MAMMA LUCINDA (AFRIKAANS, HARDCOVER) IN SOUTH AFRICA
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Mamma Lucinda is n skreeusnaakse verhaal oor n mamma met kloue in plaas van hande, vlymskerp oogtande en 'n wasbleek vel... 'n mamma wat allermins as "gewoon" beskryf kan word. 'n Vlymskerp, gril-en-giggelboek! Features Summary Wat doen n mens wanneer jy agterkom jou mamma is nie soos ander mammas nie? As jy agterkom haar oogtande is nogal besonder lank, en dat sy eerder aan n glasie bloed as n glasie wyn teug? Author Koen van Biesen (Author), Nicol Stassen (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20130117 Pages 48 ISBN 1-86919-527-2 ISBN 13 978-1-86919-527-4
4.00/5
1 reviews
Price:
R 124,00
R 124,00
Contact
CONTACT