DIE SOEKENDES - JOHANNES MEINTJES (1958) IN SOUTH AFRICA
1 958 Sagteband uitgawe in goeie gebruike toestand. Klein voutjie op die voorblad onder links. Liggies verkleurde bladsye. 5 cm Skeurtjie op die agterblad. Ligte verbleiking op die voorblad 41 Bladsye. Gesogde versamelstuk. Boekwinkelstempel op eerste skutblad Let asseblief daarop dat die skrywer se naam foutief gespel is op die voorblad (Meintjies) HIERDIE IS 'N BAIE SKAARS BOEK
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT