-
loading
Ads with pictures

Boot te


Top sales list boot te

South Africa
Kompleet te ruil vir 70 tot 90hp outboard in goeie kondisie!! Boot kort tlc, maar motors loop baie mooi!! Trailer het nie papiere. 2 x 40hp Yamaha electric start motors. Kontak Pieta vir fotos, die tablet wil dit nie laai nie
R 18.000
See product
South Africa
4 meter boot in goeie toestand, een seemyl geserwy met lifejackets,2ankers,2roeispane en Lawrence fishfinder en met alle noodsaaklike ligte toegerus. Gereed om onmiddelik water toe te gaan.
R 14.000
See product
South Africa
Swift 17vt Boot in goeie toestand. 200HP V6 motor in uitstekende toestand, min ure gebruik en net by Quaggaskloof Dam. Op drie-as sleepwa wat nie gelisensieerd is nie. Skakel Koos op of WhattsApp of Email om te besigtig.
See product
Klerksdorp (North West)
Boot vir die manne wat lief is vir visvang of net te geniet op water met n 65 suzuki engine in goeie toestand het papiere 724 - show phone - 7
See product
Potgietersrus (Limpopo)
Raven Elite 21 ft v 6 200. Hierdie boot is n moet sien,met al sy veiligheids toerusting. Al sy papier werk in plek,trailer met Registrasie papier werk in plek. As jy n passie het vir krag en spoed hier is jou boot. Hak en gaan water toe.Baie spasie om te beweeg.Die boot hanteer die water fantasties.Die vorige eienaar het die 200 Yamaha opgesit sodat hy ook kon ski.Boot met Cover.Skakel my gerus op 082 502 3570 Hennie Pieters
R 160.000
See product
South Africa
5.4 Stingray met 2x 60 yamaha's. boot is in baie goeie kondisie en kan getoets word. Te veel ekstras om op te noem.
See product
South Africa
CABIN CRUIZER MET 65HP SUZUKI MOTOR,BOOT MOET GE CS WORD EN DIE TRAILER IS GEBOU MAAR HET NIE PAPIERE NIE.BOOT HET N DAKKIE,EN IS RERIG LIG EN MAKLIK OM TE HANTEER.
R 18.500
See product
South Africa
Kreef Bakkie op galvinise trailor. Papiere van boot en trailor is in orde. Trailor het 3 nuwe bande. Anker+anker tou, 35 Evenrude outboard engine + petroltank. Boot is reg om gebruik te word.
R 13.000
See product
South Africa
Kreef Bakkie op galvinise trailor. Papiere van boot en trailor is in orde. 35 Evenrude outboard motor baie goeie kondisie. Anker + anker tou, petrol tank boot is reg om gebruik te word
R 13.000
See product
South Africa
Kreef Bakkie op galvinise trailor. Al die papiere van die boot en trailor is in orde. 35 Evinrude outboard motor is in baie goeie toestand. Anker +andertou, petroltenk, 3 nuwe tyres op trailor. Boot is net reg om gebruik te word.
R 13.000
See product
Zeerust (North West)
Capri bayliner 17f met Chevy V8. 210HP. Boot is te ruil vir wat u het of kontand offer. Baie gedoen aan boot en trailer. vir meer besonderhede kontak my gerus. 079 714 6883
See product
Vereeniging (Gauteng)
Skee boot met 85hp Evenrude enjen Amper klaar kort stuurwien en kabel. Op trailer Nie gerigestreer nie Kontak Daan Te ruil vir n sleepwa
See product
Pretoria (Gauteng)
Scimitar 160 boat met n 85 evinrude trim and tilt all sy papier werk is reg en boot is 100 % met ski's en tube by of te ruil vir kar of bakkie van die selfde waarde. What's up of bell op 764 - show phone - 0 petrus
See product
Klerksdorp (North West)
Nice boot vir visvang of net te geniet op water met n 85 suzuki engine ook trim en tilt in goeie kondissie / 724 - show phone - 7
See product
Potgietersrus (Limpopo)
Buccaneer 5.5 m monohull duck. Hierdie boot is soos op die fotos is in n fantastiese gesig. Daar is net nie n sent te spandeer nie. Nuwe bande nuwe wiel bearings nuwe kabels nuwe impelor. Boit het n vol diens gehad. Hak en gaan water toe of see toe.
R 60.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.