GOEIE BELGGING HUIS OMSKEP IN 3 WOONSTELLE - REDDERSBURG IN REDDERSBURG
`n Woonhuis wat omskep is in drie woonstelle, elke woonstel beskik oor hul eie kombuis, badkamer en sitkamer, en het elke woonstel ook sy eie kragboks. Dit is nie al nie daar is ook drie afsonderlik kamers wat weg is vanaf die huis met `n gesamentlike badkamer. Vir `n goeie belegging om ekstra inkomste te verdien kontak ons vandag
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT