ANNA M LOUW - DIE GROOT GRYSE (PAUL KRUGER) 1973 TAFELBERG IN SOUTH AFRICA
Boek geskryf in idioom van tyd en mense van 2 Boerepublieke. Slopies biltong, soetolie, balsemkopvia, misvloere, ledekante, wilde boswereld met leeus en olifante, boerehumor ens. Die Groot Gryse word bekroon met die W.A. Hofmeyr-prys, asook ontvang Anna M. Louw 'n oorkonde vir haar bydrae tot die geskiedenis van die Afrikaanse gemeenskap. 1973 4de druk Kaapstad Tafelberg hardeband met stofomslag , klein netjiese inskripsie op eerste lee endbladsy van vorige eienaar, ligte ouderdomsmerkies meesal op eerste en laaste bladsye. Stofomslag wys gebruik aan binnekant.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 40,00
R 40,00
Contact
CONTACT