-
loading
Ads with pictures

Oorlogsherinneringe van generaal


Top sales list oorlogsherinneringe van generaal

Johannesburg (Gauteng)
Subtitle: En die Ontstaan van die Nasionale Party Author: J.D. Naude Publisher: Voortrekkerpers () Edition: First Edition Condition: Book Condition: Near Fine Dust Jacket Condition: Edges a little worn with light insect damage along the spine and folds. With closed tear and crease along top edge Binding: Hardcover with dust jacket Pages: 194 Dimensions: 21.3 x 14 x 1.7 cm +++ by J.D. Naude +++ Heirdie studiewerk handel oor een van die vernaamste gebeurtenisse in die geskiedenis van Suid-Afrika gedurende die twintigste eeu: die omstandighede wat daartoe gelei  het dat generaal Louis Botha in besluit het om generaal J.B.M. Hertzog uit sy kabinet to laat, wat uiteindelik daartoe gelei het dat laasgenoemde in Januarie die Nationale Party gestig het.   A passion for books and a passion for collecting fine editions was the recipe that created the successful group of bookshops in Johannesburg called Bookdealers. The group started thirty years ago with one store in the quirky suburb of Yeoville and has grown through the years to a total of five shops, plus our online sales. Bookdealers is well-known for its collectable and used books. We also have a large variety of remaindered books sourced from around the world.  If you collect from one of our five branches there is no delivery charge. We also offer postal delivery (when available) and courier delivery, subject to a quote.
R 125
See product
South Africa (All cities)
 Die Gelofte van die Vegkommando onder Generaal AWJ Pretorius op die vooraand van die Slag van Bloedrivier  #314 van 1000 50X32CM with frame  45X28cm without frame   
R 950
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Gelofte van die Vegkommando onder Generaal AWJ Pretorius - See description for R950.00
R 950
See product
South Africa (All cities)
Buy 62256623PE: Die memoirs van Brigadier Generaal Josienne Jos Rabie SM, MMM for R300.00
R 300
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Lang Generaal - Die duistere politieke sluipmoorde van die ou Suid Afrika - Alan D. Elsdon for R280.00
R 280
See product
South Africa (All cities)
Buy DIE WAT WEN: n Generaal se storie uit n era van oorlog en vrede -- Jannie Geldenhuys for R330.00
R 330
See product
South Africa (All cities)
Buy DIE WAT WEN: n Generaal se storie uit n era van oorlog en vrede -- Jannie Geldenhuys for R250.00
R 250
See product
South Africa (All cities)
Buy Die wat Wen, n Generaal se storie uit n era van oorlog en vrede - Jannie Geldenhuys for R200.00
R 200
See product
South Africa
  1942, 2de druk. Hardeband, 150 bladsye. Baie goeie toestand. Besonderhede van vorige eienaar voor-in. Minder as 1kg. Account of the Anglo-Boer from the perspective of a Boer Commando. Oomblikke van spanning is sy oorlogsherinneringe. Hy dien vanaf Januarie 1901 in die Boerekommando’s onder kommandant Fouché in die Oostelike Proovinsie  in die Kaapkolonie. Hierdie vlot geskrewe boek bied waardevolle inligting oor die krygsoperasies in die Kaap en vul die skraal inligting wat oor die stryd in hierdie gebied bestaan aan. Die boek werp ook lig op die daaglikse kommandolewe en soos die titel aandui, was daar gereelde oomblikke van spanning, maar ook ’n aantal humoristiese voorvalle. Dit is veral die belangrike rol van kommandant Fouché wat hier nader belig word. 
See product
South Africa (All cities)
In hierdie werk deel Johan Engelbrecht sy persoonlike herinneringe met die lesers. Hy het reeds op 17-jarige ouderdom formeel aansoek gedoen vir toelating tot 1 Valskermbataljon se springkursus. Die Bataljon se se valskerm kwalifikasievleuls is op 18-jarige ouderdom aan hom toegeken en slegs 3 weke later is hy ook tot onderkorporaal bevorder. Hierdie werk is volgens die skrywer net sy persoonlike Parabat memoires van 52 jaar gelede. Die "plot" of die "punch line" is glashelder vanaf Generaal WP Louw, 1ste bevelvoerder van 1 Valskermbataljon, se tyd. Indien jy standaarde en vereistes verlaag terwille van tjommies, meelopers en familielede verloor jy altyd die stryd. Die kaliber mense soos 'n Generaal Louw, verhef die Bataljon se leuse: EX ALTO VINCIMUS Sagteband, 173 bladsye
R 280
See product
South Africa
South Africa Boer War circa 1900 Amajuba Bloemen postcard "Generaal Cronje"  fine unused. Scarce. Published by de "Haagsche Pro-Boer Vereeniging" ten bate van de gevangen vrouwen en kinderen in Zuid-Afrika. Condition as per scans. Domestic Postage and Packaging: R5 for standard mail (at your own risk), R35 for registered mail and R100 for Counter to Counter Speed mail. Single postage charge for multiple purchases. Overseas postage see under Shipping Charges.   Preferred Payment option by EFT direct into my bank account. See "Other Options" under Payment Options for details  
R 35
See product
South Africa
'n Boeiende beeld van krygsverrigtinge binne en buite Suid-Afrikaanse grense in die loop van byna 500 jaar. Hier is besielende verhale van moed en heldedom - maar ook verhale van broedertwis en verraad, met figure en gebeure so uiteenlopend soos die Boereoorlog en generaal Christiaan de Wet; Dan Pienaar in die westelike Sahara; Bob Rogers en kolonel Koos van Heerden en Taakmag Zulu. Hardeband, 192 bladsye Gepubliseer 1984
See product
South Africa
  General Johannes (`Jannie`) Geldenhuys, Die wat wen (signed, dated & inscribed),15.8 cms x 23.0 cms Die wat wen, `n Generaal se storie uit `n era van oorlog en vrede, signed, dated & inscribed, J.L. van Schaik, hardcover, illustrated, verwysings en erkennings, gekeurde indeks van persoonsname, 262 pages, highlighting on 10 lines of text on page 253, condition: good to very good. The author was a South African military commander who became Chief of the Army, then head of the SADF. As head of the SADF, he took part in the negotiations that brought the Border War to a conclusion after 23 years of conflict.  
See product
South Africa
Geskiedenis van die opleidingskip Generaal Botha Matige sluitasie aan die stofomslag Goeie toestand
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.