-
loading
Ads with pictures

Noord huis


Top sales list noord huis

Kathu (Northern Cape)
Huis is 50km van Kahtu en Postmasburg. 25km van Khumani myn in Olifantshoek. Huis bestaan uit 4 slaapkamers (een met aircon), 2 badkamers, een met stort en een met bad en stort. Waskamer, spens, eetkamer en leefarea. Kontak Stephnie 824 - show phone - 6 of na ure vir Pieter 726 - show phone - 6. Water en ligte ingesluit vir slegs R5500-00 pm.
See product
Cape Town (Western Cape)
Hierdie pragplaas van 5 728ha is geleë 35km suid-oos van Loeriesfontein, noord van Calvinia in die hart van Boesmanland in die Noord Kaap. Die prentjie-mooi landskap bestaan uit uitgestrekte vlaktes, koppies, rotsformasies  en die enkele prominente Spioenkopberg met 'n lieflike plato wat uitkyk oor n groot verskeidenheid plantegroei. Hierdie plaas is perfek geleë vir die toerisme bedryf met n magdom van opsies weens die toeganklikheid en die asemrowende natuurskoon wat lentetyd met n blommekombers bedek is. Alreeds op die plaas is n enkel slaapkamer huis met buitegeboue, werkershuis en n groot skuur. Winter en somer reënval sorg vir water in oorvloed met 7 windpompe en 2 sonpompe, 8 groot reservoirs en 2 groot gronddamme. Die klimaat asook en plategroei voorsien die voornemende koper van goeie gehalte skaap en bok produksie met n dra krag van 1KVE/6.5Ha. 17 kampe is almal toegrus met jakkals- en veeproef draad met elektriese heinings aan die oos en suid grense Vir meer inligting of om te besigtig, skakel my gerus! Property Reference #: 7002001-5406 Agent Details: Carin Bresler EXP Realty South Africa
R 9.000.000
See product
Cape Town (Western Cape)
FANTASTIESE INFRASTRUKTUUR OMHEIN HIerdie 6572 Ha plaas is gelee 35km Suid-Oos van Loeriesfontein, noord van Calvinia in die mooi hart van Boesmanland in die Noord Kaap. Die enkel titelakte, omheinde plaas strek oor koppies en laagtes, heuwels en panne en bied die koper 'n verskeidenheid van plante en gewasse soos Boesmangras Koolganna, Beesganna, Driedoring en Bosdoring en Ysterdoring kenmerkend aan Boesmanland. Die plaas is opgedeel in kampe en met veedraad omhein met elektriese heining aan oos en wes grense. 'n Lieflike 1.2Ha Ganna-pan  bring gemoedsrus en ekstra weiding gedurende die droe maande. Die infrastruktuur is fantasies en gevestig en sluit die volgende in: *4 Slaapkamer huis wat bestaan uit sitkamer, eetkamer, kombuis, twee badkamers en n lieflike stoep, sonkrag en 2 watertenks. *Sonkrag *Buitekamers *Groot stoor en motorhuis. *Twee arbediershuise *5 krale *Voerkamers *Waterkrippe in al die kampe Daar is meer as genoeg water op die plaas met 9 sterk boorgate met water wat geskik is vir huishoudelike gebruik. Daar is altesaam 8 damme, 1 gronddam (besproei 1ha Lusern), 5 sementdamme en 2 gatdamme. 1 5000L tenk 2 tenks vir die huis. Skakel my vir meer inligting en om te besigtig! Property Reference #: 7002001-5555 Agent Details: Carin Bresler EXP Realty South Africa
R 7.230.000
See product
Rustenburg (North West)
Property Address: 344 Buffelsfontein Buffelspoort Eco Estate, Rustenburg Uitstekende besproeiings plasie naby Buffelspoort Noord Wes,12,99 Ha waarvan 10 Ha onder aangeplante weiding is. 26 kampe, met grawitasie besproeiing. Twee damme met n inhoud van 6.5 miljoen liter. Leibeurt uit standhoudende rivier,1 dag per week, 1,5 miljoen liter water. 4 Slaapkamer huis # Parking: 1 Security Features: Fence Property Reference #: 2044841 Agent Details: Dottie Niemandt Chas Everitt 150 Kock St Rustenburg, 0299
R 3.899.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.