PRAGTIGE, RUIM, MODERNE 2 SLK EENHEID IN LHP TE GOLD REEF IN BLOEMFONTEIN
Pragtige, luukse, moderne 2 slk, 1 badk meenthuis in Gold Reef Estate, Langenhovenpark, geleë reg agter Checkers. Eenheid het 2 garages, 2 aircons, veiligheids hekke, alarm sisteem, eie tuin wat dierevriendlik is en 'n pragtige kombuis met aparte opwas. Kamers is groot en ruim. Daar is vir Augustus ook eenhede beskikbaar.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT