-
loading
Ads with pictures

Jy opsoek


Top sales list jy opsoek

Bloemfontein (Free State)
Opsoek na dames tussen 18 en 28 jaar, wat reeds kan hare sny of belangstel om te leer. Hierdie is 'n voltydse posisie en opleiding word verskaf indien nodig. Mark verwante salaris op grond van ervaring. Email vir ons jou CV en 'n onlangse foto of WhatsApp 074-037-9205 vir meer inligting.
See product
South Africa
Is jy dalk opsoek na 'n huiswerk juffrou wat in die middae saam met boeta of sussa moet huiswerk doen? Ek neem Laerskool kinders in, en behandel met hulle die huiswerk en indien daar eksamen sou wees help ek ook met dit.  R500 per maand. 
See product
South Africa
Ons is opsoek na 'n dame of man tussen om die pos van kliente diens konsultant te vul. Jy moet beide Afrikaans en Engelssprekend wees, nie-roker, en 'n passie he vir mense. Debiteure ervaring sal voordelig wees. Goeie werksure. Salaris onderhandelbaar.
See product
Pretoria (Gauteng)
Hi ek is opsoek na weg gee metaal, krag draade, stal en gewoone draade en ook scrap asb as jy het by jou huis wat net rond le ons sal kom af haal. Ons is in pta noord. Kan my sms of bel of what's app.
R 12
See product
South Africa
Besige restaurant in Soutpansberg Weg, Riviera Pretoria is opsoek na geld honger kelners om hul kliente vlink en vinnig te bedien. Ondervinding in die veld sal hoog op prys gestel word. Stuur gerus jou cv vir my aan en ek sal 'n onderhoud met jou reel as jy soos die regte kanidaad lyk 
See product
Stellenbosch (Western Cape)
Ek is opsoek na 'n student wat bereid is om in die middae my kinders (6 jaar en 8 jaar oud), by die skool op te tel, en met hulle te speel/huiswerk te doen totdat ek klaar gewerk is (gewoonlik nie later as 15h00 nie). Ons bly in Stellenbosch. Vereistes: Afrikaans sprekend, eie vervoer. Kontak my asb indien jy belangstel.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.