KREEF BAKKIE IN SOUTH AFRICA
Kreef Bakkie op galvinise trailor. Al die papiere van die boot en trailor is in orde. 35 Evinrude outboard motor is in baie goeie toestand. Anker +andertou, petroltenk, 3 nuwe tyres op trailor. Boot is net reg om gebruik te word.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 13.000,00
R 13.000,00
Contact
CONTACT