TE RUIL IN SOUTH AFRICA
Kompleet te ruil vir 70 tot 90hp outboard in goeie kondisie!! Boot kort tlc, maar motors loop baie mooi!! Trailer het nie papiere. 2 x 40hp Yamaha electric start motors. Kontak Pieta vir fotos, die tablet wil dit nie laai nie
4.00/5
1 reviews
Price:
R 18.000,00
R 18.000,00
Contact
CONTACT