-
loading
Ads with pictures

Arabella eenheid te


Top sales list arabella eenheid te

Sasolburg (Free State)
arabella eenheid 2 slaapkamer 1 badkamer 1 carport diere is welkom water is ingesluit kontak my op 740 - show phone - vir meer inligting
See product
Bloemfontein (Free State)
Pragtige, ruim 2 slaapkamer, 2 badkamer eenheid te Gold Reef Estate, Langenhovenpark. 2 Motorhuise, 2 aircons, veiligheids deure, alarm. Baie mooi kombuis met aparte opwas. Dierevriendelik.
See product
Bloemfontein (Free State)
Pragtige, ruim 3 slaapkamer, 2 badkamer eenheid te Gold Reef Estate, Langenhovenpark. 2 Motorhuise, 2 aircons, veiligheids deure, alarm. Baie mooi kombuis met aparte opwas. Dierevriendelik. 01 Apr 2017
See product
Bloemfontein (Free State)
Pragtige, ruim 2 slaapkamer, 1 badkamer eenheid te Gold Reef Estate, Langenhovenpark. 2 Motorhuise, 2 aircons, veiligheids deure, alarm. Baie mooi kombuis met aparte opwas. Dierevriendelik. 01 Junie 2017
See product
Bloemfontein (Free State)
Pragtige, luukse, moderne 2 slk, 1 badk meenthuis in Gold Reef Estate, Langenhovenpark, geleë reg agter Checkers. Eenheid het 2 garages, 2 aircons, veiligheids hekke, alarm sisteem, eie tuin wat dierevriendlik is en 'n pragtige kombuis met aparte opwas. Kamers is groot en ruim. Daar is vir Augustus ook eenhede beskikbaar.
See product
South Africa
Drieslaapkamer dupleks in sekuriteitskompleks met landelike gevoel, veilig vir kinders om fiets te ry, swembad, trampoline ens, heerlike braaikamer, toesluit motorhuis en pragtige badkamers.
R 1.395.000
See product
Bloemfontein (Free State)
Baie mooi nuwe 2 en 3 slk eenhede met een of twee badkamers beskikbaar in Gold Acres Estate, Waterberglaan, Langenhovenpark, nie ver van die Towers sentrum. Eenhede is luuks afgewerk met graniet blaaie in kombuis. Elke eenheid het sy eie tuin asook patio met braai. Dierevriendelik. Daar is 2 toesluit motorhuise. Pryse wissel vanaf R6950 tot R8500.
See product
Parys (Free State)
Die huis is in twee aparte eenhede verdeel en leen hom daartoe om huurinkomste uit albei te verkry. Eenheid 1 bestaan uit 'n TV kamer, twee slaapkamers, een badkamer, kombuis en stoep aan die kant en voor. Eenheid 2 bestaan uit TV kamer, twee slaapkamers, badkamer, kombuis en stoep aan die voorkant. Elke eenheid het sy eie geyser. Die erf is baie groot en grens agter aan die spruit. Daar is ook 'n boorgat op die erf wat aan die huis en tuin gekoppel is. The house is divided into two separate units and lends itself to obtaining rental income from both. Unit 1 consists of a TV room, two bedrooms, one bathroom, kitchen and patio on the side and front. Unit 2 consists of TV room, two bedrooms, bathroom, kitchen and front porch. Each unit has its own geyser. The plot is very large and borders the stream at the back. There is also a borehole on the yard which is connected to the house and garden. # Reception Rooms: 2 Security Features: fence Property Reference #: 3083984 Agent Details: Roné Hattingh Gaylin Estate Agents 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
R 595.000
See product
Jeffreys Bay (Eastern Cape)
Die pragtige meenthuis is in die regte area geleë en is die ideale eiendom om permanent te kom woon of om uit te verhuur vir vakansietye. Die eiendom is baie ruim en bied n lekker groot braai area wat onder dak is. Die eenheid is ook so gebou om die maksimum privaatheid te besorg. # Reception Rooms: 1 # Parking: 1 Property Reference #: 2448395 Agent Details: Leilani Coetsee Just Property Jeffreys Bay 24 Da Gama Road Jeffreys Bay 6330
R 740.000
See product
South Africa
2 Slaapkamerwoonstel te Stofbergstraat Brits. Grondvloer woonstel. Oopplan kombuis/sitkamer Pre-paid krag 1 Afdak per eenheid
See product
Bloemfontein (Free State)
Hillside is n pragtige siersteen kompleks.Eenheid is toegerus met songeyser om krag te bespaar.Dit is n veilige netjiese kompleks.Toesluit afdak plus afdak vooraan.Koopkrag. Meenthuis vir die fynproewer. Beskikbaar 1 Junie 2017
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.