eiendom in Perth? Author Alan Knott-Craig Publisher Bookstorm Release date 20140429 Pages 120 ISBN 1-920434-87-9 ISBN 13 978-1-920434-87-8
See product
South Africa
ALLES WAT LEWE - Douglas Hey Neem kennis hierdie is 'n ex-biblioteekboek. Hardeband met stofomslag in goeie toestand.   Posgeld en verpakking vir onder 1kg.    Sien Shipping &  Payment hier bo.
R 20
See product
South Africa (All cities)
 Die lewe is 'n grenshotel - Hennie Aucamp -Tafelberg - 1977, eerste uitgawe in uitstekende toestand  (ryme vir pop en kabaret)  
R 75
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.