-
loading
Ads with pictures

Groen gedigte oor


Top sales list groen gedigte oor

South Africa (All cities)
Buy Groen Gedigte oor die Omgewing - Johann Lodewyk Marais for R45.00
R 45
See product
South Africa
  Goudaar, Gedigte oor Johannesburg - Fanie Olivier (samesteller) - Perskor - 1986, eerte uitgawe, eerste druk - Harde glansblad: mooi - Intern: stempel.
R 110
See product
South Africa
  Goudaar, Gedigte oor Johannesburg - Fanie Olivier (samesteller) - Perskor - 1986, eerte uitgawe, eerste druk - Harde glansblad: mooi - een naam.
See product
South Africa (All cities)
Buy Miskien sal ek die wingerd prys (ryme en gedigte oor wyn en sterk drank) for R65.00
R 65
See product
South Africa (All cities)
Buy Majesteit, die Kat. Verhale en gedigte oor katte for R265.00
R 265
See product
South Africa (All cities)
About the product Uitgawe van die Patriotvereniging vir Afrikaanse Teksuitgawes Nr 4 (Tweede Jaargang Nr 1). Number 63 of a limited edtion. 8vo; original grey boards, lettered in black on spine, and with black device to upper cover; pp. 196. Cloth slightly rubbed, and tanned on backstrip; pages a little browned. Good to very good condition. Afrikaans text."CASPARUS PETRUS HOOGENHOUT (1843-1922) skryf gedigte oor die gebeure in die twee republieke, meer spesifiek die Vryheidsoorlog waarvan hy die belangrikste oorwinnings besing."- Kannemeyer: Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987, p. 33
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Cas Vos het hom met sy vorige bundels reeds gevestig as digter van liefdesposie. In Intieme Afwesige, sy vyfde bundel, is dit nie net die tema van die liefde wat die leser opval nie, maar ook die liefdevolle hantering van ¿n wye register onderwerpe. Opvallend is die groot aantal gedigte oor kuns en kunstenaarsfigure soos Vincent van Gogh en die Suid-Afrikaanse skilder Marlene Dumas, die komponis J.S. Bach en die beeldhouer Michelangelo. Ook eietydse ikone soos Edith Piaf, Kate Moss en Katie Melua word met deernis aan die leser voorgestel. Reeds in die derde afdeling kom ¿n aantal liefdesgdigte voor, maar dit is veral die vierde afdeling wat ¿n kragtoer in die kleine is. Hierin word die aangrypende verhaal van die gedoemde Middeleeuse minnaars, die filosoof Pierre Ablard en die non Hlose by wyse van ¿n tweegesprek uitgebeeld. Die gedigte is gebaseer op die werklike briewe wat hulle aan mekaar geskryf het nadat hulle paaie onvermydelik moes skei. Die digter slaag daarin om in di gesprek die gemis en verlange op byna tasbare wyse uit te beeld. Die reeks word afgesluit met gedigte wat in die mond van hulle kind, Astralabe gel word en waarin sy verlange na die ouers wat hy nie geken het nie, uitgespreek word. Features Summary Cas Vos het hom met sy vorige bundels reeds gevestig as digter van liefdespoësie. Author Cas Vos Publisher Protea Boekhuis Release date 20090831 Pages 106 ISBN 1-86919-294-X ISBN 13 978-1-86919-294-5
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Met Oewerbestaan lewer Melt Myburgh 'n debuutdigbundel wat beslis aandag gaan trek. 'n Groot aantal van die gedigte het te make met die landskap van die Noord-Kaap aan die oewers van die Oranjerivier waar die digter groot geword het. In die eerste afdeling word die tema "refleksies" ontgin en verwys na sowel die weerkaatsings van die lewe in di dro, warm wreld as na die besinning oor die betekenis wat die gebied en sy mense vir die digter ingehou het. In die afdeling "om federico" is 'n aantal gedigte oor Spanje, waar die landskap sterk herinner aan di van die Noord-Kaap, maar wat terselfdertyd ook onmiskenbaar die wreld van die Spaanse digter Federico Garca Lorca is. In die afdeling "gesigte" is gedigte oor visioene, onverwagse insigte en ook ontluistering, soos die gedig "'n beeld raak los" waarin een van die sementbeelde in die Uilhuis op Nieu-Bethesda afgetakel word tot net die skelet van bloudraad oorbly.Die laaste afdeling, "inkdood", bevat gedigte oor dood en verval wat die digter met sy skryfwerk probeer besweer. Features Summary Met Oewerbestaan lewer Melt Myburgh ’n debuutdigbundel wat beslis aandag gaan trek. Author Melt Myburgh Publisher Protea Boekhuis Release date 20100406 Pages 74 ISBN 1-86919-369-5 ISBN 13 978-1-86919-369-0
R 143
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Met die skerp waarnemingsvermoe eie aan sy skryfwerk bring Pirow Bekker met die bundel alledaagse gegewens opnuut onder die leser se aandag. Benewens die satiriese gedigte oor die aktuele werklikheid waarvoor Bekker ook bekend geword het, bevat die ses afdelings van die bundel ook mooi liefdesverse, gedigte oor die ouderdom en gedigte oor die verlange van ouers na hul kinders in die vreemde. Features Summary Met die skerp waarnemingsvermoe eie aan sy skryfwerk bring Pirow Bekker met die bundel alledaagse gegewens opnuut onder die leser se aandag. Author Pirow Bekker Publisher Protea Boekhuis Release date 20130801 Pages 111 ISBN 1-4853-0009-6 ISBN 13 978-1-4853-0009-0
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Die gedigte handel onder meer oor 'n byna uitgestorwe plattelandse lewe met tradisionele gebruike en ambagte. Tog word dit haarskerp en klokhelder verwoord sodat ook die moderne stadsmens aanklank daarby kan vind. Maar hy skryf ewe meevoerend oor die stad (Kaapstad). Daar is ook aktuele gedigte oor Suid-Afrikaanse toestande, tydlose verse oor die dood en prikkelende maar ook skreiende uitbeeldings van die liefde. Die verse het 'n eie, unieke klank en styl. Die minimalistiese woordgebruik is besonder suggestieryk en skep dikwels meerduidighede - betekeniseggo's wat naklinkend in die leser se kop bly draai. Die beelde en klanke klou inderdaad aan jou soos knapsekrels. Features Summary Die skrywer is 'n Hertzogpryswenner asook die mees bekroonde en gepubliseerde dramaturg in Afrikaans.Hy word op 77 die oudste debutant in die Afrikaanse poesie. Author Pieter Fourie Publisher Naledi Release date 20170501 Pages 128 ISBN 0-928316-77-7 ISBN 13 978-0-928316-77-3
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Die temas in hierdie bundel sluit deels aan by temas uit sy vorige bundels, maar daar is ook heelwat nuwe onderwerpe. Die gedigte oor musiek, die skilderkuns en die letterkunde in afdelings I en IV toon weer eens Crous se vernuf in die ontginning van intertekste, terwyl die homoerotiese gedigte in afdeling VI voortbou op die tema in sy tweede bundel. Features Summary Die bekroonde digter Marius Crous se derde bundel is in baie opsigte 'n bundel "vol draadwerk", wat die leser met allerlei kinkels verras. Author Marius Crous Publisher Protea Boekhuis Release date 20121003 Pages 84 ISBN 1-86919-766-6 ISBN 13 978-1-86919-766-7
R 143
See product
South Africa (All cities)
-English poems on the Anglo-Boer War- -Engelse gedigte oor die Anglo-Boereoorlog- Introduction and background information in Afrikaans and English. Price: R200.00 Edition: New edition Published: 2008 Publisher: Cederberg Publishers ISBN: 9780620394321 Condition: Hardcover in fine condition – almost as new.
R 200
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Dit is die verhaal van hoe `n jong Xhosa-veewagtertjie uit die groen heuwels van die Oos-Kaap Suid-Afrika se eerste swart president geword het. Toe hy in Johannesburg vir `n prokureur gestudeer het, het Nelson Mandela meer en meer gesien hoe onregverdig die land se wette teenoor swart mense was, en hoe hulle daaronder ly. En die ergste was, hulle kon niks daaraan te doen omdat die wet swart mense verbied het om te stem vir `n regering wat hulle wou he. Daarom het Tata Mandela besluit om sy lewe daaraan te wy om te veg teen die regering se groot plan, apartheid. Apartheid het beteken dat wit en swart mense apart gehou is en dat wit mense die beste deel van alles gekry het. Sommer gou het Madiba se aksies hom in die moeilikheid laat beland, en uiteindelik is hy vir 27 jaar toegesluit. Maar toe hy daar uitkom, het alles verander, en hy het die eerste president van al die mense van die land, wit en swart, geword. Hy was `n held vir almal in Suid-Afrika en oor die hele wereld, en hierdie boek vertel sy storie. Features Summary Dit is die verhaal van hoe `n jong Xhosa-veewagtertjie uit die groen heuwels van die Oos-Kaap Suid-Afrika se eerste swart president geword het. Author Sean Fraser Publisher The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd Release date 20130902 Pages 291 ISBN 0-14-353853-5 ISBN 13 978-0-14-353853-0
R 80
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Jannie Malan is 'n intelligente digter wat met ’n liriese maar tegelyk nugter blik na die wereld kyk. In ligte laaie is sy eerste volwaardige bundel nadat hy reeds in 2010 in Nuwe stemme 4 (Tafelberg) gedebuteer het. Malan skryf oor sy jeug, oor die liefde en die verlies daarvan, oor reise binne- en buitelands, en ten slotte oor die dood. Die bundel is in vyf afdelings gestruktureer met die vuur van die titel as ’n deurlopende motief. Die gedigte getuig van die digter se ruim verwysingsveld en wye belangstelling in alles wat in en om die mens van die 21ste eeu aangaan. Jannie Malan is ’n sterk en opwindende nuwe stem in die Afrikaanse poesie. Features Summary Jannie Malan is 'n intelligente digter wat met ’n liriese maar tegelyk nugter blik na die wereld kyk. In ligte laaie is sy eerste volwaardige bundel nadat hy reeds in 2010 in Nuwe stemme 4 (Tafelberg) gedebuteer het. Author Jannie Malan Publisher Protea Boekhuis Release date 20140605 Pages 128 ISBN 1-4853-0078-9 ISBN 13 978-1-4853-0078-6
R 143
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, gentegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vliende vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat. Met behulp van die LEERDERBOEK sal leerders ¿ spontaan oor verskeie interessante onder werpe en tekste gesels ¿ vlot en ekspressief praat en toesprake lewer ¿ glad kommunikeer in verskillende sosiale situasies ¿ vinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik ¿ noukeurig en krities na taalgebruik luister ¿ taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik ¿ nuwe woorde en sinne gebruik ¿ transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf. Die ONDERWYSERSGIDS bied: ¿ ¿n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures ¿ leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ¿n neutedop ¿ wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk en skryf ¿ gepaste inhoud en kontekste, en ¿n wye ver skei denheid tekssoorte volgens eietydse temas ¿ onderrigplanne vir elke module asook riglyne vir lesbeplanning ¿ ¿n formele assesseringsprogram, asook metodes en instrumente vir assessering ¿ ¿n CD waarop ¿n volledige onder wysers ler, beplan ningsdokumente en addisionele werk kaarte verskyn. Elke LEESBOEK is ingedeel volgens genres, met tekste en temas wat gepas is vir leerders in die Inter medire Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei. Die leesboeke bied: ¿ kort en lang stories, fotoverhale, dramas, gedigte, en inligtings-, sosiale en mediatekste ¿ prikkelende materiaal soos poskaarte, briewe, pamflette en plakkate, koerantberigte, resensies, verslae en advertensies. Ter ondersteuning van die onderwyser is die volgende inligting ook in die leesboek ingesluit: ¿ vrae oor tekste, geformuleer volgens kog ni tiewe vlakke ¿ toeligting by moeiliker tekste ¿ woordverklarings vir komplekse woorde. Features Summary Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag... Publisher Best Books Release date 20130101 Pages 231 ISBN 1-77002-847-1 ISBN 13 978-1-77002-847-0
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.