-
loading
Ads with pictures

Iets van alles


Top sales list iets van alles

South Africa (All cities)
Iets Van Waarde - By Robert Ruark First Edition, Hard Cover, Published By Uitgeverij Nieuwe Wieken N.V. 1954 Cover Boards Are Brown With Green Text To The Front & To The Spine, Clean & Bright With Minimal Edge Rubbing. Binding Tight & Strong. Browning & Foxing Of Pages. Dust Jacket Complete, Has Rubbing To The Edges & Light Browning To The Inlays, Has Not Been Price Clipped. Postage Within South Africa Will Be R30.00 Overseas Buyers Can Contact Us For A Postal Quote.
R 150
See product
South Africa (All cities)
Buy Iets Over Het Arrest van den Hoogen Raad van 8 Juni 1906 Omtrent Artikel 41 der Onteigeningswet (... for R150.00
R 150
See product
South Africa (All cities)
2011 sagteband met 240 bladsye in mooi toestand. R60 posgeld in SA. Reis na binne bied die hedendaagse mens padwysers om sinvolheid en sielvolheid te help ontdek. Die styl is toeganklik en opgebreek in kort stukke wat die moeilike onderwerp in 'n baie gemaklike leeservaring omskep. Die titel is gebou op vier fiktiewe karakters se ervaring, en in elkeen eien jy iets van jouself. Jy het begrip vir hul onsekerheid oor besluite van die verlede, die gebrek aan beheer oor hul omstandighede, hul soeke na troos in werk, kos of ongeoorloofde verhoudings, hul onvermoe om alles vir almal te wees en veral vir hul vrees vir verandering. Hulle belewenisse en drome demonstreer dat die lewe elke heelhartige soeker wil help met die reis vanaf ontnugtering na sielvolheid.
R 45
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van 'n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te s het. In Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie skryf Greg se beste vriend, die vrolike Rowley Jefferson, oor sy wedervaringe en stem in om sy vriend se lewensverhaal neer te pen. (Greg gaan immers eendag ryk en beroemd wees, en dan gaan mense alles van hom wil weet). Maar dit wil lyk asof Rowley nie 'n goeie keuse vir die taak is nie, en sy "biografie" van Greg vertel meer van hom as van sy beste vriend. Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie: Rowley Jefferson se Joernaal laat lesers uit 'n ander hoek na die Wimpy Kid-wreld kyk - een wat aanhangers nie sal wil misloop nie! Features Summary Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van 'n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te sê het. Author Jeff Kinney (Author), Tinus Horn (Translator) Publisher Penguin Random House South Africa Release date 20190527 Pages 224 ISBN 1-4859-0052-2 ISBN 13 978-1-4859-0052-8
R 126
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Toe Daan van der Walt, 'n eerstydse Kalahari-boer, 'n vertigo-aanval kry, laai sy vervreemde seun hom by 'n monnikeklooster in China af. Onder leiding van Meester Yang moet Daan tai chi doen in 'n poging om sy balans te herstel. Maar daar is ook iets anders wat aan Daan vreet, iets wat hy van sy hart mt afkry voor hy sy weg na die hiernamaals kan vind. Dalk is dit tyd dat hy aan Magrieta, sy oorlede vrou, skryf en s dat hy haar liefgehad het. In Die Dao van Daan van der Walt word die Afrikaner-dilemma in die moderne lewe met 'n fyn lem oopgevlek. Features Summary Toe Daan van der Walt, 'n eerstydse Kalahari-boer, 'n vertigo-aanval kry, laai sy vervreemde seun hom by 'n monnikeklooster in China af. Onder leiding van Meester Yang moet Daan tai chi doen in 'n poging om sy balans te herstel... Author Lodewyk G. du Plessis Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20180410 Pages 368 ISBN 0-624-08252-0 ISBN 13 978-0-624-08252-1
R 258
See product
South Africa (All cities)
Buy Die gebed wat alles verander - Krag van lofprysing - Omartian for R35.00
R 35
See product
South Africa (All cities)
Buy Geloof Soos Aartappels: Die Verhaal van n Boer wat Alles Gewaag het vir God (Afrikaans) | Angus... for R45.00
R 45
See product
South Africa (All cities)
Natasha Sutherland was die prinses wat methaar droomprins, 'n bekende Afrikaanse popsanger, getroud was en twee kroonprinsies en 'n suksesvolle beroep as aktrise en programvervaardiger in balans kon hou. Sy was dit alles en meer. Maar die sprokie van haar lewe het ten aanskou van die hele land verbrokkel. Almal weet van die dramas, die affairs en die egskeiding wat volg.In dié inspirerende boek skryf Natasha oor haar ervarings, gedagtes en sielereis. Dié verhale van verandering is hartsgeheime van 'n enkelvrou oor haar aanbeweeg van "Gebreek", na "Verbind" tot om "Bevry" te wees.In die drie dele kan jy lees oor …• Mans en liefde• Die huwelik en seks• Vroue en vriendskap• Affairs en ontrouheid• Kinders en egskeiding• Alleenheid en depressie• Engele en gebed• Stilte en dans… en hoe om 'n swembad blou te hou en skitterende kolwyntjies te bak.Natasha se Bittersoet belydenisse omdat jy nuuskierig is en meer oor die vrou agter al die drama en sensasie wil weet. Maar na net enkele bladsye weet jy hierdie is nie 'n outobiografie nie. Dit is woorde wat gebore is uit 'n wyse en kosbare hart en wat jou siel aanraak. Woorde wat hoe jy dink en voel oor die liefde, lewe en alles tussenin — soos vergifnis — vir altyd sal verander.
R 40
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days 'n Sjimpansee vertel van sy gunstelingboeke: van boeke oor ruimtevaarders tot boeke oor seerowers. Ja, hy hou regtig van boeke! Van watter tipe boeke hou jy? Snaakse boeke? Bangmaak-boeke? Boeke oor monsters en seerowers? Boeke met sjimpansees? Waarvan jy ook al hou, daar is iets in hierdie boek vir jou! Features Summary 'n Sjimpansee vertel van sy gunstelingboeke: van boeke oor ruimtevaarders tot boeke oor seerowers. Author Anthony Browne (Author), Anthony Browne (Illustrator), Shane Kleyn (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20110905 Pages 24 ISBN 1-86919-516-7 ISBN 13 978-1-86919-516-8
R 115
See product
South Africa
 Hoor! Hoor! Hansard Honderd jaar debat 1910-2010 - At van Wyk - Tafelberg - 2010 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand. Suid-Afrika is by uitstek die land van die onvoorspelbare. Min mense sou kon dink dat agt jaar ná die verpletterende nederlaag van die Boere-republieke in die Anglo-Boereoorlog die Afrikaners as die politieke oorwinnaars die Unie van Suid-Afrika sou binnegaan. Of dat die heeltemal wit parlement, wat op 31 Oktober 1910 die eerste keer vergader het, al hoe meer inklusief sou word, en ’n Hansard sou hê wat, ongeag die groot regimeverandering van 1994, deurlopend tot vandag sou verskyn. Of dat die parlement, wat die eerste 70 jaar van sy bestaan alles moontlik sou doen om die wit mense en wit belange te beveilig, die toneel sou word van die sluipmoord van ’n eerste minister. Ewe onvoorspelbaar sowat 25 jaar terug, was dat daar teen 2010 geen bestek geneem sou word van ’n eeu se voortgesette groei en ontwikkeling van die ekonomie, infrastruktuur, lettere, kunste en sport nie.
See product
South Africa (All cities)
Die Ontstaan en ontwikkeling van die Uitvoerende gesag in die Zuid-Afrikaansche Republiek,Nieuwoudt (1964). Buiteblad effens verweer. Boek binne het potlood aantekeninge op verskeie van die eerste bladsye. Alles binne in leesbare toestand.
R 150
See product
South Africa (All cities)
We combine postage, so do look at our other items on offer. Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing. Dispatched within 3 business days. Condition: Good. Human & Rousseau, 1996. Naam van vorige eienaar op skutblad. Die potlooddief en die engel is 'n hedendaagse blyspel wat losweg gebaseer is op die Middeleeuse mirakel- en moraliteitspele. Alles is moontlik, met die gevolg dat hierdie heerlike en hoogs opvoerbare komedie, wat met groot sukses voorgeskryf is, net sulke prettige leesstof is. Bibliographic information: Title Potlooddief en Die Engel Author A.S. Van Straten Publisher Human & Rousseau, 1985 ISBN 0798118504, 9780798118507 Length 63 pages Free and discounted shipping on bulk purchases (postal and courier) within the RSA. See shipping for details.   Please Click ---> HERE PTO Books is selling.  
R 44
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days In hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme, Wielie Walie en Haas Das. Kom leer alles van vorms saam Bennie Boekwurm, die Wielie Walie-parkie se slimste storieverteller. Draai die prentewiel, vou die bladsye oop en gebruik die skoonvee-pen op die bladsye. Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat jy by die huis kan speel, is dit pret om te leer! Features Summary In hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme... Author Louise Smit Publisher Human & Rousseau Release date 20151001 Pages 18 ISBN 0-7981-7058-1 ISBN 13 978-0-7981-7058-1
R 129
See product
South Africa (All cities)
N jare van ontbering vind Mina Afrika geluk in die kusdorpie Visbaai. In haar moderne kombuis leef sy haar ten volle uit as sjef; sy raak al hoe meer betrokke by die interessantste mense. Tot 'n doodgewone aankondiging oor middagete alles verander. Skielik word dit weer nag vir Mina. En vir die mense naaste aan haar.
R 150
See product
South Africa (All cities)
About the product Number 26 in the"Kennis vir Almal"series. 178 x 133 mm; printed wrappers; pp. 106; plates. Wrappers foxed and a little worn; earlier owner's name signed on front free endpaper; some fox spots. Good condition. Afrikaans text. Overview of childhood among traditional South African tribes."Ek het probeer om in hierdie boekie'n algemene oorsig te gee van die jeuglewe van die Bantoe in Suid-Afrika. Aangesien die omstandighede waarin die naturelle vandag verkeer, baie verskil van die vroeëre toestande, vind daar ook'n groot verandering plaas in hul kulturele lewe, en die jeuglewe soos hier beskrywe is al in groot mate iets van die verlede. Iets daarvan vind'n mens nog net in die naturellestreke. Baie word vandag op dorpe en in stede groot en hul jeuglewe vertoon nou nie juis die beeld soos in hierdie boekie geskets word nie."
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.