-
loading
Ads with pictures

Koning se wingerd


Top sales list koning se wingerd

South Africa (All cities)
1. Elke Tree – Juanita Du Plessis 2. Was My – Danie Niehaus 3. Sal Jy Onthou? – Nianell 4. Oorwinningslied – Piet Smit 5. Amen Jesus Amen – Ronell Erasmus 6. Mama – Kurt Darren & Nicholis Louw 7. Waardig Is Die Heer – Freda Francis 8. Engele – Arno Jordaan 9. Neem My Op Vlerke – Andriette 10. Put Your Hand In The Hand – Ray Dylan 11. Mamma – Cheree 12. Genade – Izak Davel 13. God Bless The Child – Nadine 14. Pie Jesu – Ons Eie Tenore 15. Gee Jouself – Esti 16. Daar Sal Nuwe Winde Waai – Broers 17. Gebed – Wynand Strydom 18. Ons Koning – Marnet 19. Hou Vas Aan God – Rian Ungerer 20. I’ll Walk With God – Derick Ellis
R 89
See product
South Africa (All cities)
Title: Brakanjan En Die Drie Musketiers Starring: Animation Synopsis: Die verhaal begin in die Suide van Frankryk. Brakanjan reis met sy perd Rofti na Parys om as Musketier van die koninklike musketierwag opgelei te word.In Parys ontmoet hy sy drie musketiervriende Portos, Athos en Aramis. Hul legendariese vaardighede met die swaard red hulle uit menige penarie terwyl hulle streef na edelheid, dapperheid en eerbaarheid. Pom, 'n muis wie se oorgeslagte ook in die musketiers se kwartiere gewoon het, sluit later by hulle aan.Brakanjan en sy vriende kry die koningin se gesteelde diamanthalssnoer terug en kortwiek so kardinaal Richelieu se planne om verdeeldheid te bring tussen koning Louis die Agste en koningin Anne.Brakanjan is in sy noppies wanneer hy daarin slaag om Juliet se hart te wen, sowel as om volwaardig as musketier in die koning se musketierwag opgeneem te word.
R 79
See product
South Africa (All cities)
Ek Sal Nie Bang Wees Nie, Opening Mordegai,Hadassah 1: 2 Ester Rykstema 1: 3 Die Koning Verskyn 1: 4 Wat 'n Meisie Moet Doen, Vasti 1: 5 Hamman Se Gekonkel Begin 1: 6 Die Ontvoering 1: 7 Hoor Ons Roep Mordegai, Ragel 1: 8 Hamman Se Huis 1: 9 Haggai Se Harem,Haggai 1: 10 Skoenlappers, Ester 1: 11 Sy Is Die Een (Koninklike Troue) Xerxes,Ester 1: 12 Die Weermag Keer Terug 1: 13 Donker Skoenlappers,Ester 1: 14 Memukan Sterf 1: 15 Hamman, Nuwe Meester Van Die Hof 1: 16 U Is Ons God, Mordegai 1: 17 Zeresh, Die Meester Van Die Meester Van Die Hof 1: 18 Liefde Is Vir Verloorders,Zeresh 1: 19 Die Koning Kan Nie Slaap Nie 1: 20 Mordegai Word Vereer 1: 21 Hamman Beplan Sy Meester Stuk 1: 22 Die Jode Se Doodsvonnis 1: 23 Hamman Bespot Mordegai 1: 24 Ester Belsuit 1: 25 Ester Gaan Voor Die Koning 1: 26 Die Ete 1: 27 Hamman Vs Xerxes 1: 28 Ek Sal Nie Bang Wees Nie, Finale, Hele Geselskap
R 118
See product
South Africa (All cities)
Title: Brakanjan En Vriende Starring: Soos Gesien Op Sauk Synopsis: Ons geliefkoosde swaardvegters keer terug in 'n oorspronklike televisie rolprent gebaseer op Alexander Duma se beroemde verhaal. Brakanjan en die drie musketiers is terug.Aramis is ridderlik en elegant. Athos is kalm enaristokraties. Porthos is sterk en geduldig. Saam maakhulle 'n onoorwinlike span in diens van die koning van Frankryk en is werklik die beste swaardvegters in die land.Hulle is die driemusketiers.Hierdie onvergeetlike reeks deel die avonture van brakanjan,'n dapper en hardkoppige jong heer. Sy grootstedroom is om by die koninklike beskerming aan te sluit. Met behulp van sy betroubare perd Rofty end sy vriend, Pip, bewys hy dat sekere swaarde wel sterker as ander is. Nie slegs oor die kwaliteit van die staal nie, maar ook oor die dapperheid van die swaardvegter.In hierdie tyd van regverdigheid, eerlikheid en vriendskap is daar een frase wat koning kraai Een vir almal en almal vir een. Die volgende Brakanjan se reeks is in die order:Die Kaptain Van Die MusketiersDie LegendeEn Die KavaliersSe TerugkeringTot Die ReddingDie Onoorwinkle MusketierEn VriendeKoningin Se TraneDie Groot PaliesbalDie Blou ValkOp Die EilandDie BedrieerDie Young Musketier
R 79
See product
South Africa
Robinson Crusoe, die enigste oorlewende van ¿n skeepswrak, vind sy weg na ¿n verlate tropiese eiland waar hy jare woon voor hy sy weg terug na die samelewing vind. Hy het die vermoë om die noodsaaklike benodighede uit die natuurlike omgewing te put en so doende ontwikkel hy spesiale verhoudings met die kreature en plante om hom. Sy briljante metodes van oorlewing in die vreemde, lowergroen omgewing is al reeds ¿n inspirasie sedert die roman vir die eerste keer in 1719 gepubliseer was. DIE ADVONTUUR VAN ROBINSON CRUSOE: Hi maats! Kom saam daardie brawe rampokker, Robin Hood en sy span vrolike mans vol selfvertroue na die Sherwood woud. Hierdie opwindende rolprent vind plaas in die plesierige milieu van ou Engeland. Die goedhartige Koning Richard is oorlog toe, en so doende dwing die hebsugtige Balju al die inwoners van Nottingham om al hulle geld aan hom oor te gee. Robin Hood, met behulp van sy vriendin, Maid arion, ¿n spioen in die Balju se kasteel, is vasberade om die Balju te oorwin en vir Koning Richard sy regmatige plek op die troon terug te besorg. Hierdie maltrap middeleuse avontuur, vol brawe swaard gevegte en uitstekende storievertelling, is ¿n klassieke verhaal vir kinders van alle ouderdomme. All ages
See product
South Africa (All cities)
Title: Die Avontuur Van Sinbad Starring: Afrikaans Synopsis: 'n Verruklike avontuur van 'n ver land vol heldhaftige dade. Hier volg ons die storie van die brawe matroos,Sinbad, gebaseer op Edgar Allan Poe se kortverhaal'Die eenduisend en tweede verhaal van Scheherazade'.Die gemene towenaar, Jaffar, plaas 'n goeie koning en sy gelukkige koninkryk onder betwowering waar hul vir die eerste keer onrus en onmin ervaar. Die koning het 'n pragtige dogter wat reeds verloof is aan 'n aantreklike prins, maar Jaffar, meng in wil eerder met haar trou. Sinbad en sy lojale maters moet inspring om die prinses en die mense van die koninkryk te red.Maar, voor hy tot hulle redding kan kom moet hy eers die koninklike juwele wat Jaffar gesteel het terug besorg aan die koninkryk end sodoende kry hy te doen met die Amasone-koningin, die spook-koning en een van die mees kwaadaardige gediertes op sy reis.
R 79
See product
South Africa (All cities)
Title: Die Prins Van Diewe Robin Hood Starring: Soos Gesien Op Sauk Synopsis: Hi maats. Kom saam daardie brawe rampokker, Robin Hood en sy span vrolike mans vol selfvertroue na die Sherwood woud.Hierdie opwindende rolprent vind plaas in die plesierige milieu van ou Engeland. Die goedhartige Koning Richard is oorlog toe, en so doende dwing die hebsugtige Balju al die inwoners van Nottingham om al hulle geld aan hom oor te gee. Robin Hood, met behulp van sy vriendin, Maid arion, 'n spioen in die Balju se kasteel, is vasberade om die Balju te oorwin en vir Koning Richard sy regmatige plek op die troon terug te besorg.Hierdie maltrap middeleuse avontuur, vol brawe swaard gevegte en uitstekende storievertelling, is 'n klassieke verhaal vir kinders van alle ouderdomme.
R 49
See product
South Africa (All cities)
Title: Tydlose Verhale - Heroiek Verhale - Die Advontuur Van Robinson Crusoe / Die Prins Van Diewe Robin Hood Starring: As Seen On Sauk Synopsis: Robinson Crusoe, die enigste oorlewende van 'n skeepswrak, vind sy weg na 'n verlate tropiese eiland waar hy jare woon voor hy sy weg terug na die samelewing vind.Hy het die vermo, om die noodsaaklike benodighede uit die natuurlike omgewing te put en so doende ontwikkel hy spesiale verhoudings met die kreature en plante om hom.Sy briljante metodes van oorlewing in die vreemde, lowergroen omgewing is al reeds 'n inspirasie sedert die roman vir die eerste keer in 1719 gepubliseer was.DIE ADVONTUUR VAN ROBINSON CRUSOE:Hi maats. Kom saam daardie brawe rampokker, Robin Hood en sy span vrolike mans vol selfvertroue na die Sherwood woud.Hierdie opwindende rolprent vind plaas in die plesierige milieu van ou Engeland. Die goedhartige Koning Richard is oorlog toe, en so doende dwing die hebsugtige Balju al die inwoners van Nottingham om al hulle geld aan hom oor te gee. Robin Hood, met behulp van sy vriendin, Maid arion, 'n spioen in die Balju se kasteel, is vasberade om die Balju te oorwin en vir Koning Richard sy regmatige plek op die troon terug te besorg.Hierdie maltrap middeleuse avontuur, vol brawe swaard gevegte en uitstekende storievertelling, is 'n klassieke verhaal vir kinders van alle ouderdomme.
R 59
See product
South Africa (All cities)
Robinson Crusoe, die enigste oorlewende van 'n skeepswrak, vind sy weg na 'n verlate tropiese eiland waar hy jare woon voor hy sy weg terug na die samelewing vind. Hy het die vermoë om die noodsaaklike benodighede uit die natuurlike omgewing te put en so doende ontwikkel hy spesiale verhoudings met die kreature en plante om hom. Sy briljante metodes van oorlewing in die vreemde, lowergroen omgewing is al reeds 'n inspirasie sedert die roman vir die eerste keer in 1719 gepubliseer was. DIE ADVONTUUR VAN ROBINSON CRUSOE: Hi maats! Kom saam daardie brawe rampokker, Robin Hood en sy span vrolike mans vol selfvertroue na die Sherwood woud. Hierdie opwindende rolprent vind plaas in die plesierige milieu van ou Engeland. Die goedhartige Koning Richard is oorlog toe, en so doende dwing die hebsugtige Balju al die inwoners van Nottingham om al hulle geld aan hom oor te gee. Robin Hood, met behulp van sy vriendin, Maid arion, 'n spioen in die Balju se kasteel, is vasberade om die Balju te oorwin en vir Koning Richard sy regmatige plek op die troon terug te besorg. Hierdie maltrap middeleuse avontuur, vol brawe swaard gevegte en uitstekende storievertelling, is 'n klassieke verhaal vir kinders van alle ouderdomme. All ages
R 38
See product
South Africa (All cities)
Tracklist:1. Wit Vlag2. Engel Van My Hart3. Jou Volla4. Tussen Woorde5. 'N Ewigheid6. Kyknet Country7. Wag Vir Jou8. Ons Koning Kom9. Mengelmoeskardoes10. Vlieg Hoog11. Boerejol12. Jou Skaduwee13. Bly By My14. Altyd Daar15. Houtkruis16. Lepelle, Patayo, Ska-Rumba17. Onthou My1. Wees Lig2. Kaalvoetkind3. Die Fiets4. Om Jou Pinkie5. As Vandag My Laaste Dag Is6. Hambamba7. Lief Vir Jou8. Toe Staan Die Wêreld Stil9. Hart Vol Drome10. Toeka Se Dae11. Country Hart12. Ons Belofte Aan Mekaar13. Juanita Dans Medley (Afrikaans Is Groot)14. Ek Sal (Afrikaans Is Groot) JREDVD024
R 118
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.