DRINGEND OPSOEK NA N BOORGAT POMP IN SOUTH AFRICA
goeie more ek is opsoek na enige pomp wat sal help om water te kan pomp uit my boorgat ons bly op leeukuil plotte asb mense ons sit sonder water kan einde van mei betaal vir die pomp kort die pomp en cable help groot asb
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT