-
loading
Ads with pictures

Kinders van phoenix


Top sales list kinders van phoenix

South Africa (All cities)
Buy Kinders Van die Wind, Phoenix en Kie (Vinyl Record) for R150.00
R 150
See product
South Africa (All cities)
Buy Kinders Van Die Wind - Phoenix en Kie - Vinyl LP Record - Opened - Very-Good+ Quality (VG+) for R349.00
R 349
See product
South Africa
Robinson Crusoe, die enigste oorlewende van ¿n skeepswrak, vind sy weg na ¿n verlate tropiese eiland waar hy jare woon voor hy sy weg terug na die samelewing vind. Hy het die vermoë om die noodsaaklike benodighede uit die natuurlike omgewing te put en so doende ontwikkel hy spesiale verhoudings met die kreature en plante om hom. Sy briljante metodes van oorlewing in die vreemde, lowergroen omgewing is al reeds ¿n inspirasie sedert die roman vir die eerste keer in 1719 gepubliseer was. DIE ADVONTUUR VAN ROBINSON CRUSOE: Hi maats! Kom saam daardie brawe rampokker, Robin Hood en sy span vrolike mans vol selfvertroue na die Sherwood woud. Hierdie opwindende rolprent vind plaas in die plesierige milieu van ou Engeland. Die goedhartige Koning Richard is oorlog toe, en so doende dwing die hebsugtige Balju al die inwoners van Nottingham om al hulle geld aan hom oor te gee. Robin Hood, met behulp van sy vriendin, Maid arion, ¿n spioen in die Balju se kasteel, is vasberade om die Balju te oorwin en vir Koning Richard sy regmatige plek op die troon terug te besorg. Hierdie maltrap middeleuse avontuur, vol brawe swaard gevegte en uitstekende storievertelling, is ¿n klassieke verhaal vir kinders van alle ouderdomme. All ages
See product
South Africa (All cities)
Robinson Crusoe, die enigste oorlewende van 'n skeepswrak, vind sy weg na 'n verlate tropiese eiland waar hy jare woon voor hy sy weg terug na die samelewing vind. Hy het die vermoë om die noodsaaklike benodighede uit die natuurlike omgewing te put en so doende ontwikkel hy spesiale verhoudings met die kreature en plante om hom. Sy briljante metodes van oorlewing in die vreemde, lowergroen omgewing is al reeds 'n inspirasie sedert die roman vir die eerste keer in 1719 gepubliseer was. DIE ADVONTUUR VAN ROBINSON CRUSOE: Hi maats! Kom saam daardie brawe rampokker, Robin Hood en sy span vrolike mans vol selfvertroue na die Sherwood woud. Hierdie opwindende rolprent vind plaas in die plesierige milieu van ou Engeland. Die goedhartige Koning Richard is oorlog toe, en so doende dwing die hebsugtige Balju al die inwoners van Nottingham om al hulle geld aan hom oor te gee. Robin Hood, met behulp van sy vriendin, Maid arion, 'n spioen in die Balju se kasteel, is vasberade om die Balju te oorwin en vir Koning Richard sy regmatige plek op die troon terug te besorg. Hierdie maltrap middeleuse avontuur, vol brawe swaard gevegte en uitstekende storievertelling, is 'n klassieke verhaal vir kinders van alle ouderdomme. All ages
R 38
See product
South Africa (All cities)
Title: Die Prins Van Diewe Robin Hood Starring: Soos Gesien Op Sauk Synopsis: Hi maats. Kom saam daardie brawe rampokker, Robin Hood en sy span vrolike mans vol selfvertroue na die Sherwood woud.Hierdie opwindende rolprent vind plaas in die plesierige milieu van ou Engeland. Die goedhartige Koning Richard is oorlog toe, en so doende dwing die hebsugtige Balju al die inwoners van Nottingham om al hulle geld aan hom oor te gee. Robin Hood, met behulp van sy vriendin, Maid arion, 'n spioen in die Balju se kasteel, is vasberade om die Balju te oorwin en vir Koning Richard sy regmatige plek op die troon terug te besorg.Hierdie maltrap middeleuse avontuur, vol brawe swaard gevegte en uitstekende storievertelling, is 'n klassieke verhaal vir kinders van alle ouderdomme.
R 49
See product
South Africa
1: 1 Jou Hart Is Weer Myne Bles Bridges 1: 2 Kyk Diep In My O 4Werke 1: 3 Kinders Van Die Wind Laurika Rauch 1: 4 Die Hemel Weet Manie Jackson 1: 5 Tussen Treine Richard Van Der Westhuizen _ Lochner De Kock 1: 6 Liefling G Korsten 1: 7 Blou Ballon Steve Hofmeyr 1: 8 Hemel Op Tafelberg Kurt Darren 1: 9 Liefde Wyd Soos Die See Rudi _ Corlea 1: 10 Die Oomblik Is Nou Nianell 1: 11 Klein Karoo Sias Reinecke 1: 12 Wanneer Laas Ray Dylan 1: 13 Reik Na Die Sterre Romanz 1: 14
See product
South Africa (All cities)
1. Skrywer 2. Sarah de Jager 3. Strate Van My Hart 4. Koerantpapier 5. A.M.E.N Brother 6. My Hart Is In Intensive Care 7. About Love 8. Strate van Desember 9. Vreemdeling in Long Street 10. Happy Sindane Se Song:Kinders Van Die Tyd 11. Sanger 12. Vaarwel
R 94
See product
South Africa (All cities)
Karen Zoid Hoe ek voel Karen Zoid & Jo Black Skepe Karen Zoid & Ross Learmonth She always gets what she wants Karen Zoid & Johnny Clegg Great Heart Karen Zoid & Refentse Victoriabaai/Nomalanga Karen Zoid & Gian Groen Vier Seisoene Kind Karen Zoid & Patricia Lewis The First time ever I saw your face Karen Zoid & Yvonne Chaka Chaka Kana Uchema/Linger Karen Zoid & Valiant Swart Die Mystic Boer Karen Zoid & Jannie du Toit Liedjie vir jou Karen Zoid & Pierre Greeff Beloofde land Karen Zoid & Johan Stemmet Kinders van die wind Karen Zoid & Judith Sephuma A cry, a Smile, a Dance Karen Zoid & Franja du Plessis Stad van Verlange Mielie Senekal Riekietiekie
R 95
See product
South Africa
1. Kinders Van Die Wind 2. Wie Weet 3. Sprokie Vir 'n Stadskind 4. Skadu's Teen Die Muur 5. Gebed 6. Herman 7. As Jy My Kon Volg 8. Onthou Jy Nog 9. Skielik Is Jy Vry 10. Karla 11. Nes Ek Wil 12. Pretoria 13. Splinterruit 14. Skimme 15. Woorde 16. Die Pad Na Nooitgedacht 17. Koos Du Plessis Keurspel 18. Audio clip Disc 2 1. Me & Bobby McGee 2. Loving Arms 3. Blue Eyes Crying In The Rain 4. Always On My Mind 5. Today I Started Loving You Again 6. Somewhere Between 7. Snowbird 8. I Fall To Pieces 9. Golden Ring 10. Tennessee Waltz 11. Help Me Make It Through The Night 12. Love Can Build A Bridge 13. Crazy 14. Two Dozen Roses
R 105
See product
South Africa (All cities)
Title: Gebooie 9 & 10 Skerwe Van Waarheid Starring: Afrikaans Byble Animasie Synopsis: Skerwe Van Waarheid is die vyfde aflewering in die kinderreeks Die Tien Gebooie Vir Kinders. Hierdie reeks met sy uitstekende animasie is propvol pret en vermaak.Elke episode spog met oorspronklike musiek en 'n treffende storie. Die karakters is lewendig en boeiend, en jong kykers leer Bybelse waardes namate hulle die waarheid ontdek rondom die Here se liefde vir elke mens.In Skerwe Van Waarheid leer die elfjarige Set en sy vriend Efraim die betekenis van twee van God se Gebooie. Jy mag nie vals getuienis teen 'n ander gee nie en Jy mag nie iets begeer wat aan 'n ander behoort nie. Die duurste klere, die oulikste speelgoed, die beste troeteldier. Set word jaloers op sy beste vriend, Efraim, en wens dat hy die seun wat alles het kan wees. Hy breek per ongeluk Efraim se unieke verjaardaggeskenk en laat toe dat sy vriend daarvoor geblameer word. Maar Ben-Ami, die speelgoedmaker, lei hom om die regte ding te doen. Wees deel van hierdie avontuur waarin die Here se teenwoordigheid die tabernakel vul en die Israeliete hulle tog na die Beloofde Land voortsit.Dis 'n aksiebelaaide slotepisode, en een waarna kinders oor en oor sal wil kyk.
R 39
See product
South Africa (All cities)
Title: Die Storie Van Gouelokkies En Die Drie Beertjies Starring: Afrikaans Synopsis: Die storie van Gouelokkies en die Drie Beertjies vind lewe in hierdie klassieke animasie reeks vir kinders. Hierdie bekende verhaal volg die avonture van Gouelokkies, 'n jong meisie wat op haar reis in die huis van 'n beertjie familie opeindig. Tweryl sy in hulle huis is peuter sy met hulle bedjies en pap.Die beertjies is baie verbaas wanneer hulle by die huis kom en vir Gouelokkies daar vind.Wanneer Gouelokkies later die sirkus bywoon is sy baie onsteld om bere in kettings daar te sien en help hulle dus om te ontsnap en na hulle huis in die woud terug te keer.
R 79
See product
South Africa
1: 1 Lekkerkry 1: 2 Byt My 1: 3 Oe na na 1: 4 Die 3 Bekfluite 1: 5 Ramkat 1: 6 Fototjie 1: 7 Hoeter oppi Leeuplaas 1: 8 Ek se Bokkie 1: 9 Tommy Dippenaar 1: 10 Bosveld Hotel 1: 11 Kalahari Kinders 1: 12 Pyptag pyptag pyp pyptag 1: 13 Zambesi 1: 14 Voert Voert Meneer 1: 15 Dixie 1: 16 Outa in die Langpad 1: 17 Rebecca 1: 18 Jantjie de Wet 1: 19 Medley: Umfaan _ Mama Tembu's Wedding Bekfluit 1: 20 Uitkyk se wals
R 82
See product
South Africa (All cities)
Disk 1 1: 1 MY HART SE KAMERS 1: 2 KOUE VUUR (DUET MET THYS DIE BOSVELDKLONG) 1: 3 HERBERGIER 1: 4 DROOMSWENDELAAR (KIND VAN DIE SOMER....) 1: 5 KARLA 1: 6 SKADU'S TEEN DIE MUUR (DUET MET THYS DIE BOSVELDKLONG) 1: 7 PRETORIA 1: 8 ONTHOU JY NOG (DIE DAE VAN WENS ONS WAS AL GROOT..) 1: 9 ONTHOU JY NOG 1: 10 MOLBERGE 1: 11 OP DIE PAD NA NOOITGEDACHT 1: 12 MIDDERNAGTREIN (AS EK VANAAND OP DIE MIDDERNAGTREIN...) 1: 13 SPROKIE VIR 'N STADSKIND 1: 14 SKIMME 1: 15 NES EK WIL (DUET MET THYS DIE BOSVELDKLONG) 1: 16 KINDERS VAN DIE WIND 1: 17 WAAROM ROEP NA JOU VANAAND (GERT VLOK NEL) (KOOS EK RAAI EK IS BESIG....) 1: 18 AS ALMAL VER IS 1: 19 MORELIEDJIE 1: 20 SWERWERS (JY WAT JOU OP DIE WYSHEID ROEM....) 1: 21 AS JY MY KON VOLG 1: 22 GROET SONDER WOORDE(LAAT ONS NIE PRAAT NIE) 1: 23 GEBED 1: 24 DIE SOMER IS VERBY (DAAR WAS 'N VROEER TYD) 1: 25 KINDERS VAN DIE WIND (2DE WEERGAWE)
R 89
See product
South Africa (All cities)
1 Kerel Van Die Paarl 2 Sweet Maria 3 Kinders Van die Wind Wals 4 Marina 5 Blouberg Strand 6 Jan Jan 7 Die Maan Skyn So Helder 8 Ashes Of Love 9 Hantam Drafstrap 10 Ons Het N Lied Gesing Ja 11 Kinders Van Die Wind 12 Red River Rosie
R 69
See product
South Africa (All cities)
Title: Tydlose Verhale - Heroiek Verhale - Die Advontuur Van Robinson Crusoe / Die Prins Van Diewe Robin Hood Starring: As Seen On Sauk Synopsis: Robinson Crusoe, die enigste oorlewende van 'n skeepswrak, vind sy weg na 'n verlate tropiese eiland waar hy jare woon voor hy sy weg terug na die samelewing vind.Hy het die vermo, om die noodsaaklike benodighede uit die natuurlike omgewing te put en so doende ontwikkel hy spesiale verhoudings met die kreature en plante om hom.Sy briljante metodes van oorlewing in die vreemde, lowergroen omgewing is al reeds 'n inspirasie sedert die roman vir die eerste keer in 1719 gepubliseer was.DIE ADVONTUUR VAN ROBINSON CRUSOE:Hi maats. Kom saam daardie brawe rampokker, Robin Hood en sy span vrolike mans vol selfvertroue na die Sherwood woud.Hierdie opwindende rolprent vind plaas in die plesierige milieu van ou Engeland. Die goedhartige Koning Richard is oorlog toe, en so doende dwing die hebsugtige Balju al die inwoners van Nottingham om al hulle geld aan hom oor te gee. Robin Hood, met behulp van sy vriendin, Maid arion, 'n spioen in die Balju se kasteel, is vasberade om die Balju te oorwin en vir Koning Richard sy regmatige plek op die troon terug te besorg.Hierdie maltrap middeleuse avontuur, vol brawe swaard gevegte en uitstekende storievertelling, is 'n klassieke verhaal vir kinders van alle ouderdomme.
R 59
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.