-
loading
Ads with pictures

Iets


Top sales list iets

South Africa (All cities)
Iets Van Waarde - By Robert Ruark First Edition, Hard Cover, Published By Uitgeverij Nieuwe Wieken N.V. 1954 Cover Boards Are Brown With Green Text To The Front & To The Spine, Clean & Bright With Minimal Edge Rubbing. Binding Tight & Strong. Browning & Foxing Of Pages. Dust Jacket Complete, Has Rubbing To The Edges & Light Browning To The Inlays, Has Not Been Price Clipped. Postage Within South Africa Will Be R30.00 Overseas Buyers Can Contact Us For A Postal Quote.
R 150
See product
South Africa (All cities)
Buy Iets Over Het Arrest van den Hoogen Raad van 8 Juni 1906 Omtrent Artikel 41 der Onteigeningswet (... for R150.00
R 150
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Elke mamma het dit al beleef - as sy by die huis kom, het daar iets skeefgeloop. Maar die skuldige het spoorloos verdwyn... Miko het ook iets doms aangevang. En nou is hy te bang om dit vir Mamma te vertel. Gelukkig help sy maatjie Mimikie hom uit die penarie! Features Summary Miko en sy maatjie Mimikie leer ken die plesiere en pyne van die alledaagse lewe, maar daarvoor is mammas daar om te help. Author Francois Maree (Editor), Eve Tharlet (Director), Eve Tharlet (Illustrator), Brigitte Weninger (Author) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20050715 Pages 32 ISBN 1-919764-86-0 ISBN 13 978-1-919764-86-3
R 69
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 15 - 20 working days Onthou jy nog die dae van donkiekarre, negosiewinkels, hanslammers grootmaak en tiekiedraai in die waenhuis? Die dae toe ’n Engelsman nog iets vreemds vir ’n Afrikaanse plaasseun was en ’n man moes kon briewe skryf om ’n nooi te bekoor? Met Daar doer in Duitswes roep Helm Jooste daardie dae met nostalgie en humor in herinnering. Hy vertel met selfspot van sy eie ervarings in onder andere die ou Suidwes: vertellings wat jou terselfdertyd laat lag en met heimwee en deernis vul. Kom dans op maat van die Rooiduin Orkes tot rooidag; skater en bloos oor die lywige Ant Maryntjie en die tandlose Toks – en droom saam met ’n bobaasverteller oor die “se nou maars” en verspeelde kanse in Jessica se blou oe. Verskeie humoristiese vertellinge van Helm Jooste word in hierdie boekie saamgevat. Meeste van die vertellinge handel oor die ou Suidwes. Features Summary Onthou jy nog die dae van donkiekarre, negosiewinkels, hanslammers grootmaak en tiekiedraai in die waenhuis? Die dae toe ’n Engelsman nog iets vreemds vir ’n Afrikaanse plaasseun was en ’n man moes kon briewe skryf om ’n nooi te bekoor? Author Helm Jooste (Author), T.O. Honiball (Illustrator), A. Handley (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20140519 Pages 180 ISBN 1-4853-0064-9 ISBN 13 978-1-4853-0064-9
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Onthou jy nog die dae van donkiekarre, negosiewinkels, hanslammers grootmaak en tiekiedraai in die waenhuis? Die dae toe ’n Engelsman nog iets vreemds vir ’n Afrikaanse plaasseun was en ’n man moes kon briewe skryf om ’n nooi te bekoor? Met Daar doer in Duitswes roep Helm Jooste daardie dae met nostalgie en humor in herinnering. Hy vertel met selfspot van sy eie ervarings in onder andere die ou Suidwes: vertellings wat jou terselfdertyd laat lag en met heimwee en deernis vul. Kom dans op maat van die Rooiduin Orkes tot rooidag; skater en bloos oor die lywige Ant Maryntjie en die tandlose Toks – en droom saam met ’n bobaasverteller oor die “se nou maars” en verspeelde kanse in Jessica se blou oe. Verskeie humoristiese vertellinge van Helm Jooste word in hierdie boekie saamgevat. Meeste van die vertellinge handel oor die ou Suidwes. Features Summary Onthou jy nog die dae van donkiekarre, negosiewinkels, hanslammers grootmaak en tiekiedraai in die waenhuis? Die dae toe ’n Engelsman nog iets vreemds vir ’n Afrikaanse plaasseun was en ’n man moes kon briewe skryf om ’n nooi te bekoor? Author Helm Jooste (Author), T.O. Honiball (Illustrator), A. Handley (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20140519 Pages 180 ISBN 1-4853-0064-9 ISBN 13 978-1-4853-0064-9
R 163
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Toe Daan van der Walt, 'n eerstydse Kalahari-boer, 'n vertigo-aanval kry, laai sy vervreemde seun hom by 'n monnikeklooster in China af. Onder leiding van Meester Yang moet Daan tai chi doen in 'n poging om sy balans te herstel. Maar daar is ook iets anders wat aan Daan vreet, iets wat hy van sy hart mt afkry voor hy sy weg na die hiernamaals kan vind. Dalk is dit tyd dat hy aan Magrieta, sy oorlede vrou, skryf en s dat hy haar liefgehad het. In Die Dao van Daan van der Walt word die Afrikaner-dilemma in die moderne lewe met 'n fyn lem oopgevlek. Features Summary Toe Daan van der Walt, 'n eerstydse Kalahari-boer, 'n vertigo-aanval kry, laai sy vervreemde seun hom by 'n monnikeklooster in China af. Onder leiding van Meester Yang moet Daan tai chi doen in 'n poging om sy balans te herstel... Author Lodewyk G. du Plessis Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20180410 Pages 368 ISBN 0-624-08252-0 ISBN 13 978-0-624-08252-1
R 258
See product
South Africa (All cities)
About the product Number 26 in the"Kennis vir Almal"series. 178 x 133 mm; printed wrappers; pp. 106; plates. Wrappers foxed and a little worn; earlier owner's name signed on front free endpaper; some fox spots. Good condition. Afrikaans text. Overview of childhood among traditional South African tribes."Ek het probeer om in hierdie boekie'n algemene oorsig te gee van die jeuglewe van die Bantoe in Suid-Afrika. Aangesien die omstandighede waarin die naturelle vandag verkeer, baie verskil van die vroeëre toestande, vind daar ook'n groot verandering plaas in hul kulturele lewe, en die jeuglewe soos hier beskrywe is al in groot mate iets van die verlede. Iets daarvan vind'n mens nog net in die naturellestreke. Baie word vandag op dorpe en in stede groot en hul jeuglewe vertoon nou nie juis die beeld soos in hierdie boekie geskets word nie."
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Sedert Suid-Afrika se politieke omwentelinge vanaf 1989 word daar van Nasionale Intelligensie se vertroulike leers uit die vorige bedeling vernietig. Terselfdertyd kom ses Duitsers onder geheimsinnige omstandighede in Suid-Afrika aan. Natuurlik kry almal ’n nuwe identiteit, Afrikaanse name, ’n nuwe lewe. Nie almal wat met hierdie sake gemoeid was, het skoon rekords nie. ’n Man soos Vic Nel is byvoorbeeld tot veel meer in staat as wat dit lyk, noudat hy ’n hardeware-verkoopsman is wat laag le sover hy kan. Alles werk, tot ’n reeksmoordenaar vaardig raak en Vic se foto by die moordtoneel staangemaak word. Dit terwyl Vic nie ’n benul het hoe hy en die onbekende slagoffers se lewe vervleg kan wees nie. En as dit uit die verlede dateer, is dit ook so dat niemand sedert 1989 so jonk gebly het dat hulle nog geredelik herkenbaar sal wees nie. Na ’n besoek aan ’n befoeterde ou man in ’n aftreeoord tel hy wel ’n spoor op, maar hy word vriendelik vermaan om weg te stap, want die verlede is verby en niemand kan iets daaraan verander nie. Maar wegstap kom nie vir Vic maklik nie. Features Summary Vic Nel het in die vorige politieke bedeling vir Nasionale Intelligensie gewerk en in die Nuwe Suid-Afrika is hy, wel, ’n hardeware-verkoopsman... Tot sy foto staangemaak word by ’n moordtoneel en soortgelyke moorde daarop volg. Author Henk Breytenbach Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20160601 Pages 303 ISBN 0-7993-8024-5 ISBN 13 978-0-7993-8024-8
R 177
See product
South Africa
'n Bordjie eetgoed - propvol watertand-gereggies - is eie aan ons Suid-Afrikaanse kultuur. En hierdie versameling resepte vir klein happies is so veelsydig dat daar iets sal wees om enige tyd van die dag of nag voor te sit. Daar is resepte en idees vir almal, en vir elke denkbare geleentheid - skemeronthale, kantoorpartytjies, peuselkos voor die TV, om die vuur en selfs vir piekniekmandjies. Format:paperback Pages:172
R 99
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die kortverhale in hierdie bundel beeld op treffende en insiggewende wyse, en plek-plek met die gebruik van sprokies, die karakter Mia se grootwordervarings uit – in Kaapstad en op die familieplaas op Ladismith, van 12-jarige kind tot 'n jong moeder. Dit beeld ook op fyn en sensitiewe wyse uit hoe Mia worstel met ’n erflas van alkoholisme en depressie. Daar is die komplekse verhoudings binne die familie: met haar ma, haar pa, en, soos sy ouer word, met mans. Die verhale beeld haar vrese uit, haar seksuele ontwaking en haar pogings om 'n sinvolle, gelukkige verhouding met iemand te he. Dis aparte verhale, maar saam beeld dit Mia se lewe uit en word dit byna iets soos 'n Bildungsroman. Onderliggend in die verhale is die helende krag wat "storie" en verbeelding in Mia en haar pa se lewe speel: dit is ook haar redding uit die erflas van depressie. Features Summary Die kortverhale in hierdie bundel beeld op treffende en insiggewende wyse, en plek-plek met die gebruik van sprokies, die karakter Mia se grootwordervarings uit – in Kaapstad en op die familieplaas op Ladismith... Author Willemien Brummer Publisher Human & Rousseau Release date 20080714 Pages 144 ISBN 0-7981-4980-9 ISBN 13 978-0-7981-4980-8
R 241
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Bak vir die mense wat jy lief het iets heerlik uit die buitengewone resepteboek. Mareli deel haar beste suurdeeggebak-resepte: Daar is resepte vir basiese brode; brood vir ontbyt; bolletjies, rolletjies en stokkies; brood vir braai; platbrode; gevulde brode; soetbrode en brode wat pronk. Selfs vir oorskietbrood het sy wonderlike planne. Sy verduidelik ook hoe om jou eie gisplantjie te kweek, asook om die basiese prosesse van gisting, knie, rys, vorming en bak onder die knie te kry. Features Summary Mareli deel haar beste resepte vir basiese brode; brood vir ontbyt; rolletjies en stokkies; vir braai; platbrode; gevulde brode; soetbrode en brode wat pronk... Author Mareli Visser Publisher Human & Rousseau Release date 20170227 Pages 184 ISBN 0-7981-6958-3 ISBN 13 978-0-7981-6958-5
R 298
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary Kasper en Karla is heel beste maats. Eendag vind hulle iets kleins en baie interessants onder 'n blaar. Wat is dit? Author Steve Wilson (Author), Lucy Tapper (Illustrator), Fantasi (Author) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20170401 ISBN 1-920660-67-4 ISBN 13 978-1-920660-67-3
See product
South Africa
Subtitle: Gedigte Author: Andries Bezuidenhout With Author's Inscription Publisher: Protea Boekhuis (2014) ISBN-10: 148530072X ISBN-13: 9781485300724 Condition: Very good, minor dents to the corners and edges of the spine else a very good clean copy. Binding: Softcover Pages: 77 Dimensions: 21.2 x 13.7 x 0.7 cm +++ Author: (With Author's Inscription) +++ In Andries Bezuidenhout se tweede bundel word twee werklikhede wat op die oog af nie raakpunte het nie, naas mekaar geplaas. Aan die een kant is daar die groter ruimte van die Suid-Afrikaanse stad en platteland, en aan die ander kant die intieme ruimte van die huis, veral die kombuis, gevul met verskillende toestelle. In albei hierdie ruimtes is verandering aan die werk. Die slopende werking van die geskiedenis bring verval, afsondering en verlatenheid in stad en dorp mee; in die kombuis is die verandering geheimsinniger, soms meer sinister, en wonder die spreker oor die sameswerings van huishoudelike toestelle teen hulle gebruikers ("Kombuiskomplot"). In die gedig "Muizenberg, renovator's dream" word die verandering wat die geskiedenis meebring, gesien as die "ewige ritme van bou en verval", daarenteen is die prosesse in die huis, afkoeling, reiniging, en voorbereiding van maaltye iets baie meer basies, maar noodsaaklik, soos die digter in "You'll always find me in the kitchen at parties" aanvoer: "Die geskiedenis, liewe vriende, word selde in fabrieke vervaardig,/soos enige digter wat haar sous werd is weet: In kombuise Click on the image to read the inscription.
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary Bonkie die draak word wakker. Hy het sleg geslaap. Daar's iets hards in sy bed... Dis... dis 'n eier! Hekselientjie en Moes verstaan dit nie: Dit kan nie Bonkie s'n wees nie... Author Madeleen Theron (Author), Maja Sereda (Illustrator) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20110101 Pages 32 ISBN 1-920475-70-2 ISBN 13 978-1-920475-70-3
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary Aandster kry ’n gestrande meermin op ’n rots. Hy wil haar help, maar om haar te red, moet hy iets doen wat hy nog nooit gedoen het nie... Author Karen King (Author), Fantasi (Editor), Angela Hicks (Illustrator) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20140709 Pages 24 ISBN 1-920660-17-8 ISBN 13 978-1-920660-17-8
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days New York Times topverkoperskrywer, John C. Maxwell, is van mening dat die grootste lewenslesse uit verliese spruit. Enige terugslag, professioneel of persoonlik, kan in ’n stap in die regte rigting verander word indien jy oor die nodige gereedskap beskik om die verlies in ’n aanwins te omskep. In Soms wen jy, soms leer jy val Maxwell terug op byna 50 jaar se leierskapervaring. Hy put uit hierdie leierskap-ervaring om te wys waarom sommige mense suksesvol is ten spyte van probleme, mislukking en verlies. Hy bespreek elf elemente wat die DNS uitmaak van sulke mense, naamlik: Nederigheid – Die gees van leer; Realiteit – Die oorsprong van leer; Verantwoordelikheid – Die eerste stap van leer; Verbetering – Die fokuspunt van leer; Hoop – Die motivering van leer; Onderrig – Die roete van leer; Teespoed – Die katalisator van leer; Probleme – Die geleentheid van leer; Slegte ervarings – Die perspektief van leer; Verandering – Die prys van leer; Volwassenheid – Die waarde van leer. Dit verg dissipline om die regte ding te doen wanneer iets skeefloop en soos John Maxwell dikwels daarop wys: ‘Ondervinding is nie die beste leermeester nie, hersiene ervaring is. Features Summary New York Times topverkoperskrywer, John C. Maxwell, is van mening dat die grootste lewenslesse uit verliese spruit. Enige terugslag, professioneel of persoonlik... Author John C. Maxwell Publisher Struik Christian Books Release date 20140201 Pages 199 ISBN 1-4153-2621-5 ISBN 13 978-1-4153-2621-3
See product
South Africa
Bennie Griessel is eerste op die toneel: n bloedbad in n luukse gastehuis op n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van n geheimsinnige, blitsige, meedoenlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop n ontvoering... Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met n splinternuwe paspoort. Maar wie is die man werklik? Voeg hierby n grypdief wat onwetend iets steel wat aan die Kobra behoort, en n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek. Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net Suid-Afrika se misdaadverhaal-koning dit kan skryf! 
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 15 - 20 working days Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke. Hierdie is die sewende titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit is 'n boek om te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word en saam met die vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke! In alles was Jasper nog altyd die onbestrede leier, maar nou lyk dit asof sy maats hom eenkant toe stoot, en dit net omdat hy nie soos ‘n meisiekind op ‘n verhoog wil gaan ronddans nie. Asof daar nie veel belangriker dinge is wat ‘n seun kan doen nie! En boonop lyk dit ook nog asof hulle dink hy kan nie toneel speel nie! Jasper is egter nie iemand wat homself bejammer as dinge ‘n bietjie donker lyk nie. Hy het lankal geleer dat dit die heel beste is om uit te spring en iets te doen om die saak reg te stel — en soos altyd spring die klein borselkop met soveel entoesiasme aan die werk, dat hy homself, en die leser, ‘n bietjie uitasem laat. Kom deel in die avonture van Jasper. Features Summary Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke. Hierdie is die sewende titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf... Author C.F. Beyers-Boshoff Publisher Protea Boekhuis Release date 20161201 Pages 108 ISBN 1-4853-0381-8 ISBN 13 978-1-4853-0381-7
See product
South Africa (All cities)
Op soek na inspirasie vir heerlike gesinskos wat iets nuuts en anders is? Die reeks Lekker & Vinnig is net die antwoord... Smaaklike resepte met bestanddele wat reeds in die koskas is of geredelik beskikbaar is by die meeste supermarkte. Ontdek nuwerwetse kombinasies en interessante smake wat gou familiegunstelinge sal word.
R 66
See product
South Africa (All cities)
Boek nog baie mooi maar het wel 'n netjiese geskenkboodskap binne.   >>>     “Dit was toentertyd I.D. du Plessis wat sy lesers vermaan het dat die liefde ’n duisend vorme kan aanneem en teen hierdie agtergrond probeer ’n mens ’n verteenwoordigende keuse doen van iets wat moontlik die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte genoem kan word,” sê Fanie Olivier oor sy saamgestelde bundel Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte. Met die saamstel van ’n program wat weer verteenwoordigend moet wees van Olivier se keuse, raak dit nog moeiliker om reg te laat geskied aan die magdom mooiste Afrikaanse liefdesgedigte. Miskien, as ons sommige van die verse in gesprek met mekaar sit, kan ons tog die oeroue verhale van verlange, vrese, vreugde, begeerte, hartstog, skeiding, verlies, herinnering en nogmaals verlange opnuut laat leef.       * Poetry * Poesie * Africana *   *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book - See what else I have to offer, it might be worth your while.
R 62
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author E. van der Colff Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20160315 Pages 16 ISBN 0-636-16333-4 ISBN 13 978-0-636-16333-1
R 27
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author C. Diedericks-Hugo Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20160315 Pages 16 ISBN 0-636-16332-6 ISBN 13 978-0-636-16332-4
R 27
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author M. Collen Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20160315 Pages 16 ISBN 0-636-16325-3 ISBN 13 978-0-636-16325-6
R 27
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days 'n Anderste, trots Suid-Afrikaanse Afrikaner kookboek waarin vertellinge van plaaslewe, doilies, koeksisters en ander Afrikaanse ikone saamgevleg word. Anna Carolina put uit die tallose invloede van die Suid- Afrikaanse platteland om iets unieks en eietyds, 'n viering van 'n ryk nalatenskap, aan te bied. Features Summary ‘n Anderste, trots Suid-Afrikaanse Afrikaner kookboek waarin vertellinge van plaaslewe, doilies, koeksisters en ander Afrikaanse ikone saamgevleg word... Author Anna Carolina Alberts Publisher Quivertree Publications Release date 20171017 Pages 228 ISBN 1-928209-96-3 ISBN 13 978-1-928209-96-6
R 279
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author L. De Jager Bronkhorst Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20170623 Pages 24 ISBN 0-636-19787-5 ISBN 13 978-0-636-19787-9
R 114
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days 'n Sjimpansee vertel van sy gunstelingboeke: van boeke oor ruimtevaarders tot boeke oor seerowers. Ja, hy hou regtig van boeke! Van watter tipe boeke hou jy? Snaakse boeke? Bangmaak-boeke? Boeke oor monsters en seerowers? Boeke met sjimpansees? Waarvan jy ook al hou, daar is iets in hierdie boek vir jou! Features Summary 'n Sjimpansee vertel van sy gunstelingboeke: van boeke oor ruimtevaarders tot boeke oor seerowers. Author Anthony Browne (Author), Anthony Browne (Illustrator), Shane Kleyn (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20110905 Pages 24 ISBN 1-86919-516-7 ISBN 13 978-1-86919-516-8
R 115
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author E. Roux-Erasmus Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20160317 Pages 48 ISBN 0-636-15714-8 ISBN 13 978-0-636-15714-9
R 52
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days In Andries Bezuidenhout se tweede bundel word twee werklikhede wat op die oog af nie raakpunte het nie, naas mekaar geplaas. Aan die een kant is daar die groter ruimte van die Suid-Afrikaanse stad en platteland, en aan die ander kant die intieme ruimte van die huis, veral die kombuis, gevul met verskillende toestelle. In albei hierdie ruimtes is verandering aan die werk. Die slopende werking van die geskiedenis bring verval, afsondering en verlatenheid in stad en dorp mee; in die kombuis is die verandering geheimsinniger, soms meer sinister, en wonder die spreker oor die sameswerings van huishoudelike toestelle teen hulle gebruikers (“Kombuiskomplot”). In die gedig “Muizenberg, renovator's dream” word die verandering wat die geskiedenis meebring, gesien as die “ewige ritme van bou en verval”, daarenteen is die prosesse in die huis, afkoeling, reiniging, en voorbereiding van maaltye iets baie meer basies, maar noodsaaklik, soos die digter in “You'll always find me in the kitchen at parties” aanvoer: “Die geskiedenis, liewe vriende,/word selde in fabrieke vervaardig,/soos enige digter wat haar sous werd is weet:/In kombuise word dit opgekook.” Features Summary In Andries Bezuidenhout se tweede bundel word twee werklikhede wat op die oog af nie raakpunte het nie, naas mekaar geplaas. Author Andries Bezuidenhout (Author), Andries Bezuidenhout (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20140301 Pages 77 ISBN 1-4853-0072-X ISBN 13 978-1-4853-0072-4
R 143
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author E. Roux-Erasmus Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20160301 Pages 16 ISBN 0-636-16306-7 ISBN 13 978-0-636-16306-5
R 27
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author L. De Jager Bronkhorst Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20160314 Pages 16 ISBN 0-636-16370-9 ISBN 13 978-0-636-16370-6
R 95
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.