NUWE 2/3 SLK EENHEDE BESKIKBAAR IN LHP TE GOLD ACRES ESTATE! IN BLOEMFONTEIN
Baie mooi nuwe 2 en 3 slk eenhede met een of twee badkamers beskikbaar in Gold Acres Estate, Waterberglaan, Langenhovenpark, nie ver van die Towers sentrum. Eenhede is luuks afgewerk met graniet blaaie in kombuis. Elke eenheid het sy eie tuin asook patio met braai. Dierevriendelik. Daar is 2 toesluit motorhuise. Pryse wissel vanaf R6950 tot R8500.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT