OPSIGTER OF TOESIGHOUER IN SOUTH AFRICA
Ek is n 56 jarige blanke man persoon wat dringend werk soek as n opsigter of toesighouer werk,selfs om iemand se plaas op te pas.Ek het 22jr gewerk as treindrywer en vir die laaste 16 jr my eie tuindienste bedryf.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT