-
loading
Ads with pictures

N moet


Top sales list n moet

South Africa
Ek is opsoek na 'n perd Reun/Merrie 14.3hh+ Moet rustig wees. nie te lewendig nie... Maar ook nie te dood Soek 'n perd vir 'n 15jarige seun om op te ry op die plaas en op plesierritte.. R is my hoogste budget.. Die perd moet ook nie te vêr van Villiers Vrystaat af wees nie.. Geen Thoroughbreds NIE WhatsApp my as u iets het:)
See product
South Africa
ek is opsoek na 'n perd wat ek kan ry sonder probleme.die perd moet kan buiteloop sonder ysterhoewe.moet 'n gelding wees en onder di...
R 3.000
See product
South Africa
Ek soek n merrie 14h sy moet mak mak mak wees kinders kan op ha klim en ek moet op ha kan ry en ha pote onder skoon kan mak whatsupp my
See product
South Africa
Ons moet ongelukkig vir Watson n nuwe tuiste soek na die body corporate ons gekontak het daar is mense wat kla oor hom wat te veel blaf. Hy is n baie liefdevolle hond en kom oor die weg met kinders. Ons soek net n goeie gesin vir hom. Hy is opdatum met al sy intentings en ook reg gemaak. Watson is 3 jaar oud en Manlik
See product
South Africa
Katjies is afgelaai by Vredenburg Diere Hospitaal vir uitsit.   Kontak as jy een n kans wil gee.  ASB help! Self net om hulle te foster sal bitterlik baie waardeer word!! Bel asb, nie email nie. Daar is 'n aannemings fooi by betrokke en katjies moet gestriliseer word.
See product
South Africa
Description n wit en grys ringnek met hok te ruil vi n mans fiets moet in goeie toestand wees omtrent di waarde van
See product
Pretoria (Gauteng)
Kinder perd,Bombproof, fantastiese merrie, sy is 12 jaar oud en 15hh, sy is grys(wit)en absoluut dierbaar en 'n moet om te he, sy is geskik vir enige ruiter van 'n beginner tot gevorderde ruiter vir jonk en oud, het jy miskien 'n slegte ondervinding gehad en is onseker wat 'n perd met jou sal aanvang, hier is net die regte perd vir jou om jou te help om oor jou vrees te km en jou self vertroue vir ju terug te gee, sy kan enige iets doen spring, uithouritte of net lekker ry. Haar prys is R ohb Kontak Eddie
R 25
See product
South Africa
gesosialiseer met kinders en ander honde! ligbruin met swart masker en vaar is van uitstekende stamboom, pragtige Chinchilla pug! Let boodskap met enige ander vrae! -Besoek is 'n moet !!
R 3.800
See product
Bloemfontein (Free State)
Moet gaan vandag Opregte Siberian husky dis n male en hy is 8 maande oud en het sy vet kaart met bewys van al sy spuite wat hy gekry het my yard is te klein vir hom Bell of whatsapp my 790 - show phone - 2
See product
South Africa
Ek het 'n baie oulike opregte langbeen foxterrier om weg te gee. Moet ongelukkig van hom ontslae raak as gevolg van veranderde omstandighede. Hy is slegs 10 maande oud en dus nog baie jonk. Ek het 'n veearts boekie wat al sy nodige inspuiting geskiedenis toon. Hy is baie vriendelik en is 'n lekker speelerige en energieke hond. Ek soek asb 'n goeie huis vir hom waar hy genoeg aandag sal kry of dalk 'n ander hond wat hom kan besig hou. Kontak my asb indien u belangstel. Ooh ja sy naam is Roof.
See product
South Africa
Sy moet ASB n huis kry voor febr. Haar naam is peanut sys vriendelik en goes met kinders sy het een keer kleintjies gehad maar is nou gesteriliseer.Sys gebore met n gebrek aan haar linker been maar sy doen dinge soos enige ander hond. Haar ma is n worshond X en haar pa n pomeranian X. Vir meet in lifting skakel Leon of Melissa 0749906641
R 1
See product
Villiers (Free State)
Ek het 'n 14.1hh reun bont perd, kinderperd, bietjie ouerig, weet nie wat sy ouderdom is nie ! Hy kan so cm spring oor jumps:) Vir Rf te ruil vir: 'n hh perd ! 'n reun of merrie ! Moet ook mak en rustig wees, kan bietjie lewe in hom/haar hê maar tog hanteerbaar wees vir sy 14 jarige ruiter !
R 6
See product
South Africa
Bella is opsoek na 'n goeie huis. Ons gaan na 'n kleiner plek en kan haar nie saamvat nie want ons het 'n ouer hond wat moet saamgaan. Sy is baie lojaal aan haar eienaar, liefdevol, gehoorsaam en hou van speel.
R 1.000
See product
South Africa
2 perde om te 1 x calomina wit perd so 4 jaar oud n stunning perd en soek baie aandag - 1 x arabier perd n bietjie ouerig maar ons moet hull...
See product
South Africa
Ek is opsoek na 'n Nooitgedacht ponie vir my 7 jarige dogtertjie, maar die ponie moet alreeds ingebreek wees en gewoond wees aan kinders en veral honde, ek soek verkieslik ook al die toebehore by soos saal en stibeule ens. Ek weet perde en ponies is 'n duur hobby maar ek wil vir als saam nie meer as R betaal nie, as daar iemand is wat my kan help asb.
R 4.000
See product
South Africa
BAIE SPELERIG EN GEHOORSAAM SOEK 'N LIEFDEVOLLE HUIS. SY IS 2 JAAR OUD.EK MOET IN 'N WOONSTEL GAAN WOON EN KAN HAAR ONGELUKKIG NIE SAAM NEEM NIE.
See product
South Africa
Hallo Ons is opsoek na 'n huis vir ons ridgeback. Sy is so 8maande oud. Baie liefdevol Iemand wat belangstel kan ons epos. Moet asb 'n groot yard he.
R 500
See product
South Africa
Dit is n boerperd x merie sy is chessnut met 2 wit voete 7 jaar oud.moet I ervare ryter wees om haar te ry. R onderhandel baar kontak pieter of cobus
See product
South Africa
S&L windpomp 40 voet toring en n 14 voet kop met +- 60 meter se pype en silinder windpomp staan nog jy moet hom self kom afbreek kop is klaar af
See product
South Africa
Ek het n perde kar for sale met homemade tuie in gestuild en dit kan staan teen reen en son. Dit is geskik vir wilde perde essels wat geleer moet word ek leer ook selfs wilde perde.Die prys is onerhandelbaar
R 2.500
See product
South Africa
ek het n mak miniatuur potbelly beertjie 8 maande.baie klein loop aan bant. lief vir aandag gewoond aan honde moet gesien word te dierbaar vir woorde
See product
South Africa
Ek het n split rooibok.ram ongeveer 18 maande oud dna is bevestig en beskikbaar het ook chip in pa is pikswart of te ruil vir 10 gewone rooibok ooie ek is op naboomspruit moet self kom haal of naaste aanbod
See product
South Africa
10 marino Ooie. 2 het gelam die ander moet nog. 1 ildefrance ooi.gelam. 4 Dorper ooie. 1 is swaar dragtig die ander 3 is amper reg vir eerste dek. 2 Damara Ooie. EEN het lam 1 Dorper Ram wit kop met swart om oe. 2 lam Ramme witkop en n swart kop. 1 Damara x Dorper Rammetjie 1 x ram lam marino. 1 x lam marino. 1 x Baie groot Ram marino. 1 x jong ram marino. 1 ildefrance ram lammertjie 2 Dorper x marino lammertjies Rammetjies Feel free to contact me. R for all. neg.
R 35.000
See product
South Africa
Missing- Lost - miniature Doberman Pincher brown get missing + - 10km on the road Ceres from the N1. Turnoffs side Apiesklip and Laska. Reward offer R2000. She has stitches that must be remove on Friday She was sterilized. She also have a microchip. Responding to the name Shinga. Contact urgently Marida Olivier 084 466 9125 Hans Olivier 071 877 0031 or contact RECEIVE older Lucille Skinner 082 057 4091. Missing- Verlore - brown miniature doberman pincher het vanoggend weggerraak omgewing +- 10km op die Ceres pad vanaf die N1. Afdraaie weerskante Apiesklip en Laska. Belonging van R2000 word aangebied. Sy het nog steke in van haar sterrilisasie wat Vrydag moet uitgehaal word. Sy het ook n microchip in. Reageer op die naam Shinga. Kontak dringend Marida Olivier o844669125 of Hans Olivier 071 877 0031 of kontak aaneem ouer Lucille Skinner 082 057 4091. Sy het vanuit haar aaneem-huis weggerraak, waar sy net gister nm afgelaai is.
R 2.000
See product
South Africa
Ek het 9 pragtige klein jack russell hondjies baie spelerig en liefdevol vol energie hule soek graag n opregte liefdevolle huis eet en drink self nog nie ingespuit of ontwurm nie kontak my op whatsapp 084 435 6418 vir meer inligting of fotos moet asb nie e mail nie whatsapp my
R 300
See product
South Africa
sy 3 inentings gehad en ontwurm. klein teddybear, vol liefde, energie, en op en wakker. Gewoont aan kinders en ongelukkig weens omstandighede moet ek hom laat gaan, soek asb 'n goeie huis vir hom, hy is nie reg gemaak nie. Kontak my gerus op 0837874697.
R 1.000
See product
Springs (Gauteng)
*Billy the kid* Yorkshire Terrier *Moet vandag gaan* Springs, Gauteng Only serious buyers please * 7 Weke vandag oud en is reg vir sy nuwe mamma of pappa * Billy is gerigestreer, ontwurm en het sy inspuitings ontvang * Hy is vreeslik liefdevol en is sy mamma se enigste kind * Geskatte gewig is 2.5kg * Hy het n "doll face" en is swart en goud * Whatsapp my vir meer inligting op 617 - show phone - 6 *Spesiale borduur kussing gaan saam met hom * R1800
See product
South Africa
Ek het 2 liefdevolle, spelerige, op en wakker Bassett Hounds wat n nuwe huis soek. Hulle is great met kinders. Hulle is boeties en elk 3 jaar oud. Ons moet ongelukkag trek en kan hulle nie saam vat nie. Ek vra R1000 vir hul altwee saam. Jack is die ligter een en Snoopy die donkerder een.
R 1.000
See product
South Africa
Ek is drengend opsoek na n groot Bearded dragon hok wat reg gemaak moet word of wat dalk glas kort wat iemand wil weg gee. In Vereeniging area
See product
South Africa
Gratis Huskey beskikbaar. 2 jaar oud. Soek asb n goeie huis. Kan nie saam met ander honde wees nie of moet saam met nog huskeys wees. Baie oulike hond op sy eie.
R 123
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.