DIE HOENDERDIEF (AFRIKAANS, HARDCOVER) IN SOUTH AFRICA
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Hierdie woordlose prenteboek bied 'n nuwe en vermaaklike blik op die bekende jakkals-en hoenderverhaal. Jakkals steel 'n hoender en die hoender se bekommerde vriende 'n beer, haas en haan agtervolg hom oor berge en dale. Wanneer hulle uiteindelik by die jakkals se woning aankom, begroet 'n onverwagse gesig hulle! Features Summary Hierdie woordlose prenteboek bied 'n nuwe en vermaaklike blik op die bekende jakkals-en hoenderverhaal. Author Beatrice Rodriguez (Author), Beatrice Rodriguez (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20100901 Pages 32 ISBN 1-86919-407-1 ISBN 13 978-1-86919-407-9
4.00/5
1 reviews
Price:
R 96,00
R 96,00
Contact
CONTACT