-
loading
Ads with pictures

Koms van groot


Top sales list koms van groot

South Africa (All cities)
Getuie Van Groot Tye - Schalk Pienaar Hardcover With a Dust Jacket   I send by Ordinary mail and supply a tracking number.   Because of postage costs it is sometimes better to to order more than one book, as I charge by weight and combine postage it is more cost effective. I combine postage. I also combine postage with Jessies.  
R 40
See product
South Africa (All cities)
Buy Afrikaans, Ons Pêrel Van Groot Waarde. Kok. B et al (Editors) for R740.00
R 740
See product
South Africa (All cities)
Buy PIENAAR, Schalk - Getuie Van Groot Tye - (1st Uitgawe Hardeband in Stofomslag) for R22.00
R 22
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Die Flixies hoor in hierdie storie wat die werweldiere se wenresep was — 'n skelet binne-in die liggaam, wat van been en kraakbeen gemaak is, waaraan spiere kon vasheg. Werweldiere het unieke eienskappe gehad wat hulle aanpasbaar op land gemaak het en sodoende is talle nisse gevul wat die land nog verder vir ander lewensvorme oopgemaak het! Die Onderwysersgids sluit in: 'n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word. 'n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word. Hoogtepunte in die teks, met 'n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig. Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf. Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit. Features Summary Die Flixies hoor in hierdie storie wat die werweldiere se wenresep was – ’n skelet binne-in die liggaam, wat van been en kraakbeen gemaak is, waaraan spiere kon vasheg... Author Danie Schreuder Publisher Juta ISBN 1-4851-2316-X ISBN 13 978-1-4851-2316-3
R 79
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Die Flixies hoor in hierdie storie wat die werweldiere se wenresep was - 'n skelet binne-in die liggaam, wat van been en kraakbeen gemaak is, waaraan spiere kon vasheg. Werweldiere het unieke eienskappe gehad wat hulle aanpasbaar op land gemaak het en sodoende is talle nisse gevul wat die land nog verder vir ander lewensvorme oopgemaak het! Features Summary Die Flixies hoor in hierdie storie wat die werweldiere se wenresep was - 'n skelet binne-in die liggaam, wat van been en kraakbeen gemaak is, waaraan spiere kon vasheg... Author Danie Schreuder Publisher Juta ISBN 1-4851-2310-0 ISBN 13 978-1-4851-2310-1
R 68
See product
South Africa
1975 tweede druk - Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge geillustreerde hardeband met stofomslag, 324 bladsye. Netjiese inskripsie vir boekprys op eerste bladsy 1975 met Inskripsie van Hoofsekretaris FAK -  Van den Berg  aan vorige eienaar (sien fotos).  Twee stukkies deurskynende sellotape op eerste lee bruin endbladsy. Voeg asb R75 by vir SAPO posgeld.  
See product
South Africa (All cities)
2006 eerste uitgawe groot hardeband met stofjas en 512 bladsye in goeie toestand. R100 posgeld in SA.
R 340
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Handelsryk in die Ooste is die tweede deel van ¿n vyfdelige reeks oor vroe blanke vestiging aan die Kaap. In di deel beskryf Karel Schoeman die totstandkoming en bestuur van die Verenigde Oost-Indische Compagnie (VOC) se uitgebreide handelsnetwerk in die gebied van die Indiese Oseaan gedurende die sewentiende eeu. Vir die meeste Suid-Afrikaanse lesers wat maar min kennis van die VOC het, bied hierdie boek besonder baie insigte en word die stigting van die klein verversingspos aan die Kaap die Goeie Hoop in 1652 in konteks geplaas. Dit gee byvoorbeeld aandag aan die groot intra-Asiatiese handelsnetwerk wat selfs voor die koms van die Portugese en Spaanse ontdekkingsreisigers in die gebied bestaan het, aan die wedywering tussen die seevarende moondhede Portugal, Nederland, Engeland en Frankryk om vastrapplek in verskillende Oosterse lande te kry en aan die soms bloedige stryd om monopolie in die handel met kosbare produkte soos speserye, tekstiel en porselein te verkry. ¿n Aantal hoofstukke word gewy aan Batavia, die VOC se administratiewe hoofstad: Vanuit die VOC-kantore is die retoervlote gekordineer; hiervandaan is verkenningstogte na die binneland onderneem; het die amptenary en ryk handelaars ¿n swierige lewenstyl ontwikkel en het kosbare Oosterse meubels en tapyte modieus geword. Ten slotte word ook aandag aan die verskynsel van slawerny en die invloed wat dit gehad het op die koloniale lewe, ook aan die Kaap. Features Summary Die tweede deel van ’n vyfdelige reeks oor vroeë blanke vestiging aan die Kaap. Author Karel Schoeman Publisher Protea Boekhuis Release date 20091130 Pages 350 ISBN 1-86919-270-2 ISBN 13 978-1-86919-270-9
See product
South Africa (All cities)
Author(s): Nachoem M. Wijnberg  Title:      Voor Jou, Van Jou  ISBN:  978 90 254 5152 3  Publisher/place: Atlas Contact, Amsterdam/Antwerp  This Edition: first  Year of Publication: 2017  Binding: paperback Number of pages:  97  Weight: 206g    Condition:   This item is sold brand new    De belangrijkste dichter van Nederland In zijn vorige bundel, het geruchtmakende Van groot belang, schreef Nachoem M. Wijnberg gedichten over belastingen en burgerschap; zijn nieuwste, Voor jou, van jou heeft een romantisch klinkende titel en staat vol met gedichten die deze titel waarmaken. Wijnberg duikt in het bij uitstek poëtische thema van de herinnering. De stem is onvervreemdbaar die van Wijnberg, die er een uniek helder poëtisch taalgebruik op nahoudt waarin de diepte zich kan verstoppen en kan tonen. De gedichten zijn mooi, mooi, zo mooi als het beste wat je je kunt herinneren.
R 280
See product
South Africa (All cities)
Groot formaat. Hardeband, geen stofomslag. Binding is stewig en skoon binne. Grys linne-buiteblaaie. 133 Bladsye plus register van afbeeldings. Posgeld in RSA = R65.00.  
R 60
See product
South Africa (All cities)
Buy Jan van Riebeeck - C Louis Leipoldt - 1938 - Geskiedenis van van Riebeeck en sy koms na die Kaap for R170.00
R 170
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 8 - 13 working days In die vroee beplanningsfase van die Vryheidspark was Robin Binckes `n lid van die subkomitee oor geskiedenis. Die mate van debatvoering en bespreking - meestal heftig - het Binckes verstom. So te se elke bespreking is uit presies die teenoorgestelde siening vertolk. Een van die mees omstrede onderwerpe was die Groot Trek, die Boere se eksodus uit die Kaapkolonie in 1838. Skrywers oor die onderwerp het tradisioneel die gebeure nie net uit die perspektief van "wit geskiedenis" benader nie, maar hoofsaaklik uit die van "Afrikanergeskiedenis". Dit is nog altyd gesien as `n "Afrikanergebeurtenis", maar dit was allermins. Die Groot Trek en die gebeure wat daartoe aanleiding gegee het, het elke deel van die samelewing betrek - Zulu, Sotho, Ndebele, Xhosa, Khoisan, Khoikhoi, Bruin, Brits, Engelssprekende Suid-Afrikaner en Boer - en dit is tyd om die trek in daardie lig, in die konteks van `n onbevooroordeelde, moderne Suid-Afrika, uit te beeld. Soos wat gewoonlik die geval is in geskiedenis, hou al die gebeure verband met mekaar. Dit is onmoontlik om die Groot Trek te skei van gebeure wat terugstrek tot by die Portugese ontdekkingsreisigers, aangesien daardie vroee verwikkelinge die agtergrond geskep het vir die redes vir die Groot Trek. Die meeste skrywers het op die trek self gefokus terwyl Binckes `n bree benadering gevolg het wat die impak van die vroeere wit invalle en migrasies - Portugees, Hollands, Frans en Brits - op suidelike Afrika bestudeer. So kan die trek en die oorsake daarvan beter verstaan word. Waar moontlik het Binckes die weergawes van ooggetuies gebruik en dit bevestig met die perspektiewe van vooraanstaande geskiedkundiges. Die eindproduk is `n objektiewe en omvattende rekord van een van die seminale gebeure in Suid-Afrikaanse geskiedenis. Hierdie boek toon dat die Afrikaner `n belangrike rolspeler in die Suid-Afrikaanse gemeenskap is, was en altyd sal wees - maar dit beeld die Afrikaner ook uit as deel van `n groter prentjie. Die skrywer distansieer hom van die karakters wat die afgelope twee eeue as edel gestereotipeer is en beeld hulle lewensgetrou uit: wonderlike, heldhaftige mense met menslike gevoelens, sterk punte en tekortkominge. Features Summary In die vroee beplanningsfase van die Vryheidspark was Robin Binckes `n lid van die subkomitee oor geskiedenis. Die mate van debatvoering en bespreking - meestal heftig - het Binckes verstom... Author Robin Binckes (Author), Adri Kotze (Author) Publisher 30 Degrees South Publishers Release date 20141001 Pages 559 ISBN 1-928211-27-5 ISBN 13 978-1-928211-27-3
See product
South Africa
Bybelkommentare is lankal nie meer net vir predi¡kan¡te nie! Gewone gelowiges wat voel hulle Bybel¡lees het in Æn groef beland, sal juig oor Die groot geloofskommentaar van Adrio Konig. Hierdie kommentaar is anders in die sin dat dit groot geloofsake as geheel in elke Evangelie en Han¡delinge behandel. Adrio Konig ondersoek Æn wye ver¡skeiden¡heid geloofs¡temas soos dit in die Bybelboeke voor¡kom. Lesers sal onder andere lees oor: Die gesamentlike boodskap van die Evangelies; ooreenkomste tussen die Evangelies; vervulling van profesiee; die doderyk en die hel; die verhouding tussen Jesus en die Vader; die mens as beeld van God; die lyding van Jesus; die doop; die Septuagint; Hemel, hemelvaart en wereldbeeld. Die groot geloofskommentaar ondersoek geloofsinligting op elke groot geloofstema en die on¡der¡werp¡register vergemaklik naslaan. Hierdie kom¡men¡taar is vir elke ge¡lowige wat die Evange¡lies en Hande¡linge met insig wil lees. Format:hardback
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Groot Trek - Verlos Van Britse Heerskappy: Eksodus Van Die Boere Uit Die Kaapkolonie, 1836 (Afri for R305.00
R 305
See product
South Africa (All cities)
Boek geskryf in idioom van tyd en mense van 2 Boerepublieke.  Slopies biltong, soetolie, balsemkopvia, misvloere, ledekante, wilde boswereld met leeus en olifante, boerehumor ens. Die Groot Gryse word bekroon met die W.A. Hofmeyr-prys, asook ontvang Anna M. Louw 'n oorkonde vir haar bydrae tot die geskiedenis van die Afrikaanse gemeenskap. 1973 4de druk Kaapstad Tafelberg  hardeband met stofomslag , klein netjiese inskripsie op eerste lee endbladsy van vorige eienaar, ligte ouderdomsmerkies meesal op eerste en laaste bladsye. Stofomslag wys gebruik aan binnekant.                    
R 40
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.