-
loading
Ads with pictures

Modder sy skoene


Top sales list modder sy skoene

Warmbad (Limpopo)
JP Arabier reun 5 jaar oud 14.2 hande hoog Jp is geskik vir enige ruiter,hy is ingebreuk en rybaar hy loop tans buite sonder skoene en doen beeswerk en lekker uit ry ritte, kan met halter gery word, hy is n baie oulike perd en soek n huis waar sy eienaar hom sal lief he, ek het net te veel perde kan nie aan almal aandag gee nie. kontak my asb indien belangstel. Hy het n paspoort boekie al sy spuite is op datum.
R 6.500
See product
Jan Kempdorp (Northern Cape)
Masker is 'n 5 gang Flaamse x Fries skouperd. Hy is 'n reunperd. Hy is 10 jaar oud. Hy is 16hh. Hy is gehoorsaam wanneer dit by hoewe doen en boks klim kom. Hy is 'n lieflike ryperd vir iemand wat die kennis het. Hy is 'n regte gentle giant. Hy is baie liefdevol. Hy skop nie.Hy byt nie. Hy is klaar ontwurm en sy hoewe is gedoen met skoene.
R 25.000
See product
Jan Kempdorp (Northern Cape)
Masker is 'n 5 gang Flaamse x Fries skouperd. Hy is 'n reunperd. Hy is 10 jaar oud. Hy is 16hh. Hy is gehoorsaam wanneer dit by hoewe doen en boks klim kom. Hy is 'n lieflike ryperd vir iemand wat die kennis het. Hy is 'n regte gentle giant. Hy is baie liefdevol. Hy skop nie.Hy byt nie. Hy is klaar ontwurm en sy hoewe is gedoen met skoene. Net na 2PM beskikbaar vir enige navrae. 0f alle ure op 824 - show phone -
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.