BEROEMDE SUID-AFRIKAANSE KRYGSMANNE - LEOPOLD SCHOLTZ IN SOUTH AFRICA
'n Boeiende beeld van krygsverrigtinge binne en buite Suid-Afrikaanse grense in die loop van byna 500 jaar. Hier is besielende verhale van moed en heldedom - maar ook verhale van broedertwis en verraad, met figure en gebeure so uiteenlopend soos die Boereoorlog en generaal Christiaan de Wet; Dan Pienaar in die westelike Sahara; Bob Rogers en kolonel Koos van Heerden en Taakmag Zulu. Hardeband, 192 bladsye Gepubliseer 1984
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT