-
loading
Ads with pictures

Kom met


Top sales list kom met

Klerksdorp (North West)
Hierdie geleentheid kom nie elke dag nie. 'n Woning met soveel vertrekke en spasie en is ideaal is vir die regte koper om sy drome te kom uitleef. Met 'n 8000m² erf, 'n mooi gevestigde tuin en groot patio wat uitkyk op 'n lieflike swembad wat vir funksies of familie kuiers gebruik kan word. Hierdie hoofwoning bied ook die volgende: - 3 leefareas met 2 kaggels - studeerkamer - kroeg / onthaal-area (144m²) - 4 slaapkamers - 3 badkamers - pragtige kombuis met 'n opwas - spens - waskamer - 10 motorhuise (1 het 'n diensput vir voertuie) - 1 groot afdak - 4 pakkamers - groot boma area vir heerlike kuiertye om die vuur - swembad - tennisbaan - buite-geriewe (kamer, toilet en wasbak) - toegeruste boorgat vir tuinbesproeiing - elektriese motorhek - alarmstelsel Woonstel: - 1 slaapkamer - badkamer - oopplan-kombuis met leefarea - werkskamer - motorhuis - pragtige stoep Hierdie is die ideale plek vir iemand wat spasie nodig het. Kontak my gerus vir 'n afspraak. # Parking: 11 Property Reference #: 2007069 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 4.725.000
See product
Potchefstroom (North West)
10.5Ha Hoewe buite Potchefstroom met 2 Wonings en Woonstel. Hierdie hoewe is ±14km buite die dorp met baie verbeterings wat insluit: • Ruim 4 Slaapkamer woning met 2 Badkamers, groot stoep met ingeboude braai by die agterdeur van die hoofhuis. • Twee slaapkamer woonstel met 1 Badkamer, verbind met die hoofhuis. • Los staande twee slaapkamer woning met 1 Badkamer. • 1 x Stoor van 138m²,hierdie stoor het ook afdakke aan biede kante. • 1 x Stoor van 78m² • Melk kamer. • Wendy huis asook 'n los staande twee vertrek sink huisie. • 3 x Boorgate waarvan 1 toegerus is.(7000l/uur) • Enkel fase Eskom krag.(220v) • Die hoewe is opgedeel in 4 kampe en is veilig omhein. • ±1.8ha aangeplante Babala gras wat onder besproeiing is. • 1 x Sink dam. Kom kyk gerus! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------ Property Reference #: 1803203 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.090.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.5Ha Binne hoewe buite Potchefstroom met groot woonhuis en twee woonstelle.Hierdie hoewe is ± 10 km buite die dorp met soveel om te bied: • 3 ruim slaapkamers met 3 badkamers,groot stoep met ingeboude braai,2 sitkamers,eetkamer en massiewe kombuis met aparte opwas en meer as genoeg kaste. • Woonstel 1: Twee slaapkamer met sitkamer en kombuis en vol badkamer. • Lostaande Woonstel:Twee Slaapkamer,oopplan kombuis en sitkamer. • Buite geboue • 2 krale • 3 kampe • Drukgang • Eskom krag • Swembad • Lapa • 3 Boorgate(2×10000 liter/uur, 3000 liter/uur) • Gedeeltelik omhein met bonox • 3 elektroniese sekeruteits hekke. Kom kyk gerus! # Parking: 2 Property Reference #: 2012164 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.335.000
See product
Parys (Free State)
178ha Saai- en beesplaas asook lodge met rivierfront in Parys-area met die mooiste natuurskoon. Die plaas bied soveel moontlikhede vir die natuurliefhebber of as jy wil boer. Hier is talle wild, gastekamers en selfsorgeenhede vir groot gesinne of groepe vriende. 'n Lieflike venue wat gebruik kan word vir troues, partytjies, familiefunksies of net lekker saam kuier. Jy kan die staproetes kom geniet en ontspan in die onderdak-swembad. Met die rivier baie naby, kan jy ure se visvang geniet of net ontspan langs die water. Hierdie plaas bied ook die volgende: - kantoor - akkomodasie vir 55 gaste (27 kamers en 15 badkamers) - venue vir troues, funksies - 2 groot bomas met volle kombuise en braaigeriewe - waskamer vir linne - wild ingesluit (3 kameelperde, 15 inyalas, 4 rooihartebeeste, 1 koedoe, 15 elande, 25 springbokke, 18 rooibokramme, 30 rooibokooie, 5 zebras en takbokke) - 2.1 meter wildsheining rondom die plaas - 2.2km rivierfront - staproetes (8km) - waterregte vir 15ha vir besproeiing - 60+ha ploegbare grond onder smitsvinger tans - 3 groot store - 3 boorgate toegerus (2 met sonpanele) - 2 sementdamme en 1 gronddam - 1ha wat verhuur word langs die rivier (met 'n swembad en geriewe) - Eskom 3-fase krag (200kva) - voertuig om wild te besigtig is ingesluit BTW is ter sprake. Kontak my gerus vir 'n afspraak. Groot geleentheid wat nie gemis moet word nie. (Slegs kliënte wat reeds goedgekeur is en bankwaarborge kan lewer) Property Reference #: 2010170 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 11.500.000
See product
Potchefstroom (North West)
48ha Plaas net buite Potchefstroom met 2ha besigheidsregte. Wil jy 'n winkel of padstal kom oopmaak met genoeg winkelspasie voor teen die hoofpad? Dan is hierdie die ideale geleentheid. Agter die winkel en store is daar 46ha wat as landbougrond gebruik kan word en is ideaal vir voeraanplanting of pekaneutbome. Dis ideaal ook vir voerkrale met 6 boorgate op verskeie areas op die grond. Tans is daar 2 boorgate wat gebruik word waarvan een so om en by 13000 liter per uur gee. Die ander boorgate kan ook getoets word. Hierdie plaas bied die volgende: Hoofwoning: - 4 slaapkamers - 2 badkamers - 2 leefareas - kombuis met opwas - swembad - 4 groot motorhuise vir voertuie - groot store en buite geboue - 6 boorgate waarvan 2 tans toegerus is - groot sementdam - werkershuise - 2ha besigheidsregte met 'n winkel en stoorkamers - 46ha oulande met mooi rooigrond Woonstel: - 2 slaapkamers - 1 badkamer - 1 leefarea - kombuis 3-fase Eskom krag Kontak my vir 'n afspraak. Hierdie is 'n geleentheid om nie te mis nie. # Parking: 4 Property Reference #: 2105102 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.500.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.5Ha Hoewe geleë in Potchefstroom met 2 Wonings en 1 Woonstel. Hierdie hoewe is geskik vir boerdery op kleinskaal met genoegsame water! Pragtige boomryke tuin onder besproeiing. Die hoewe bied die volgende: Woning 1: (±600m²) • 6 Slaapkamers. • 3 Badkamers. • 3 Ruim leefareas. • Kombuis met opwas en spens. Woning 2: (±190m²) • 3 Slaapkamers. • 2 Badkamers. • 2 Leefareas met kombuis. Woonstel: (±70m²) • 1 Slaapkamer met sitkamer en kombuis. -------------------------------------------------------- • 40 Pekaneutbome. • 3 x Boorgate waarvan 1 ±14000l/uur toets. • 1 x Sementdam vir besproeiing. • 4 x Kampe. • Slagkamer / Stoorkamer. • 10/15 Varkhokke. • Water toring - 3 x 30 000l water tanks. • Eskom 3 Fase krag. • Alarmstelsel. • 2 x Werkershuise. Btw ter sprake. Kom kyk gerus! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------ Property Reference #: 1809261 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.550.000
See product
Potchefstroom (North West)
1.4Ha Hoewe met Vaalrivierfront. Hierdie eiendom is die ideale naweek plek! Die eiendom is ±29km uit Potchefstroom geleë. Hierdie hoewe bied die volgende: • Grasdak woning met oopplan leefarea - Sitkamer, kombuis. • 2 Slaapkamers, tweede kamer is bo met loft. • 1.5 Badkamers. • Buite stort. • Bouma met braai geriewe. • Besproeiing in tuin. • ±9500m² is oop spasie op die hoewe. Btw reeds ingesluit op prys. Kom kyk gerus. ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Property Reference #: 1903165 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.250.000
See product
Potchefstroom (North West)
5.1 ha Kleinhoewe met slaapplek vir 100 mense wat as 'n kampterrein verhuur kan word. Daar is ook 'n groot saal met sy eie kombuis waar etes bedien kan word of kerk gehou kan word. Met nog 'n eetsaal en kombuis is dit ideaal vir 'n groot hoeveelheid mense wat wil spanbou of konferensies aanbied. Jy kan selfs hierdie plek omskep in 'n pragtige trou venue waar die gaste kan oornag wat van ver af kom. Twee huise is ook deel van die kleinhoewe vir die personeel of eienaar om in te woon. - 48 slaapkamers (2 per kamer) - ablusiegeriewe - 2 aparte badkamers - braai-area - stoor - boorgat wat toegerus is (2500 liter per uur) - windpomp met 'n dam - Eskom 3-fase - die geboue en terrein kort net 'n behoorlike opknapping Kontak my gerus vir 'n afspraak. Property Reference #: 2107083 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.100.000
See product
Potchefstroom (North West)
300Ha Besproeiingsplaas met 3 Wonings geleë tussen Klerksdorp en Ventersdorp. Die eiendom bied die volgende: • 3 x Wonings elk met 4 Slaapkamers, Dubbelgeriewe en Braaigeriewe. Die oppervlakte van die totale wonings is ±870m² • 6 x Boorgate waarvan 3 Boorgate toegerus is en geregistreer is met 'n volume van 104 000m³ - 26Ha wat besproei mag word. • 4 x Hoederhokke (250m² elk) • Melkstal (160m²) Nie toegerus. • Slagkamer (170m²) • Voerstoor (200m²) • 2 x Varkhokke (70m²) • Implemente Afdak (180m²) • Werkswinkel (140m²) • 8 x Afdakke (225m²) • 3 Fase Eskom krag. • 1 x Sementdam. • 1 x Gronddam. • 70Ha Teff aangeplant. • 13Ha onder besproeiing - 3.5 Toring Zimmatic Spilpunt. • 2Ha Lusern aangeplant onder besproeiing. • 60Ha Vleiweiding. • 114Ha Mielies aangeplant. Kom kyk gerus!!! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Property Reference #: 1905042 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 7.800.000
See product
Klerksdorp (North West)
Property Address: Wilkoppies, Klerksdorp BAIE MODERN EN RUIM!! 3 Slaapkamers 2 Badkamers Oopplan sit/eetkamer met ingeboude braai Lieflike kombuis Swembad Boma Dubbel motorhuis # Parking: 2 Rates And Taxes: 840 Property Reference #: 16101 Agent Details: Gawie Le Roux Countryside Properties 53 Platan ave Flamwood 2572 Klerksdorp
R 2.580.000
See product
South Africa
KOM KYK GERUS!! 3 Slaapkamer woning met enkel geriewe. Motorhuis en stoorkamer Huis kort TLC Garages: R1 Reference number:
R 640
See product
Bloemfontein (Free State)
Die plaas bestaan uit die volgende: 15 Weidingskampe en elke kamp word van water voorsien. Die drade van die kampe Is in ‘n goeie toestand. 60 ha se aangeplante smutsvingergras kom voor Daar is ook 8 landekampe wat bestaan uit 20 ha x 8 kampe = 160 + 90 ha 160 ha is veevoer of tef 90 ha is Mielies aangeplant Geen besproeiing kom voor nie Daar kom 7 boorgate voor waarvan 3 toegerus is met windpompe en 1 dompelpomp en 1 enjin. Daar kom geen ingelyste waterregte voor nie. 2 Sementdamme 2 Sinkdamme Daar kom 2 woonhuise op die plaas voor. Woonhuis 1: 1 Slaapkamer met 1 badkamer, sitkamer, eetkamer, oopplan kombuis. Woonhuis 2: 3 Slaapkamers, 1 badkamer, kombuis met oopplan sitkamer, eetkamer. (Voorafvervaardigde huis) Daar kom ook 1 Staal sinkstoor voor van 20 x 20 meter met ‘n afdak van 20 x 6 meter. 1 x Staal stoor van 20 x 30 meter met afdak van 100 KVA 1 X Staal sinkstoor van 30 x 30 meter met afdak van 7 meter – 100 KVA Stoor het pilmasjien in. Al die bogenoemde store het sementvloere in Daar kom 4 werkershuise voor. Baie netjiese bees en skaapkrale en veehanteringsgeriewe vir skaap en bees kom voor. Krag: 100 KVA Drakrag: 1 GVE op 7 ha BTW ingesluit Property Reference #: 1608115 Agent Details: Cobus Bester National Real Estate 162 Zastron Street Bloemfontein
R 12.799.000
See product
Potchefstroom (North West)
90 ha Gasteplaas buite Potchefstroom met soveel moontlikhede. Kom en ervaar die rustigheid wat hierdie plaas jou bied. Gastekamers wat kan verhuur word aan gaste wat kom jag op wildsplase in die omgewing. Besighede wat spanbou wil kom doen, of selfs groot familie byeenkomste. Hierdie is 'n moet om te sien. Die plaas bied die volgende: Woning 1 - Gastehuis - 6 kamers met hulle badkamers - 2 slaapkamer woonstel, kombuis en leefarea - kantoor met stoorplek - waskamer vir die linne Woning 2 - 3 slaapkamer - 2 badkamers - studeerkamer - 2 leefareas - kombuis met 'n opwas - stoorplek - 2 motorhuise - swembad - 2 baie sterk boorgate (+-40 000 lt) - lande (16 ha kan besproei word) - weiding +-74 ha - stoor (270 vierkante meter) - afdak ook ongeveer 270 vierkante meter - Eskom-krag BTW is tersprake Kontak my vir 'n afspraak! # Parking: 2 Property Reference #: 1909128 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 3.680.000
See product
Cape Town (Western Cape)
Die plaas is in die Hopetown distrik gelee en betaan uit 13 weidingskampe met veesuipings, Die drade is in 'n redelike toestand en sommige drade kort aandag. Daar is 6 damme waarvan 2 sementdamme is. Daar kom 8 dompelpompe voor waarvan 8 met windpompe toegerus is. Daar is geen woonhuis op die plaas nie. 2 Store kom wel voor (20x15m) en 2 werkershuise. Drukgange vir bees en bees en skaap krale kom voor. Eskom krag. Property Reference #: 1407492 Agent Details: Cobus Bester National Real Estate 162 Zastron Street Bloemfontein
R 15.500.000
See product
Bloemfontein (Free State)
Die plaas bestaan uit 166 ha en daar kom 57 ha se weidingskampe voor wat opgedeel is in 4 kampe, een kamp word met water voorsien. Die drade is in ‘n redelike toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar is ook 94 ha se landekampe wat voorkom, dit is opgedeel in 4 kampe waar Bainsvlei rooigrond voorkom. Die grond is so 1.2meter diep. Daar is 9 ha se besproeiing wat op die plaas voorkom. Daar is ook 6 boorgate waarvan 4 toegerus is. 2 Sement en steen damme kom voor e nook 1 sinkdam. Hier kom 2 woonhuise voor. Daar kom ook 4 werkershuise voor Veehanteringsgeriewe vir bees kom voor. Daar is krag op die plaas en ‘n Volledige waardasie is gedoen, kontak my vir besonderhede indien dit verlang word. Prys: R 8 882 353.00 BTW ingesluit Daar kan ook 5 ha addissioneel saam gekoop word teen R 2, 7 miljoen. Indien die 2 dele saam gekoop word,kan die prys onderhandel word. Property Reference #: 1705277 Agent Details: Cobus Bester National Real Estate 162 Zastron Street Bloemfontein
R 8.882.353
See product
Potchefstroom (North West)
Groot erf in Noord-wes, Potchefstroom, Grimbeekpark. Kom ervaar 'n leefstyl van lieflike oop ruimtes, met jou eie stukkie natuur en veilige area waar jy kan perdry, fietsry saam met die gesin en laat middag stappies. Erf met baie potensiaal, vkm, Heffing: R 400 per maand, Erfbelasting is tans: R 117 per maand. Boorgat op erf, wat ongeveer liter water gee. Kom bou jou droom huis in puik sekuriteits kompleks./ Large stand in North West, Potchefstroom, Grimbeekpark. Come experience a lifestyle of beautiful open spaces with your own piece of nature and safe area where you can enjoy horse riding, cycling with the family and late afternoon walks. Stand with a lot of potential sqm Levy: R 400 per month Rates are currently: R 117 per month. Borehole on site, which is about liters of water. Come build your dream home in pristine security complex in good neighborhood. CONTACT:  Hanlie du Toit
R 371
See product
Potchefstroom (North West)
4.8 HA Gasteplaas/Oord 15 km buite Potchefstroom. Resturant geriewe, pragtige kapel met onthaal geriewe. konferensie fasiliteite, lapas langs swembad wat ook vir onthaal gebruik kan word. 9 Ten volle toegeruste chalets asook 12 woonwa staanplekke elk toegerus met water en krag. ALLE meubels, gordyne en beddegoed ingesluit. Te veel om op te noem. Volledige inventaris beskikbaar. KOM en kom kyk vir jouself.
See product
Potchefstroom (North West)
8.5 ha Hoewe met baie potensiaal om op 'n klein skaal te boer. As jy moeg is vir die dorp se gewoel, dan is hierdie hoewe net reg vir jou. Met 'n pragtige grasdakhuis met groot leefareas vir daardie heerlike kuiertye saam met vriende of familie. Die hoewe bied ook die volgende: - 4 slaapkamers - 2 badkamers - 2 ruim leefareas - 1 eetkamer - studeerkamer - leefarea met kroeg - ruim kombuis - 2 afdakke - alarmstelsel - gevestigde tuin - 4 boorgate (1 toegerus met 10 000 liter tank en 1 met 'n windpomp en dam) - hokke en store - 3-fase Eskom krag Kom kyk gerus! Property Reference #: 1909198 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.580.000
See product
Ellisras (Limpopo)
100Ha Waterberg bosveld. Gelee naby die dorp (geen grondeise). Wildwerend omhein. Die heining is baie netjies met 24 drade en 2.4m hoog. 75% van die grens heining is ge-elektrifiseerd. Hoofwoonhuis: Omhein met sterk draad en geboude mure tussen-in. 3 Slaapkamers, 2 badkamers, groot moderne kombuis, spens, groot vertrekke. Ekstra 2 huise: Huise met 2 en 3 slaapkamers afsonderlik - apart en weg van die hoofhuis af. Tuine om die hoofhuis is baie baie mooi met n eksotiese atmosfeer. Swembad en lapa met boma. Toegeruste boorgate x5 - het water maar nie getoets. 3 Fase Eskomkrag. Nuwe stoor met elektrisiteit - 200mm. Plaas is in n Pty (Ltd) en is BTW geregistreerd. Te veel om op te noem - kom kyk self !! Reference: RXFF-1007 Contact Theo Behrens: 060 992 9108
R 5.000.000
See product
Randvaal (Gauteng)
Pragtige Townhouse met twee groot slaapkamers met verwarmers en ingeboude kaste. Een bakamer met 'n stort en bad. Moderne kombuis met graniet blaaie. Ope plan leef area. Onder dak stoep vir lekker braai. Privaat tuin en jou vierbeen diertjies is welkom. Ook tyundienste wat die haaglige taak doen van gras sny. Pre-paid elektrisiteit. Onder dak parkeering. Die sekuriteits sisteem is van die beste kwaliteit, met "keypad" an "remote" ingang. Skakel Johnathan op 786 - show phone - 7 om na die perseel te kom kyk.
See product
Potchefstroom (North West)
41Ha Plasie net 8km buite Potchefstroom met hope potensiaal! Hierdie eiendom bied die volgende: • 6 Slaapkamer woning met 3 badkamers. • 2 Slaapkamer woonstel. • Die weiding is hoofsaaklik vlei en natuurlike weiding. • 1 x Groot stoor met ±6m hoë dak, (stoor is ±314m²) Geskik vir swaarvoertuie. • 1 x Klein stoor (±112m²) • Werkswinkel / Kantore (±194m²) • 50% van plaas reeds toegespan met wildsheining. • 3 x Boorgate. • 1 x Sementdam. • 1 x Gronddam met uitkyk oor vlei. • 3 Fase Eskom krag. Die eiendom kort aandag in terme van elektriese bedrading aangesien dit vir 'n lang tyd leeg gestaan het. Kom kyk gerus!! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- # Parking: 2 Property Reference #: 1807128 Agent Details: Marlize Smith Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.690.000
See product
Potchefstroom (North West)
21Ha Plasie buite Potchefstroom met woning en stoor, geleë tussen Potch en Stilfontein. Hierdie eiendom bied die volgende: • 2 Slaapkamer woning met 2 Badkamers (±240m²) • Sitkamer, Kombuis • 2 Motorhuise met dubbel afdak. • 2 x Boorgate waarvan 1 toegerus is met 'n dompelpomp. • Eskom krag. • 8 x Varkhokke. • 14 x Buite kamers met geriewe. • 1 x Stoor (±70m²) • Diensput vir trokke en laaibank. Kom kyk gerus! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Property Reference #: 1910178 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.050.000
See product
Nylstroom (Limpopo)
3 BEDROOM COLONIAL HOME WITH LOTS OF POTENTIAL. This full title home has 3 bedrooms, 2 bathrooms and is located in a great area on an 839må_ property. Most of the floors are wooden and the ceilings are very high creating a spacious colonial atmosphere. Rooms are large with big windows that allow lots of light into them. The main bedroom is exceptionally spacious with its own en-suite bathroom. The kitchen has ample shelving and countertop space. The living and lounge area is open plan with the kitchen situated around the corner. The front veranda is covered and semi-enclosed, it is spacious and airy. The front garden has a built-in braai that has been shaded by large trees. Additional features include a borehole and a carport. This home is located in the more established part of town with various schools in the area. The town is a short drive away with a golf club, tennis club, or bowls club for the young at heart. Book today to come and see what this home has to offer for you. Hierdie voltitelhuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en is geleÌÇ in 'n wonderlike area op 'n 839må_ erf. Die meeste vloere is van hout en die plafonne is baie hoog, wat 'n ruim koloniale atmosfeer skep. Die kamers is ruim met groot vensters wat baie lig daarin toelaat. Die hoofslaapkamer is ruim met sy eie ensuite-badkamer. Die kombuis het genoeg rakke en 'n toonbank. Die leefarea en sitarea is oopplan met die kombuis om die hoek. Die voorstoep is bedek en gedeeltelik omring, dit is ruim en laat baie lug in. Groot gevestigde bome bied die skaduwee wat die ingeboude braai area sou nodig he. Bykomende kenmerke sluit in 'n boorgat en 'n motorafdak. Hierdie huis is geleÌÇ in die meer gevestigde deel van die dorp met verskillende skole in die nabye omgewing. Die dorp is net 'n entjie se ry weg met 'n gholfklub, tennisklub of rolbalklub vir die wat sou belangstel. Bespreek vandag om te kom kyk wat hierdie huis vir u kan bied. Property Reference #: CE21-0191 Agent Details: Deme Misselhorn Century21 Shop 24, Sparrow Centre (PnP), Nelson Mandela Drive, Modimolle 0510
R 935.000
See product
Potchefstroom (North West)
As jy lief is om met mense te werk, dan is hierdie die ideale plek vir jou. Kom en leef jou drome en ander mense se drome hier uit. Die gastehuis en sy omgewing is pragtig geleë en skep die mooiste prentjie met 200 meter rivierfront en baie opsies om verder te ontwikkel. Slegs 9.5 km vanaf Parys. Die Hoofhuis bestaan uit: • 3 slaapkamers • 2 badkamers • sitkamer • eetkamer • waskamer Gastehuis bestaan uit: • 10 slaapkamers • 10 badkamers met stort en toilet • eetsaal • ontvangs area tweede huis bestaan uit: • 3 slaapkamers • 2 badkamers • sitkamer • eetkamer Woonstel 1: • 2 slaapkamer • 1 badkamer • sitkamer Woonstel 2: • 1 slaapkamer • 1 badkamer addisonele inligting: • 4 Boorgate 2 met dompel pomp • 4 water tenks • 1 groot plaas dam Kontak my gerus om nie die geleentheid te mis nie. # Parking: 2 Property Reference #: 2003163 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 12.000.000
See product
Bloemfontein (Free State)
Een van 8 netjiese 2 slaapkamer meenthuis op plot 10km uit stad.Met devilsfork omhein,met eie tuintjie.Elektriese hek verleen toegang tot dubbelafdak.Koopkrag met water gratis.Kom kyk gerus op N6 route net na Bfnt skietbaan.Skakel Kobus by 827 - show phone - 7.
See product
Potchefstroom (North West)
Pragtige 2.1 Ha hoewe by Lindequesdrift.Hierdie eiendom is geskik vir 'n rustige naweek wegbreek plek of permanente bly,as gevolg van die ligging 'n klipgooi van Parys en Vanderbijlpark Die eiendom is pas toegespan met nuwe draad. Die eiendom bied die volgende: • Modern 2 Slaapkamer woonhuis met oopplan leefarea. • Dubbel motorhuismet deure wat oop swaai. • Sonpanele. • Watertenk. • 2 × Boorgate waarvan een met sonkrag toegerus is. • Huis is netjies omhein vir ekstra veiligheid. Hierdie eiendom is enig in sy soort. Kom kyk gerus. # Parking: 2 Property Reference #: 2003082 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 675.000
See product
Potchefstroom (North West)
4.1 ha Vaalrivier-hoewe met baie ontwikkelingspotensiaal. Hierdie hoewe bied die koper soveel moontlikhede. Wil jy op klein skaal boer, dan is hierdie net die regte plek vir jou. Pekaneutbome is baie gewild om te plant in hierdie area. Daar is verskeie opsies om te oorweeg. Daar is ook kamers wat omskep kan word vir vissermanne wat naweke wil kom visvang. Hierdie hoewe bied ook die volgende: - ruim 2 slaapkamer woning - volledige badkamer met aparte toilet - kombuis - leefarea met kaggel - 6 kamers (onvoltooid) - ablisieblok (onvoltooid) - groot oop stoor - boorgat (nie toegerus nie) - 110 meter rivieroewer - Eskom 3-fase krag Kontak my gerus vir 'n afspraak. Property Reference #: 2005042 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.895.000
See product
Potchefstroom (North West)
26Ha Hoewe buite Potchefstroom met 2 wonings. Hierdie hoewe is geskik vir kleinvee boerdery. Die grond is opgedeel in kampe. Huis bestaan uit: • 3 Slaapkamers. • 1.5 Badkamers. • Sitkamer. • Kombuis met aparte opwas. • Lapa met binnebraai. Woonstel bestaan uit: • 1 Slaapkamer. • 1 Badkamer. • Sitkamer en kombuis. • Munisipale enkel fase krag. • Beide wonings het koopkrag. • 2 x Boorgate • 1 x Werkershuis Kom kyk gerus --------------------------------------------------------------------------------------------------------------- # Parking: 1 Property Reference #: 1806164 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 3.680.000
See product
Potchefstroom (North West)
Noordwes - Potchefstroom -Baillie Park - As jy lief is vir onthaal is hierdie huis joune!!! Ruim 5 slaapkamer woning naby skool en besigheidsentrum. Kom kuier saam met vriende en familie onder groot koelte bome met ingeboude braai en swembad. Die bonus is 'n 2 slaapkamer woonstel vir 'n ekstra inkomste of vir ouma en oupa om in te woon. Huis het koopkrag. North West - Potchefstroom -Baillie Park - If you love entertaining, this home is yours !!! Spacious 5 bedroom house near school and business center. Visit with friends and family under big shade trees with built-in barbecue and pool. The bonus is a two bedroom apartment for extra income or for grandparents to live in. House got buying power. Internal Agency Ref No:ZZ00005937 # Kitchen: 1 Rates And Taxes: 1800 Has Pool Has Garden laundry Beautiful Window Type: Steelsults Ceiling Type: Rhino Wall Type: Plaster Floor Type: Tiles & Wood Exterior: Plaster Roof Type: Metal & Slate Showers Stove Property Reference #: 13266881 Nearby Places/Vicinity: Naby supermarkte, skole en verskeie gemeentes. Agent Details: Lorraine Lotter Willows Property Group 68 Steve Biko Avenue Potchefstroom 2531 Potchefstroom
R 2.120.000
See product
Potchefstroom (North West)
Moderne studente lewenstyl ten volle gemeubileerde huis idiaal vir studente wat van ver kom Rustige en veilige woongebied van Potchefstroom. Huis word daagliks gediens. Wifi ‘uncapped’ teen nominale heffing Kamers ruim luuks ten volle gemeubileerd, eie badkamer stort toilet en wasbak. Elke kamer eie studiehoek met lessenaar en boekrak. WIFI uncapped teen nominale heffing Vir ontspanning gemeenskaplike kuier en leef area moderne student sitkamer, eetkamer kombuis en waskamer met wasmajien. Onstspanning onderdak braai area. Luukse granite afwerking Goeie kwaliteit eetware, gebuiks artikels vir self bediening word voorsien. Veiligheid van hoogste gehalte voorsien, Elecrifiseerde omheining, alarmstelsel kameras ens. Genoeg onderdak parkering. Kontak Ina 083 712 8399
R 2.950
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.