RAVEN ELITE 21 FT MET V6 200 YAMAHA IN POTGIETERSRUS
Raven Elite 21 ft v 6 200. Hierdie boot is n moet sien,met al sy veiligheids toerusting. Al sy papier werk in plek,trailer met Registrasie papier werk in plek. As jy n passie het vir krag en spoed hier is jou boot. Hak en gaan water toe.Baie spasie om te beweeg.Die boot hanteer die water fantasties.Die vorige eienaar het die 200 Yamaha opgesit sodat hy ook kon ski.Boot met Cover.Skakel my gerus op 082 502 3570 Hennie Pieters
4.00/5
1 reviews
Price:
R 160.000,00
R 160.000,00
Contact
CONTACT