-
loading
Ads with pictures

Al perde


Top sales list al perde

South Africa
Description:Al 2 Perde is meries.vi meer inligting en foto's bel gerus di nr .Prys r..Bly in Clewer.
See product
South Africa
Ek is opsoek na 'n Nooitgedacht ponie vir my 7 jarige dogtertjie, maar die ponie moet alreeds ingebreek wees en gewoond wees aan kinders en veral honde, ek soek verkieslik ook al die toebehore by soos saal en stibeule ens. Ek weet perde en ponies is 'n duur hobby maar ek wil vir als saam nie meer as R betaal nie, as daar iemand is wat my kan help asb.
R 4.000
See product
Warmbad (Limpopo)
JP Arabier reun 5 jaar oud 14.2 hande hoog Jp is geskik vir enige ruiter,hy is ingebreuk en rybaar hy loop tans buite sonder skoene en doen beeswerk en lekker uit ry ritte, kan met halter gery word, hy is n baie oulike perd en soek n huis waar sy eienaar hom sal lief he, ek het net te veel perde kan nie aan almal aandag gee nie. kontak my asb indien belangstel. Hy het n paspoort boekie al sy spuite is op datum.
R 6.500
See product
Upington (Northern Cape)
* geregistreerde boerperd merrie* naam: jana geslag: merrie kleur: swart ouderdom:12 jaar hooge:14 1hh area: upington geregestreerd 07 11 2011 d o b barefoot r20 000 was n ou beesperd toe kinder ry perd kan n bietjie hardkoppig raak as sy nie iets wil doen nie maar luister meerderheid van die tyd klim in n perde wae was al by skoue sy lig haar hoewe was augustus laas hoewe gedoen tande 2 jaar terug gedoen geen paspoort sy is 2021 a h s gespuit tetanus en lamsiek op datum besig met skooling self vervoer eienaar kan tot bloemfontein toe vat teen n ekstra koste op vervoer l h i0197 monique venter 066 438 8694 m m l h
R 20.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.