JOCK VAN DIE BOSVELD - SIR PERCY FITZPATRICK IN SOUTH AFRICA
Jock van die Bosveld – Sir Percy FitzPatrick - 1977, eerste uitgawe - Hardeband met stofomslag: toon ouderdomsverwante rakverweer - Intern: naam, verder mooi skoon en stewig gebind. Jock van die bosveld is een van die weinige Suid-Afrikaanse boeke wat werklik as klassiek bestempel kan word. Dit is die verhaal van Sir Percy FitzPatrick se ondervindinge as jong prospekteerder en transportryer in die Oos-Transvaalse Laeveld. Die hoofpersoon is egter nie die skrywer self nie, maar wel sy getroue hond Jock.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT